Afrika-leiers sê die voorgestelde Afrika-Unie se Noodreaksiespan sal nie die werk en die mandaat van die Verenigde Nasies oorneem nie. Dié verklaring volg ná die beraad oor Afrika se vermoë tot onmiddelike reaksie op krisisse, wat in Pretoria gehou is. Die beraad, wat deur verskeie Afrika-staatshoofde en hul ministers van verdediging bygewoon is, was daarop
Chinese beleggers wil Modderfontein in wêreldstad omskep
‘n Chinse maatskappy van Hong Kong, Sjanghai Zondai beoog ‘n mini-stad oos van Johannesburg. Die Modderfonteinarea in Gauteng gaan ‘n kommersiële transformasie beleef, en die ontwikkelaars hoop dat dit stede soos Londen , Hong Kong en New York Stad sal troef. Die konglomeraat het 1600 hektaar grond gekoop en beplan om R80 miljard rand te
Lees verder: Chinese beleggers wil Modderfontein in wêreldstad omskep
Kliniek aan die brand gesteek, plakkers beset hospitaalgrond
n Kliniek is op Randfontein aan die Wes-Rand aan die brand gesteek deur mense wat hulle as betogers voorgedoen het. Die brand is blykbaar gestig deur inwoners van die Zenzele-lokasie by die dorp. ‘n Woordvoerder van die Gautengse departement van gesondheid, Simon Zwane, sê meer as 1.300 pasiënte per maand is by die kliniek behandel.
Lees verder: Kliniek aan die brand gesteek, plakkers beset hospitaalgrond
Premier, LUR moet kwartmiljoen opdok vir hospitaal se nalatigheid
Die premier van die Vrystaat asook die Vrystaatse LUR van gesondheid moet R250 000 aan ’n pasiënt betaal nadat ‘n operasie in ’n provinsiale hospitaal hom byna sy lewe gekos het. Die personeel van die hospitaal het ’n depper in Donovan Gouws (37), ’n verkoopsverteenwoordiger van Torontoweg, Welkom, se buik gelos. Hulle moet ook se
Lees verder: Premier, LUR moet kwartmiljoen opdok vir hospitaal se nalatigheid
Verwarring heers oor ANC se beleidsrigitngs
Die Sentrum vir Ontwikkeling en Ondernemerskap sê daar is geen gemeenskaplike grond en samehangende beskouing in die regering se drie belangrikste ekonomiese beleidsrigtings nie. Die uitvoerende direkteur van die Sentrum, Ann Bernstein sê die ekonomie is in die moeilikheid en Suid-Afrika het sekerheid nodig oor beleidsrigtings. Sy het verwys na die regering se Nasionale Ontwikkelingsplan,
Riool in Milnertonstrandmeer gestort
’n Gebarste pyp het veroorsaak dat riool in die Milnerton-strandmeergebied gestort het. “Die stad Kaapstad se departement van water en sanitasie werk onverpoosd om die rioolpyp, wat afvalwater na die Koeberg-pompstasie neem, te herstel,” sê die betrokke burgemeesterkomiteelid, Ernest Sonnenberg. Die stormwaterkanaal het die gebied ná swaar reën oorstroom. Sonnenberg sê verskeie pogings – soos
Wit Rooivalk die spelbreker in DRK
Die Rooivalk-aanvalshelikopters, deesdae wit soos alle VN-wapentuig, het Maandag na bewering die M23-rebelle uit vestings by Chanzu in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) verdryf. Dié twee gedugte Rooivalke wat deur ‘n VN-gemagtigde vredesbrigade naby die DRK se grens met Rwanda, ontplooi is, was met 70 mm-vuurpyle toegerus. Volgens African Defence Review is M23-skuilings
Shell gaan Nigeriese bates verkoop weens sabotasie
Die oliereus Shell het Maandag gesê hy gaan van sy bates in Nigerië verkoop weens diefstal en sabotasie in dié land “Sommige lisensies is te koop, insluitend sommige pypleidings. Ons het nog nie bevestig watter nie,” het Simon Henry, Shell se finansiële hoof, gesê. Henry het aangedui dat Nigeriese maatskappye groot belangstelling toon. Die diefstal
Lees verder: Shell gaan Nigeriese bates verkoop weens sabotasie
ANC wil deurdruk met kredietamnestie
Dr. Rob Davies, minister van handel en nywerheid, het Dinsdag gesê uitleners moet strenger bekostigbaarheidstoetse doen as antwoord op besware teen die verwydering van negatiewe kredietinligting. Die minister sê hy verstaan die vrees dat die kredietinligtingsamnestie die risiko en koste van krediet kan verhoog, maar sê die regering is vasbeslote om daarmee deur te druk.
Erfgoedstatus Suriname in gevaar
De historische binnenstad van Paramaribo dreigt te verdwijnen van de Unesco-lijst voor werelderfgoed. Suriname heeft tot 31 december de tijd gekregen om te komen tot een pakket van maatregelen om het tij te keren. De Surinaamse hoofdstad staat sinds 2002 op de Werelderfgoedlijst vanwege de vele oude houten gebouwen waarvan sommige honderden jaren oud zijn.
