Volgens die Nasionale vereniging van voertuigvervaardigers in Suid-Afrika (Naamsa), se verslag vir die tweede kwartaal van 2009 wat Dinsdag vrygestel is, is die motorbedryf in ’n krisis. Nog nooit tevore het plaaslike kwartaallikse verkope van nuwe voertuie op ’n jaargrondslag so swak gevaar nie en “dit onderstreep die krisis waardeur die waardeketting in die gesig
Helfte van grond in swart hande nie produktief aangewend s? grondsake
Die departement van landelike ontwikkeling en grondsake sê 49% van die 5,2 miljoen hektaar grond wat aan swartes oorgedra is, word nie produktief aangewend nie. Daarbenewens het die nuwe grondeienaars se ekonomiese omstandighede ook nie noemenswaardig verbeter nie. Tydens ’n beplanningsessie van die portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondsake verlede week het dit geblyk dat
Lees verder: Helfte van grond in swart hande nie produktief aangewend s? grondsake
Slikdam naby Vaalrivier onaanvaarbaar
Die oprigting van ‘n mega-slikdam naby die Vaalrivier, oos van Stilfontein deur Simmer & Jack, is onaanvaarbaar. Die mega-slikdam gaan 1 400 hektaar beslaan en sal ‘n groot bron van besoedeling wees. Eienaars van kleinhoewes sal die slagoffers wees van mynstof omdat die mega-slikdam tussen hulle en die heersende noordwestewinde gebou gaan word.

Mzanzi-simbole
Hiermee reageer ek op Hennie van der Walt se skrywe oor die kwessie van die volkslied en vlag. Oor die NSA-vlag sê hy:
"Ek het weer 'n broertjie dood aan die nasionale vlag. Dit het 'n pragtige ontwerp; 'n gulde geleentheid het egter verbygegaan om nasiebou te bevorder indien die huidige rooi baan in die vlag oranje van kleur was. Indien daar 'n nuwe volkslied sou kom, moet die vlagkwessie ook aandag geniet."

Bedreiging of vakansiegeleentheid?
одежда для яхтсменовДанильченко Юрий отзывы
Swart misdaad in VSA skep blanke vrees
N.a.v. die onlangse herrie oor die inhegtenisname van die swart akademikus Henry Louis Gates jr., skryf Paul Marx dat blankes rede het om geweldgeneigde swartes te vrees.
N.a.v. die onlangse herrie oor die inhegtenisname van die swart akademikus Henry Louis Gates jr., skryf Paul Marx dat blankes rede het om geweldgeneigde swartes te vrees.
Joodse sameswering in De Telegraaf blootgel
'n Nederlandse joernalis van De Telegraaf, een van Nederland se grootste dagblaaie, het die uitbraak van die voëlgrieppandemie, die virus H5N1, toegeskryf aan 'n internasionele sameswering om die wêreld se bevolking te verminder.

Obama se eie, duur en eensame oorlog
'n Senior Amerikaanse militêre raadgewer, James Jones, sê indien Barack Obama vir bykomende troepe na Afghanistan gevra word, gaan dit vir 'n "WTF" oomblik sorg. WTF is Pentagon-slêng vir “whisky tango foxtrot” en is die afkorting vir “What the fuck?” Daar is reeds 21 000 ekstra troepe na Afghanistan ingestem wat die totale teenwoordigheid op
Tifoon eis 600 in Taiwan
Tot 600 mense is die naweek hier in die dorpie Sjiao Lin in ’n modderstorting begrawe wat deur die tifoon Morakot veroorsaak is. Morakot het daartoe gelei dat ongeveer 2 m reën oor die naweek geval het voordat dit na China toe aanbeweeg het. Die hewige reënval het ook gepaardgegaan met winde van tot 119
Metropolisie in Pretoria se wapens in kroeg gekonfiskeer
Drie metropolisiebeamptes van die sogenaamde "Tshwane"-metroraad se wapens is vroeg vanmore in 'n kroeg in Pretoria gekonfiskeer, het 'n munisipale amptenaar gesê.
Drie metropolisiebeamptes van die sogenaamde "Tshwane"-metroraad se wapens is vroeg vanmore in 'n kroeg in Pretoria gekonfiskeer, het 'n munisipale amptenaar gesê.
Lees verder: Metropolisie in Pretoria se wapens in kroeg gekonfiskeer