Die redakteur van die Business Day, Peter Bruce, lewer vandag ‘n pleidooi vir groter gelykheid in Suid-Afrika, in reaksie op ‘n twiet deur Dali Mpofu van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV) waarin hy optrede teen armoede bepleit.
Volgens Bruce, bestaan daar “‘n groeiende strook linkse akademici, ontleders en beleidmakers wat saamstem dat dit nie langer heeltemal waar is nie. Hulle glo tans dat, terwyl armoede sleg is, ons werklike probleem ongelykheid is. Dit is die ongelykheid – só redeneer hulle – wat ons maatskaplike samehang, bedreig.”
Die redakteur van die Business Day haal ook die Amerikaanse ekonoom en New York Times-rubriekskrywer, Paul Krugman, aan wat glo dat maatreëls om die VSA se ongelykheid te verminder tot ekonomiese groei sal lei.
Bruce lewer self die volgende pleidooi: “Ek dink dat vakbonde op maatskappyrade behoort te dien dat werkers aandele in die ondernemings waar hulle werk, behoort te besit. Ek glo vas dat, tensy ons rykdom meer doeltreffend en regverdig versprei, ons nie suksesvol gaan wees nie.”
Lees Bruce se hele artikel hier.

Liewe land, redakteur van ‘n sake-koerant en hy raak sulke twak kwyt! Al wat so iets op neerkom, is verspreiding van armoede. Hoe wyd lees hierdie man?
Wie se hy kan lees? ;-)))
Bruce – jy is een van daardie mense wat liewers NIE eers moet probeer dink nie !
Nou-ja, voorwaarts, ek gaan NOU dadelik vir my werkgewer sê ek wil ook gelyke aandeelhouding in die firma hê, ek meen, ek is al deel van die ameublement.
Was die naweek te lank vir jou Bruce ? Seker hopeloos te veel tyd op hande gehad die dat jy sulke snert kwytraak !
Wat ‘n feit is Bruce, is wat opgebou is en was deur die witman met geen staatshulp, die agtergeblewenes, deur hulle eie toedoen, eis as hulle regmatige deel waarvan hulle geen aandeel gehad het met die opbou van daardie besigheid of maatskappy.
As rykdom verdeel word begin by Zuma, Mandela trust, Ramaphosa, Ramphele ens. wat haar self verryk het deur BEE kontrakte.
Kry werkers van Business Day aandele?
Dit is nou dieselfde Krugman wat onlangs ‘n masala salaris van $25 000 p/m aanvaar het. Wat ‘n klug. Vir ‘n publikasie wat artikels moet plaas oor die ekonomie blyk dit dat hulle eintlik bitter weinig weet daarvan. Net soos die politieke partye – nie een behoorlike ekonoom tussen die lot van hulle nie en slegs FN het ‘n beleid wat eintlik geskoei is op enigiets van waarde.
‘Ek wil he’ …..het nou die nuwe wagwoord geword.
Die era van antwoordlose domheid het aangebreek. Slim het sy baas gevang. Waarheen nou met die gevangde baas – he Slim? Breinoorplanting? – Verbastering? of gaan daar gewag word op die natuur wat besig is om die probleem tot die mag aan te spreek – sodat Slim weer van vooraf kan begin en hopelik nie weer dieselfde foute maak nie?
Praat Slim – se ons wat is die plan?
Hierdie engelse manier van dinge doen is nie vreemd nie. Neem bv vroue-regte waar engeland almal daarvan verkla. Wat eintlik gebeur is dat almal op hol gaan daaroor terwyl die engelse weet hulle kan dit nie implementeer nie. Daar word eintlik intussen iets anders gedoen. Die hele doel is dus om aandag af te trek en die swartes Val daarvoor.
Tipiese linkse britse propaganda – Rykdom moet eweredig verdeel word, solank dit nie die links britse rykdom is nie.
Rooikop dit wil vir my voorkom of alles in die wereld
nou so geleidelik na n punt toe beweeg – die Britte op grondvlak begin die troon
ook nou troef met kleiner salarisse aan die koningshuis en dring daarop aan dat
hulle ook nou belasting moet betaal. Al word hierdie inligting nie in die pers
vrygestel nie is daar ook baie lande wat dik is vir parasiete en onopgevoede
indringers in hulle land en begin hulle standpunt inneem en hulle afskei en
distansieer.
As ons Afrikaners vroeër in hierdie rigting gedink het dan sou 600 000 van ons nie nou in plakkerskampe gesit het terwyl oud Broederbonders heerlik saam met die Jode sit en kaviaar vreet nie. Mammonisme oftewel plutokratiese kapitalisme is nie gegrond op meriete nie. Dit is gegrond op aggressiewe opportunisme en bandjies vir boeties waar die behoud van volk en taal baie lae prioriteite is.
Vryheid, broederskap.gelykheid,die ou woordjies wat die liberale goym marionette oor en oor moet herhaal.
Hulle gelyk met ons of ons gelyk met hulle?