Frik Bodenstein en sy swart werker is op myngrond in die Zaaihoek-omgewing naby Witbank (eMalahleni) met pangas aangerand en beroof.
Die 58-jarige Bodenstein het die voorval oorleef.
Bodenstein is met ernstige beserings in die Kosmos-hospitaal in Witbank opgeneem. Sy neus is gebreek en sy skedel is gekraak in die aanval.
Bodenstein het by die houtskoolkampe op myngrond agtergekom ’n hek wat gewoonlik oopstaan, is toegemaak.
Die toe hek was ‘n lokval want nadat hy uit die bakkie geklim het om die hek oop te maak, is hy deur swartes oorval en oor die kop geslaan
Bodenstein sê vier swartes het hom aanhoudend geslaan en geskop toe hy op die grond val. Hy het sy bewussyn kort-kort verloor na die aanval voordat hulp opgedaag het.
Een van sy werkers is ook geslaan, maar die aard van sy beserings is nie bekend nie. Dit wil voorkom asof die swart werker nie erg beseer is in die aanval nie.
Die swart aanvallers het Bodenstein se selfoon, bankkaart en bakkie gesteel nadat die twee vasgebind is.
Twee sake van aanranding en motorkaping is by die Witbank-polisiekantoor aanhangig gemaak.

Dank Vader Mnr Bodenstein het die aanval oorleef !
Waarom vermoed ek “vuilspel” met die wat die werker nie te seer gekry het nie ?
Intussen is ‘n 66-jarige vrou van Senekal Dinsdag vermoor, vermoedelik met ‘n snoeiskêr en dit 10 oor 5 in die middag. Mag hy ook vrek aan ‘n ongeneeslike siekte.
Mag hy verstik aan sy eie speeksel.
Jy is te “gaaf” – hy moet verstik aan sy eie bloed !
Trippie, hoe weet jy van Senekal?
http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/suid-afrika/bejaarde-vrou-in-vrystaat-vermoor/
Daai Senekal is vir jou darem BAIE donker hoor!!! My skoonmoeder het op ‘n stadium daar gewoon. Net ‘n kantgordyn tussen Senekal en die hel!
Vier gewapende lafaards! Bly mnr Bodenstein het die aanval oorleef. Hoop die gemors word aangekeer en ook eendag aangerand sal word deur hulle tronk maatjies.
Sterkte aan u en ‘n spoedige beterskap.
Hierdie tipe lokvalle herinner aan die aanvalle in die 80s. Hoe lank voordat ons weer landmyne in die paaie sien?
Met al die slaggate is dit nou juis baie maklik om dit te versteek.
Wonder of die werker nog by hom was en of hy gaan hulp soek het of is hy dalk saam met sy makkers in die bakkie weg? Hoekom het HY uitgeklim om die hek oop te maak? Iets stink….dalk die werker?
Die internasionale media en LibTurds media is been af oor n atleet wat sy kullende girl in die toilet afgemaai het, …nie een rep n woord oor die [plaasmoorde nie…