Daar was vandag 'n praatjie oor Radio RSG wat ondermeer gegaan het oor werkloosheid, die ekonomiese krisis, en Suid-Afrikaners in die buiteland wat wil terugkom.
Lees verder: Werf n?? buitelandse Afrikaners vir eie gebiede

Omtrent 77 nuwe vermoedelike en bevestigde choleragevalle is vandag in Suid-Afrika gerapporteer terwyl die Tubatse-rivier in Limpopo positief getoets het vir die siekte. Daar was 64 nuwe vermoedelike choleragevalle in Limpopo en Gauteng. 'n Totaal van 13 bevestigde choleragevalle is in die Weskaap, KwaZoeloe-Natal en die Noordweste gerapporteer. Die hoofdirekteur van Limpopo se Watersake, Alson
Plaaswerkers in die Noordweste leef steeds in vrees dat hulle van die plase afgesit of doodgemaak of aangeval sal word, sê Cosatu. “Die Kongres van SA Vakverbonde in die Noordweste verwerp hierdie houding van boere wat steeds glo die land behoort aan hulle,” sê die provinsiale sekretaris, Solly Phetoe. Hy sê die afknouerige optrede word
Net vier uit elke tien motorpassasiers in Suid-Afrika gebruik hulle veiligheidsgordels, het 'n nuwe peiling bevind. “Die insittende wat die waarskynlikste een is om 'n gordel te gebruik, is die bestuurder,” sê die Outomobiel Assosiasie van Suid-Afrika wat medeborg van die studie was. Die Assosiasie se segsman, Rob Handfield-Jones, sê die uitslae van die peiling
Die Vryheidsfront Plus gaan vandag die twee swart polisielede van Odendaalsrus-polisiestasie, wat ‘n blanke boer ‘n “white dog” genoem het en toe gesê het “all white dogs in South Africa will be killed”, by die Menseregtekommissie aankla van haatspraak. Die minister van Veiligheid en Sekuriteit, mnr. Nathi Mthethwa, gaan ook skriftelik gevra word om konstabels
Lees verder: Vryheidsfront Plus l? klag oor haatspraak teen blankes
Ons ouens hier in die Rayton-Kleinfontein-omgewing ry nou al plaaswagpatrollies vir meer as twee jaar nadat die kommandostelsel afgeskaf is. Aan die hoof van inligting is 'n klompie oud-Rhodesiërs (ek hou dinge maar doelbewus vaag). Ons gebruik glad nie swartes op die plaas nie, alhoewel al ons bure dit wel doen en tot die dood toe verbind is daaraan, wil ek byvoeg. Ons het gehoop die plaasaanvalle gaan ons verbygaan vanweë ons beleid van selfwerksaamheid, maar helaas…

Die Appèlhof in Bloemfontein het teen Jacob Zuma beslis deur die appèl van die nasionale direkteur van openbare vervolgings toe te staan teen 'n vorige Hooggeregshofbeslissing wat vervolging opgeskort het. Zuma, wat tans die gunsteling is om president te word, sal daarom steeds op korrupsieklagte tereg moet staan. Die waarnemende regterpresident, Louis Harms, het 'n
Die Appèlhof sal vandag uitspraak lewer oor die korrupsiesaak van Jacob Zuma. Die uitspraak sal vanmore in Bloemfontein gelewer word. Die saak teen Zuma mag weer heropen word indien die hoogste hof die Hooggeregshofuitspraak omkeer. Dit sal die verkiesing in April vir Zuma bemoeilik aangesien hy homself opnuut teen bewerings van korrupsie sal moet verdedig.
Die Tsjegge se kunstentoonstelling in Brussel ter viering van hulle EU-presidentskap wat hierdie maand in aanvang neem, het die tonge behoorlik los. Waar lande tradisioneel so min as moontlik kontroversie probeer ontlok, het Tsjeggië die vorige lidlande die loef afgesteek. Frankryk se tentoonstelliong met hul oorname van die EU-voorsittertstoel ses maande gelede was 'n lugballon
Lees verder: Tsjegge se tentoonstelling laat diplomate in hul oggendkoffie stik