Minstens 68 swartes is beseer toe twee busse Donderdag net buitekant Bloemfontein in die Vrystaat gebots het.
“Al die beseerdes is op die toneel behandel en na verskeie hospitale geneem,” het Santi Steinman, woordvoerder van Netcare 911 gesê.
Al die beseerdes het ernstige beserings opgedoen.
Die ongeluk het omtrent 7:00 op die N1-hoofweg gebeur.
Die oorsaak van die ongeluk is nie bekend nie.

Die probleem / oorsaak is die moer wat die sleutel vashou.
In gevalle soos die het ek nie ‘n probleem daarmee nie… 😉
LMAA !
Nogal nê, mens wil deur oophou dat hulle inklim!
LMAA! Skerp!
Wat van: “Daar’s nog baie staanplek – die rit is gratis!”
NS OK, ek mag gestenig word vir swak smaak… Maar, ek sien dit as een plaasmoord minder…
Jou naam is Dolk, nie Trippie nie – niemand sal jou stenig nie, allermins ek.
Ja Dolk, ek gaan juis bietjie weg vir so 3 dae, net so oor die 300 kilo’s van my tuisdorp af. Bid vir ‘n veilige rit – ons reis in twee motors, lekker plaas toe.
Ag lekker!!!! Geniet dit maat! Ry net veilig!
Baie dankie Javvies … 4 huisgesinne, dus kan dit nie anders as om lekker te wees nie. Ek hoop daar sal so nou en dan kansie wees om in te loer hier op Praag … en natuurlik, opvangs ook.
Wens ek kan bietjie kaalvoet op ‘n plaas rondloop waar daar nie soveel kieme is soos hier nie! Hier is ek te bang om met skoene te loop wat nie dik sole het nie so vuil voel die sypaadjies en goed!
Glo my – ek loop NERENS kaalvoet nie, maar op die plaas – geen skoen aan my voet en dit gaan nou “gross” klink – ek loop so deur die beesmis ook.
Hulle moet jou maar met marshmallows gooi… Hehehe!
Reis veilig en geniet dit terdeë hoor! Ons bede is dat elkeen wat reis, veilig en sonder teëspoed sal terugkom. Seën en vrede.
Oe dit klink lekker!!!!
Wat van as ons hulle so indruk soos die Japanese die mense in die treine indruk! Nie plek vir ‘n poep nie! Jy moet nie deur die ruit kan sien nie. Sal jou maar met blommetjies gooi hoor!!!
LMAA!!! PUIK! Jou verbeelding en humorsin is so in my kraal. Lief die beeld wat jy geskep het!
Van ons Praag lesers wat die Paasnaweek die langpad gaan aandurf wil ek net sê. Bestuur asb baie veilig. Bestuur sommer vir almal op die pad. Waar moontlik vermy nagbestuur. Rus lekker uit en kom veilig weer terug.
Padreëls is die witman se ding. Hoekom moet ons dit nakom?
Ja Rooikop en volgende kondig hulle aan hoe BROOD NODIG hulle bloed moet kry in die bloedbanke! Wonner of Beetsap voldoende sal wees?
Vandat hulle hier by my bloedskenksentrum nie meer wit gesiggies is nie skenk ek nie meer nie. Hulle het ook mos so ‘n beleid van net BEEs word aangestel. Hulle het juis so ‘n rukkie terug geskakel en gevra vir ‘n skenking toe vertel ek hulle hoekom ek nie meer skenk nie. Die volkie was baie verbaas. Die volgende keer toe skakel ‘n blanke vrou my en praat met my Afrikaans. Ek het vir haar dieselfde storie vertel. Ek wonder hoe lank voor die gesiggies wat die naald in die aar druk gaan verander – dan eers sal ek dit moontlik weer oorweeg.
Daar sal seker ‘n dag kom dat ons, ons eie bloed sal moet stoor in ‘n yskas vir eie gebruik.
Ongelukkig is die rakleeftyd redelik kort maar sover ek weet is hierdie reeds ‘n opsie dit is net baie duur.
Nee wat, geen ander bloed in my are nie. sal maar rustig en tevrede doodgaan.
STEM STEM STEM !!!
