Business Day-redakteur wil meer gelykheid hê

Die redakteur van die Business Day, Peter Bruce, lewer vandag ‘n pleidooi vir groter gelykheid in Suid-Afrika, in reaksie op ‘n twiet deur Dali Mpofu van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV) waarin hy optrede teen armoede bepleit. Volgens Bruce, bestaan daar “‘n groeiende strook linkse akademici, ontleders en beleidmakers wat saamstem dat dit nie langer heeltemal

Lees verder: Business Day-redakteur wil meer gelykheid hê

Toekomsscenario’s: Adamastor en Raka

deur Leon Lemmer In die vorige eeu is talle toekomsscenario’s oor Suid-Afrika gepubliseer. In daardie stadium was daar rede om te dink dat die land ‘n blink toekoms kon hê. Maar daar was ook pessimiste wat pleks van ‘n utopie ‘n distopie voorsien het. Ek het reeds Arthur Keppel-Jones s’n bespreek (Praag 16 Maart). Vandag

Lees verder: Toekomsscenario’s: Adamastor en Raka

Wit tiener red Duitse drenkelinge

’n Wit tiener het die lewens van ’n Duitse gesin gered wat besig was om te verdrink by Port Alfred se oostelike strand, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) Donderdag gesê. “Dit het gelyk of die pa se voete Woensdag deur die strome onder hom uitgeslaan is. Sy dogter en seun het hom toe te hulp

Lees verder: Wit tiener red Duitse drenkelinge

SA’ner sal steeds in VSA verskyn vir 2 van 4 moorde

Die video-opname van die bekentenis deur ʼn swart Suid-Afrikaners oor vier moorde is deur ʼn Amerikaanse hof verwerp. Regter Albert Mitchell het beslis dat Muziwokuthula “Muzi” Madondo se staats- en federale regte geskend is omdat sy versoeke vir ʼn prokureur en sy versoek om nie met die polisie te praat nie, geïgnoreer is. Daar is

Lees verder: SA’ner sal steeds in VSA verskyn vir 2 van 4 moorde

Busongeluk buite Bloemfontein beseer 68 swartes

Minstens 68 swartes is beseer toe twee busse Donderdag net buitekant Bloemfontein in die Vrystaat gebots het. “Al die beseerdes is op die toneel behandel en na verskeie hospitale geneem,” het Santi Steinman, woordvoerder van Netcare 911 gesê. Al die beseerdes het ernstige beserings opgedoen. Die ongeluk het omtrent 7:00 op die N1-hoofweg gebeur. Die

Lees verder: Busongeluk buite Bloemfontein beseer 68 swartes

Man oorleef panga-aanval in Witbank

Frik Bodenstein en sy swart werker is op myngrond in die Zaaihoek-omgewing naby Witbank (eMalahleni) met pangas aangerand en beroof. Die 58-jarige Bodenstein het die voorval oorleef. Bodenstein is met ernstige beserings in die Kosmos-hospitaal in Witbank opgeneem. Sy neus is gebreek en sy skedel is gekraak in die aanval. Bodenstein het by die houtskoolkampe op myngrond agtergekom

Lees verder: Man oorleef panga-aanval in Witbank

RSG-debat woed om Afrikanerstemme

‘n Verkiesingsdebat wat Woensdagoggend deur die Afrikaanse radiostasie RSG gereël is in aanloop tot 7 Mei, het groot belangstelling gaande gemaak. Die drie genooide gaste was Dr Dan Roodt van die Front Nasionaal, Dr Pieter Mulder van die VF+ en Anchen Dryer van die DA. Die debat was van meet af aan skril met Dreyer

Lees verder: RSG-debat woed om Afrikanerstemme

Aansoeke om spesiale stemme sluit vandag

Bejaardes en gestremdes moet hulle aansoeke om spesiale stemme vir die verkiesing voor die spertyd van vyfuur vanmiddag inhandig. Die spesiale stemme is vir kiesers wat nie op 7 Mei by stembusse kan gaan stem nie. Hulle sal op 5 en 6 Mei kan stem. Meer as 75.000 aansoeke vir spesiale stemme is reeds goedgekeur.

Lees verder: Aansoeke om spesiale stemme sluit vandag

Buitelanders se winkel geplunder, gebrand by Rustenburg

Buitelanders se winkel in Lethabong in Rustenburg is Woensdag geplunder en aan die brand gesteek, het die polisie in Noordwes gesê. Drie Chinese burgers is deur vier gewapende swartes aangeval wat die perseel met geweld binnegedring het, het kol. Sabata Mokgwabone gesê. Hy het gesê die mans vasgebind deur die drie en geld is by die

Lees verder: Buitelanders se winkel geplunder, gebrand by Rustenburg

DA sê Olievenhoutbosch-oproer nie verby

Ses mense is in hegtenis geneem na Dinsdag se gewelddadige oproer by Olievenhoutbosch suid van Pretoria. Die polisie is steeds in die gebied ontplooi. Twee mense is tydens die oproer beseer. Die DA sê die oproer sal voortgaan omdat daar nie genoeg geriewe vir plakkers is nie. Hulle sê die DA is ‘n party wat “omgee”.

Lees verder: DA sê Olievenhoutbosch-oproer nie verby