Ons vra die vraag aan ons lesers: “Moet Bafana wen of verloor?” Stem onder regs op die voorblad of enige ander bladsy van praag.co.za. play live casino onlineАлександр Фильчаков
Lees verder: Stem in ons peiling: Moet Bafana wen of verloor?
Ons vra die vraag aan ons lesers: “Moet Bafana wen of verloor?” Stem onder regs op die voorblad of enige ander bladsy van praag.co.za. play live casino onlineАлександр Фильчаков
Lees verder: Stem in ons peiling: Moet Bafana wen of verloor?
Ek het onlangs gesukkel om my selfoon se battery te herlaai. Ek het verskillende herlaaiers probeer, maar die herlaaiproses wou net nie begin nie. Nou ja, dit kon seker wees dat die battery genoeg gehad het, nadat ek ʼn paar maande gelede met die foon in my sak deur ʼn brander omgeslaan is. Die prys
“Ons is geskok en met afgryse vervul met die nuus dat ‘n Portugese mediaspan in hul vier ster gastehuis naby Fourways beroof is,” sê ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP) en waarnemende voorsitter van die Christen-Demokratiese Alliansie (CDA). “Nog voor die Fifa-toernooi se amptelike opening, word toeriste aan die land verwelkom asof
Lees verder: CDP geskok oor aanval op Portugese mediakontingent
Op ‘n spierwit gerypte wintersoggend van 1964 staan die paartjie met hul bondeltjie vreugde voor die opstal se agterdeur. Die aga blaas sy warm asem na buite toe die boer die agterdeur oopmaak. Aan ou Jim buite se gesigsuitdrukking kan oom Anneries sien die groot oomblik het aangebreek. Jare lank gooi Jim soos ‘n goeie
Kort voor die aanbreek van die Fifa-toernooi in Suid-Afrika, en te midde van die euforie wat heers, speel ‘n heel ander wêreld hom ook af. Al hoe meer berigte en briewe sien die lig waarin Fifa as ‘n soort hartelose skurk uitgebeeld word wat met wavragte vol geld uit Suid-Afrika gaan verkas terwyl die land
Die ANC-jeugliga is gewalg deur die “kranksinnigheid” van “‘n sekere” Afrikanerboer wat na bewering ‘n klag van volksmoord teen sy leier Julius Malema by die internasionale geregshof gelê het. “Die ANC-jeugliga is gewalg deur die aandagsoekende sentimente en kranksinnigheid van ‘n sekere Afrikanerboer van Rustenburg wat na bewering ‘n klag by die internasionale geregshof gelê
play slot onlineлобановский александр досье
Rusland en Duitsland het ingestem tot groter internasionale samewerking. President Dmitri Medwedef en sy Duitse ampsgenoot, kanselier Angela Merkel, se ontmoeting in die weelderige Barok-gastehuis, die kasteel Meseberg 40 km noord van Berlyn, sal lei tot nouer bande tussen die twee lande. Merkel het gewys op die Europese Raad se Komitee vir Politiek en Veiligheid
‘n Boer van Rustenburg het Julius Malema by die internasionale strafhof in Den Haag van volksmoord en misdade teen die mensdom aangekla. Dié man, wat intussen landuit is, se naam is nie bekend nie, maar het by monde van sy regverteenwoordiger met Die Burger geskakel. Hy het uitgebreide boerderybelange, het sy prokureur, Fanie van der
Die ANC-jeugliga het ‘n klagte teen die burgemeester van Kaapstad, Dan Plato, gelê, het ‘n lid van die party gesê. “Ons het ‘n saak by die Khayelitsha-polisiestasie aanhangig gemaak,” het Xolisa Hlwempu gesê. “Ons sal die media inlig oor wanneer die burgemeester in hegtenis geneem sal word, sodat hulle daar kan wees om dit te