Rotteplaag tref Johannesburg danksy plakkersrommel

'n Rotteplaag het in die ooste van Johannesburg uitgebreek en inwoners in die nabyheid van Diepsloot, noordwes van die stad, kla ook oor rotte. Gas, rotvalle, uile en verdrinkingsemmers word nou in Ekurhuleni ingespan om die plaag te bekamp. Die "geïntegreerde knaagdierbeheerplan", 'n dodelike vyffaseplan, is 'n poging deur plaaslike regering, die gemeenskap en belangegroepe

Lees verder: Rotteplaag tref Johannesburg danksy plakkersrommel

Mamelodi-inwoners weier om dienste te betaal

'n Geskil tussen inwoners van hostelle in Mamelodi het uitgeloop op geweld en intimidasie en het tot die inhegtenisname van 17 mense gelei, volgens die polisie in Gauteng. "Nuwe hostelle is onlangs deur die metroraad gebou met gesinseenhede en die raad wil nou die ou hostel afbreek," het konstabel Sam Shibambo.gesê. Inwoners van die ou

Lees verder: Mamelodi-inwoners weier om dienste te betaal

‘Verbrand gewapende rowers’

Burgers van Guinee behoort gewapende rowers te verbrand as hulle hulle in die hande kry sodat die land se tronke nie oorlaai word nie, het die die militêre regering se anti-misdaadhoof Dinsdag gesê. Wetteloosheid in die hoofstad Konakry het die afgelope maande toegeneem met soldate wat daarvan beskuldig word dat hulle roof en verkrag. "Ek

Lees verder: ‘Verbrand gewapende rowers’

Frankryk en Iran in kernsamesprekinge

President Nicolas Sarkozy van Frankryk het Dinsdag ’n sonderlinge vergadering met die Iranse minister van buitelandse sake, mnr. Manoetsjer Mottaki, oor Iran se kernprogram gehou. “Die vergadering sal ’n geleentheid wees om samesprekings oor kernvermeerdering wat die ses [invloedryke lande] met Iran wil hervat, te bespreek,” het Sarkozy se kantoor vroeër in ’n verklaring gesê.

Lees verder: Frankryk en Iran in kernsamesprekinge

Rusland en China vra Veiligheidsraad uitspraak oor NK

Rusland en China wil ’n “oortuigende antwoord” van die VN se Veiligheidsraad op Noord-Korea se kerntoets hê, het die Russiese ministerie vir buitelandse sake gister gesê. “Sergei Lawrof en Yang Jiechi, ministers van buitelandse sake van die twee lande, het hul gemeenskaplike mening uitgespreek oor die behoefte aan ’n oortuigende antwoord van die Veiligheidsraad op

Lees verder: Rusland en China vra Veiligheidsraad uitspraak oor NK

‘n Oplossing vir Mzansi se kruipende sosialisme?

Die ANC se voorgestelde Nasionale Gesondheidsversekeringskema (NGV) is moontlik een van die eerste ponde vleis wat die linkses by die Zuma-regering gaan eis, en nog ‘n groot stap na die nagmerrie van 'n volledig-sosialistiese staat. Die NGV is na wat berig word die lieflingkind van die vakbonde en die linkses. Dit wil Brittanje se NHS

Lees verder: ‘n Oplossing vir Mzansi se kruipende sosialisme?

Libi? bring media onder staatsbeheer

Libië het Maandag aangedui dat hulle beplan om 'n mediamaatskappy te nasionaliseer wat deur die seun van die land se leier, Moeammar Ghadaffi, besit word. Dit sal die pers weer onder 'n staatsbeheerde monopolie bring. Die regering sal beheer neem van satellietkanale, radio en koerante, asook 'n drukpers wat deur Al-Ghad bestuur word en wat

Lees verder: Libi? bring media onder staatsbeheer

DA se benadering is ideologies, nie pragmaties

Me. Helen Zille se veelgeroemde veelpartykoalisie wat tot onlangs die stad van Kaapstad geregeer het, het gister 'n ernstige knou gekry toe die enigste Vryheidsfront Plus-lid van die koalisie uitgesit is.

Me. Helen Zille se veelgeroemde veelpartykoalisie wat tot onlangs die stad van Kaapstad geregeer het, het gister 'n ernstige knou gekry toe die enigste Vryheidsfront Plus-lid van die koalisie uitgesit is.

Lees verder: DA se benadering is ideologies, nie pragmaties

Wit aktrise weier om swarte te soen

‘n Suid-Afrikaanse teaterproduksie wat daarop gemik was om kinders te oortuig dat rasseharmonie heers, se aktrise het bedank nadat sy van rassisme beskuldig is. Carolyn Forword (foto hier bo) het van die verhoog gestap van die produksie getiteld The Pied Piper of Hamelin nadat sy deur die regisseur aangesê is om haar mede-akteur Unathi Dyantyi

Lees verder: Wit aktrise weier om swarte te soen

Bestaan middele om die Afrikaanse taal en kultuur te red?

Dit is opmerklik dat die debat rondom die posisie van die Afrikaner, sy taal en ander grondwetlike regte al meer aandag geniet. So begin die afgelope jare se debat oor die behoud van Afrikaans op alle vlakke polariseer rondom twee standpunte naamlik: deel sonder weerstand of handhawing deur minderheidsregte.

Dit is opmerklik dat die debat rondom die posisie van die Afrikaner, sy taal en ander grondwetlike regte al meer aandag geniet. So begin die afgelope jare se debat oor die behoud van Afrikaans op alle vlakke polariseer rondom twee standpunte naamlik: deel sonder weerstand of handhawing deur minderheidsregte.

Lees verder: Bestaan middele om die Afrikaanse taal en kultuur te red?