Soek in elkgeval nie varkbloed nie.
Absoluut!! As ek VIGS wil hê, doen ek dit op die “manual” manier!
Of… As jy wakker word, praat jy Afrikaans met ‘n Zulu aksent… 😉
Ai siesa!!!! Dik lip en al met haarwortels na buite en hare word getrek een vir een deur die kokkerot???
Leonor, nie om ‘n godsdienstige gebruik te betwis maar ek wonder net hoe doen die Jehovasgetuies dit wanneer daar bloed benodig word? Net vir interessantheidshalwe.
Hulle gaan liewer dood sover ek weet – nie eers jou eie gestoorde bloed mag hulle gebruik nie.
O okei. Dankie.
Ek lees nou toevallig van hierdie nuwe goed wat blykbaar ook vir Jehovas aanvaarbaar is:
http://www.gizmag.com/brightwave-hemosep-autotransfusion-3d-printing/31650/
Ook van hierdie nuwe ding waar hulle bloed moontlik kan vervaardig – koebaai bloedskenk (wonder net hoe goed dit sal werk)
http://www.telegraph.co.uk/health/healthnews/10765132/Artificial-blood-will-be-manufactured-in-factories.html
Baie dankie Rooikop. Ek sal dit onder oë neem.
Willie, hier gaat ek al weer!
Hulle doen nie, sover ek weet. Mag verkeerd wees. Die frase die siel is in die bloed in die bybel pla my. Wil maar net ‘n ander se bloed he nie. En dis reg, jy kan jou eie bloed gebruik as jy moet gaan vir ‘n operasie. Vat dan eerder plasma indien onmoontlik.
Nie ‘n groot vriend van die medici en pharmaci nie. Alles onder die son is beskikbaar is beskikbaar om self te medikeer deur vitamienes en natuurlike kure. Ja, ja ek weet dit klink so bietjie fanaties oningelig maar het BAIE navorsing gedoen. Geen chemo vir my nie, geen orgaan oorplantings nie, geen medisyne soos Lipitor en Waveren(?). Indien wat ek ookal doen en dit werk nie, dan gaan ek maar. Maar daar is wonderlike verhale van genesing sonder om te vergiftig word, gesny te word of gebrand te word(radiasie). In elk geval die onversadigde verlange na jonk lyk en lank leef is kaf in die wind.
Wat radioterapie aanbetref, die strale maak die siek kankerselle in die mens se liggaam dood, maar dit kan ook die GESONDE selle doodmaak. Mens hoor darem maar van gru-verhale hoe mense uiterlik, sowel as in die liggaam self verbrand het. Het dit gesien ook.
So tydjie gelede het ek my stralingsonkoloog uitgevra na die behandeling en spesifiek verwys na natuurlike genesing. Ek wag nog steeds vir ‘n antwoord …
Sal jou nooit antwoord. Ek het ‘n paar alternatiewe behandelings vir kanker al opgespoor. Kanker behandeling(chemo) doen drie dinge: dit maak groot pharma baie ryk, die vermoor die kankerlyer en maak die wat agterbly bankrot.
Jy vergeet om te sê dit vermoor die kankerlyer staaaaaaddddigggg maar seker.
Jip, askies.
Basies word jy ge-“welldone” van binne af Trips! Self gehad, niks pyn nie maar blommie!!! Ek lyk of ek konstant bloos! Doen nogal baie goed as jy onskuldig wil lyk, hie hie
Die persoon na wie ek verwys het baie sleg gelyk (gesig) – breinkanker. Rooi-pers gebrand en om een of ander rede, na elke sessie, het hy weer in die “verlede” geleef – tragies en bitter hartseer.
Javvies, jy slaag telkens daarin om ‘n glimlag op my gesig te plaas – positiewe mense MOET daar wees en dis presies hoe ek ook voel.
My dierbare suster is basies lewendig verbrand in HF Verwoerd sodat haar hart later ingegee het! Ver oor die 30 bestralings ook vir breinkanker! Ek glo nie dat hulle breinkanker kan bestraal sonder om jou breinselle daarmee saam te verbrand nie! Jy word getatoë sodat hulle elke dag op dieselfde plek kan bestraal op ander plekke. Op die brein weet ek jy het ‘n kappie wat hulle gemerk het.
