Boere, EFF ruk op vir wittes se borgaansoek na gefnuikte plaasaanval

Vier wit boere van Parys in die Vrystaat sal na verwagting vanoggend in die dorp se landdroshof om borgtog aansoek doen. Talle wit boere uit die omgewing het opgedaag om die wittes te ondersteun in hul borgaansoek. Die mans staan tereg op aanklagte wat verband hou met die dood van twee vermeemde swart plaasaanvallers verlede

Lees verder: Boere, EFF ruk op vir wittes se borgaansoek na gefnuikte plaasaanval

Gestrande motor se passasiers met messe gesteek op N2

‘n Motoris en sy passasiers is Sondag aangerand nadat hulle voertuig gebreek het op die N2 in Kaapstad. Beamptes op patrollie het gestop om ondersoek in te stel na ‘n motor op die N2, tussen die R300 en Mew Way, en opgemerk twee mans hardloop weg, na ‘n nabygeleë plakkerskamp. Die bestuurder en drie van

Lees verder: Gestrande motor se passasiers met messe gesteek op N2

‘n Bietjie lafenis vir die Vrystaat en NW

Groot dele van die Vrystaat en Noordwes het vir die eerste keer vanjaar reën gekry en daar is goeie voortuitsigte vir nog reën in die sentrale deel van die land teen die naweek. Die Bloemfonteinse weerkantoor sê daar is Saterdag en Sondag ‘n 60% kans op reën vir die hele Vrystaat, Noordwes en die Noord-Kaap.

Lees verder: ‘n Bietjie lafenis vir die Vrystaat en NW

Meksikaanse dwelmbaas El Chapo terug agter tralies

Met Joaquin (El Chapo) Guzman terug in die gevangenis, sal die Mexikaanse regering waarskynlik probeer om die glibberige meesterbrein se uitlewe­ring aan Amerika te bespoedig eerder as om die gevaar te loop dat hy weer ontsnap. Pres. Enrique Pena Nieto het voor Guzman se ontsnapping uit ’n hoë sekuriteit gevangenis op 11 Julie 2015 ’n

Lees verder: Meksikaanse dwelmbaas El Chapo terug agter tralies

‘Matriek waarborg nie universiteitstoelating nie’

Die departement van Hoër Onderwys sê in geen land in die wêreld kry almal wat matriek slaag, universiteitstoelating nie. Die minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande het gereageer op ‘n eis van die Fees-must-fall-veldtog dat almal wat matriek geslaag het, die reg op universiteitopleiding het. Die direkteur-generaal van die departement, Gwebinkundla Qonde sê dit is

Lees verder: ‘Matriek waarborg nie universiteitstoelating nie’

Karel Combrinck: Sondebokke

Onlangs is een en ander gesê oor sondebokke. Dit het spesifiek gegaan oor linksliberales, verloopte Afrikaners ingesluit, wat ‘n sondebok probeer soek vir die mislukking van hulle in-sonde-gebore rommelrepubliek en die skuld daavoor te probeer plaas voor die deur van Jacob Zuma. Lesers mag gesien het dat die New York Times, daardie orakel van linksliberalisme,

Lees verder: Karel Combrinck: Sondebokke

Vyf olie-opgaartenks brand in Libiese hawens

Met die olieprys wat ‘n laagtepunt bereik het, is brandstofbergingsplekke oorvol. Maar in Libië woed brande tans by die opgaartenks van Es Sider en Ras Lanuf. Twee van die brande is begin toe olie-opgaartenks deur ISIS-mortiere getref is. Die brande het toe na drie ander tenks versprei. ‘n Hawewoord­voerder, Ali al-Hassi, het gesê die wagte

Lees verder: Vyf olie-opgaartenks brand in Libiese hawens

Motoriste aangeraai om Stinkwater te vermy

Motoriste is aangeraai om Stinkwater noord van Pretoria, te vermy nadat oproeriges paaie versper het. Die oproermakers het die Molefe Makintapad met klippe en ander rommel besaai. Die ontevredenes het gesê hulle het verskeie kere reeds oor watertekorte en swak sanitasie in die gebied gekla, maar die stad Tshwane het die afgelope vyf jaar nie

Lees verder: Motoriste aangeraai om Stinkwater te vermy

Sigaret veroorsaak glo brand by Steve Biko hospitaal

‘n Sigaretstompie is vermoedelik die oorsaak van die brand die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria. Die brand het veroorsaak dat verskeie afdelings van die hospitaal ontruim moes word. Die Gautengse Departement van Gesondheid sê die brandweer en die polisie sal voortgaan om die oorsaak van die brand te ondersoek. Dertien werknemers wat gehelp het

Lees verder: Sigaret veroorsaak glo brand by Steve Biko hospitaal

Boere wat lewens en grond wil beskerm kan reken op rassevergelding

Boere wat hul eie lewens en grond teen swart aanvallers wil beskerm, kan reken op die regime se rassevergelding. Alhoewel die 72-jarige Vrystaatse boer van Parys te hulp gesnel is toe twee swartes hom wou vermoor, word Loedie van der Westhuizen se eie seun, Boeta, nou aangekla van moord. Boeta het die naweek in die

Lees verder: Boere wat lewens en grond wil beskerm kan reken op rassevergelding