Mandela-saak mag dalk van die rol verwyder word

Die regstryd tussen die sakeman Tokyo Sexwale, Bally Chuene en George Bizos, aan die een kant, en die Mandela-familie aan die ander, mag dalk verder vertraag word of van die rol geskrap word. Só berig die koerant New Age vandag. Michael Hart, wat Sexwale, Bizos en Chuene verteenwoordig, sal die hof Vrydag vra om die

Lees verder: Mandela-saak mag dalk van die rol verwyder word

Ponde word gepoets

Die Britse 19de-eeuse skrywer Jane Austen sal die gesig van die nuwe £10-noot wees, het die Bank van Engeland aangekondig. Dit is glo ‘n poging om kritiek dat vroue onderverteenwoordig is op die land se geldeenheid, aan te spreek, maar die nuwe Kanadese baas Mark Carney is nie gewild as keuse nie, en talle sien

Lees verder: Ponde word gepoets

NUM, Solidariteit waarsku dat goudstaking dreig

‘n Verlammende staking dreig in die goudmynbedryf nadat salarissamesprekings tussen die vakbonde Solidariteit, die NUM en UASA in Johannesburg misluk het. Goudprodusente het ‘n salarisverhoging van vyf persent aangebied, na ‘n aanvanklike aanbod van vier persent. Dit het daartoe gelei dat die drie vakbonde hulle aan die onderhandelings onttrek het. Die hoofsekretaris van die NUM,

Lees verder: NUM, Solidariteit waarsku dat goudstaking dreig

Nuwe formaat van praag.co.za

Soos elkeen van ons lesers al agterkom het, het die formaat van hierdie webblad oor die afgelope paar dae verander. Anders as vele ander webblaaie wat van tyd tot tyd vernuwe word en daarmee saam inhoud afstaan, is al 14 000 ons artikels van die “ou praag” hierheen oorgedra. Saam met die inhoud, het ons

Lees verder: Nuwe formaat van praag.co.za

Heli’s, Gripens nuttelose, duur hardeware

Nie een van die lugmag se 18 Agusta A109-helikopters vlieg nie meer nie, want daar is nie geld om hulle operasioneel te gebruik nie, het Beeld Woensdag berig. Daar is net genoeg geld sodat hulle af en toe aangeskakel kan word, maar hulle styg nooit op nie. Die gevolg is dat vlieëniers en die helikopters

Lees verder: Heli’s, Gripens nuttelose, duur hardeware

Geweld breek weer by Medupi uit

‘n Groep van tussen 500 en 1 000 werkers het Woensdagoggend by die Medupi-kragaanleg sonder waarskuwing oproerig geraak, het Eskom bekend gemaak. Die kragreus het in ‘n verklaring gesê betogers het klippe gegooi en twee voertuie is aan die brand gesteek, maar niemand is beseer nie. Oproermakers het met die polisie gebots. “Die situasie is

Lees verder: Geweld breek weer by Medupi uit

Anthony Weiner in nuwe seksskandaal

Die Amerikaanse politikus en selferkende sekspes Anthony Weiner het gesê hy beplan steeds om te staan vir die amp van burgemeester van New York, ten spyte van sy erkenning dat hy wéér seksueel eksplisiete boodskappe en foto’s aan ‘n jong vrou gestuur het. Weiner geniet die ondersteuning van die meerderheid swart inwoners van die stad.

Lees verder: Anthony Weiner in nuwe seksskandaal

Telkom-winkel by Cresta beroof

‘n Gewapende roof het vanoggend by die Telkom-winkel op die grondvloer van die Cresta-winkelsentrum in Randburg plaasgevind. Die rowers het voor openingstyd deur die voordeur toegang verkry, maar is met hul buit deur die agterdeur uit. Teen vanmiddag was die winkel nog gesluit met kennisgewings op die ruite geplak wat klante inlig dat dit “tot

Lees verder: Telkom-winkel by Cresta beroof

Geen uitspraak nog oor Tlokwe nie

Die stryd om die burgemeesterspos van Tlokwe Munisipaliteit gaan onopgelos bly. Die aansoek om die raadsvergadering – wat geëindig het in die skorsing van Tlokwe-munisipaliteit se uitvoerende burgemeester Maphetle Maphetle – tot niet te maak, is uitgestel in die Noord-Gauteng Hooggeregshof Dinsdag. Regter Neil Tuchten het gesê: “Ek sal my tyd neem om hierdie saak

Lees verder: Geen uitspraak nog oor Tlokwe nie

Kongolees duik op in SA vloot

Die Nasionale Weermag het bewerings verwerp dat hy doelbewus beplan het om ‘n buitelander te werf. Die Suid-Afrikaanse Veiligheidsmagte-unie (SASFU) het sy skok uitgespreek dat ‘n Kongolese burger in die geledere van die SANW dien in die elite duikbootvloot van die SA Vloot. Dit is teen die agtergrond van ‘n hoë werkloosheidsyfer onder die jeug

Lees verder: Kongolees duik op in SA vloot