HARTSEER, HARTSEER, EN NOGMAALS HARTSEER !
Sjoe… Dis bitter erg… :-(((
Gelukkig kom mens oor alles in die lewe nê!
:-(…….
Nee Nee nou weer :-)))))
Trippie jy is 100% reg.
Bestraling is n onding. Chemo terapie net wanneer mens
wil seker maak dat daar nie uitsaaiing is nie. As enige onkoloog nie jou kanse op herstel tussen 95% en 100% evalueer nie bly weg en maak die beste van die res
van jou lewe – 100% beter lewenskwaliteit – en jy het ook nog die kans van spontane genesing.
Absoluut Riempies – maar weet jy wat … ek het NOOIT, NIE EEN DAG gehuil nie – ek GLO ek is genees, en ek wil sover gaan as om te sê, die siekte het my lewe “verryk”.
Wat betref die chemo – dit was AAKLIG !
As dit weer toeslaan, hanteer ek dit NET WEER – jy weet, daar is soveel mense wat betrokke is in so situasie – die ondersteuning is ONGELOOFLIK !
5 dele organiese heuning 1 deel koeksoda. Verhit effe die heuning met koeksoda. Neem een eetlepel 4-6 keer ‘n dag.
Verpulp aspersies en neem deur die dag.
NB: neem dubbel dosis Milk Thistle. Milk Thistle laat die lewer trypsin, ons natuurlike chemo, produseer. Ons almal moet dit doen. Ons lewers moet gesond wees want dit is die oorsprong van enige kanker.
Baie dankies!
Leonor, dankie vir jou antwoord. Jy hoef geensins terug te hou nie. Ek en my vrou is ook net alternatief. Sy glo jy kan net dit eet wat jy in die grond druk en dit groei. Dus eet sy net vrugte, rou groente en neute. So gesond soos ‘n vis in die water.
Vervang maar die metaal stopsels met porselein. Helfte van die skete verdwyn
Ek is nogal mal oor Louise Hay se boeke.
The body can heal itself maak vir my al meer sin.
Leonor, ek het gehoor Warfarin is amper soos Rattex. Nou hoe waar dit is weet ek nie. Noem dit omdat ek die naam in jou skrywe lees.
Dis waar. Rattex laai die rot dood bloei en dan versteen. Warfarin(dankie vir die spelling) verdun die bloed so erg die geringste stampie bloei jy onder jou vel. En het ‘n hewige nadelige uitwerking op jou lewer. Vitamien E verdun die bloed as jy twee of drie keer die daglikse dosis neem. PLUS dit maak jou vel mooi, help vir stywe gewrigte en laat jou hare blink en maak jou nael mooi. Klink al klaar beter. In die pamflet van Asphanor(?) dieselfde as Warfarin staan dit duidelik dat Vit E nie saam met dit geneem kan word nie.
http://www.nlm.nih.gov/medlineplus/druginfo/meds/a682277.html
Jammer Rooikop maar ek dink jou oë gaan drooggekyk wees want dit gaan ons NOOIT weer sien nie! Gelukkig kan hulle deesdae met operasies jou eie bloed herwin en terugtap in die liggaam! Vra jou dokter daarna uit!
Ja vir beplande operasies is hierdie al vir ‘n geruime tyd beskikbaar. Ongelukkig in noodtoestande/ongelukke is dit nie so maklik nie. Blykbaar moet hulle eers die bloed behandel voor hulle dit weer vir jou kan gee.
Rooi koeldrank is ook goed. 😉
68 beseer? ‘n Kans is verspil.
Kyk nê! Wou ek nou net vir Dolk vingertjie wys oor die rooi koeldrank en hier kom jy uit met dit!!! Ag okay man……vertel tog net in watter hospitaal hulle is sodat ons kan gaan pypies toetrap!
Jy is waarlik ‘n TONIKUM!
Blykbaar het die bus gezig waar dit moes gezag het.
Laat my dink aan ‘n blik Doom wat die brommers tydelik laat rondkruip – en nie dood nie!
Terug na die tekenbord!