Reserwebank beboet banke oor gebrek aan geldwassery-maatreëls

Standardbank is ‘n boete van 7,6 miljoen pond in Januarie opgelê deur die Britse Finansiële Gedragskode-owerheid nadat die bank in Londen se eenheid glo nie ‘n voldoende beleid of prosedures in plek gehad het vir korporatiewe kliënte wat verbind word aan politieke figure nie. Die boete is ingestel sodat maatreël ingestel kan word om korporatiewe figure te

Lees verder: Reserwebank beboet banke oor gebrek aan geldwassery-maatreëls

Oproer in Giyani, Limpopo strand motoriste

Oproeriges van ses nedersettings buite Giyani in Limpopo het die hoofpad met takke versper en het ‘n sloot in die pad gegrawe. Hulle sê die departement van vervoer het al jare gelede beloof om ‘n pad tussen Maphalle en Babangu te bou, maar daar het dadels van gekom. Die oproermakers eis dat ‘n teerpad gebou

Lees verder: Oproer in Giyani, Limpopo strand motoriste

Malema sê EFF vir dagga en gays

Die politieke party wat die vinnigste groei, die EFF, het verklaar hy sal dit oorweeg om dagga te wettig. Malema het hom ook ten gunste van gay-regte uitgespreek. Die EFF het dié stap belowe as hulle ná die 7 Mei-verkiesing aan bewind sou kom. Die leier van die party, Julius Malema het tydens ‘n uur-lange

Lees verder: Malema sê EFF vir dagga en gays

Burgeroorlog dreig in Oekraïne

Die krisis in die Oekraïne het die land tot op die randjie van burgeroorlog gebring, het die Russiese president Vladimir Poetin aan die Duitse kanselier Angela Merkel tydens ‘n telefoonoproep gesê. Poetin en Merkel het die komende krisisgesprekke tussen Rusland, die Oekraïne, die EU en die VSA, geskeduleer vir Donderdag in Genève, bespreek. “Terwyl daar

Lees verder: Burgeroorlog dreig in Oekraïne

Buthelezi veroordeel Kasrils se bedorwe stem-veldtog

Die leier van die IVP, Mangosuthu Buthelezi het die veldtog “Sidikiwe Vukani! Vote No” van Ronnie Kasrils veroordeel. Kasrils wil Suid-Afrikaners aanmoedig om hul stembriewe in die 7 Mei-verkiesing te bederf of vir oppossisiepartye te stem. Buthelezi het Kasrils se manewales as uiters onverantwoordelik bestempel. Buthelezi het by ‘n IVP-saamtrek naby Vryheid in die noorde van

Lees verder: Buthelezi veroordeel Kasrils se bedorwe stem-veldtog

Bevry ons van rugby!

deur Skoppensboer [followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Skoppensboer lees ook netnou op praag die artikel oor die nuwe rassekwotas wat die geagte minister van sport, Fikile Mbalula wil afdwing. Daar moet nou 60% swart spelers wees. “Onrealisties!” roep die rugbyskrywers in die koerante uit. Nou wonder Skoppensboer by sigselwers: Rugby, vriend of vyand? Daai Amerikaanse

Lees verder: Bevry ons van rugby!

Snelweg van de toekomst

Een slimme snelweg, die licht geeft en bestuurders via blauwe sneeuwvlokken waarschuwt voor gladheid. Of neem een rijstrook die elektrische auto’s al rijdend oplaadt. Klinkt futuristisch? Nu al worden deze technieken in Nederland ontwikkeld en beproefd. Wie begin 2014 over de N329 bij Oss raast, ziet geen lantarenpalen. Toch is het er niet volledig donker.

Lees verder: Snelweg van de toekomst

ANC steun OVK-voorsitter na korrupsieklag

Die regering sê geen geweld of ontwrigting sal tydens die algemene verkiesing op die Mei 2014 geduld word nie, het RSG berig. Die ANC sê hy is vol vertroue dat die Onafhanklike Verkiesingskommissie ‘n geloofwaardige en regverdige verkiesing sal aanbied. Die ministers in die veiligheidsgroepering het Maandag die media in Pretoria toegespreek en verklaar dat

Lees verder: ANC steun OVK-voorsitter na korrupsieklag

Polisie waarsku motoriste om R55 te vermy

Die Tshwane metropolisie het motoriste gewaarsku teen gewelddadige oproer wes van Pretoria. Dit is nie bekend waaroor die protesoptrede gaan nie. Die metropolisie het motoriste afgeraai om die R55 tussen Pretoria-wes en Sandton te gebruik en gewaarsku om alternatiewe roetes te kies. Die pad is tydelik gesluit nadat oproerige inwoners van Olievenhoutbosch, suid van Pretoria

Lees verder: Polisie waarsku motoriste om R55 te vermy

SA en Guinee teken verdrae na Ebola versprei

Suid-Afrika en Guinee sal voorts gesamentlike navorsing onderneem om die uitbreking van dodelike siektes in albei lande te voorkom en te bekamp. Die minister van internasionale betrekkinge, Maite Nkoana-Mashabane en haar Guinese eweknie, Francois Fall het gister in Pretoria 8 bilaterale ooreenkomste onderteken. Dit volg nadat ‘n uitbreking van die dodelike Ebola-virus in Guinee reeds

Lees verder: SA en Guinee teken verdrae na Ebola versprei