Die twee aardbewings wat dele van die suide van Japan lamgelê het, se invloed word veel verder as die middelpunt van die rampgebied gevoel. Alhoewel dit nie so erg was soos die verwoesting van die 2011-aardbewering en die tsunami nie, word vervaardiging direk geraak. Motorvervaardigers veral, het sedertdien lesse oor ontwrigtings in die verskaffingsketting geleer.
Piet Croucamp dreig PRAAG oor sy ‘God en Jesus is breindood’-video
Die marxistiese, anti-Afrikaanse lektor aan die Universiteit van Johannesburg, dr. Piet Croucamp, is tans besig om PRAAG te dreig weens ‘n opname van sy “God en Jesus is breindood”-toespraak wat op PRAAG se YouTube-kanaal geluister kan word. Die opname, in Engels, bevat growwe godlasterlike uitsprake teen Christene, Moslems en Jode, asook gelowiges in die algemeen.
Lees verder: Piet Croucamp dreig PRAAG oor sy ‘God en Jesus is breindood’-video
Malema sê hy gaan ‘alle blanke besittings vat’ sodra hy aan bewind kom
Die Afro-marxistiese leier Julius Malema het oor die naweek sy ondersteuners vertel dat sy EFF-party alle wit eiendom sal konfiskeer sodra dit aan bewind kom. Hy het gepraat by ‘n byeenkoms ter herinnering aan die ANC-SAKP-terroris Solomon Mahlangu wat vir die dood van verskeie blanke burgerlikes verantwoordelik was, en wat deur die vorige Afrikanerregering ter
Lees verder: Malema sê hy gaan ‘alle blanke besittings vat’ sodra hy aan bewind kom
Wit pa op hoewe doodgeskiet
‘n Witman is Vrydagaand koelbloedig op ‘n hoewe in Mnandi, Centurion, deur swart aanvallers doodgeskiet. Douglas Morgan (72) het glo drie skote gehoor waarvan een sy seun, Mathew (43) getref het. Die swartes het die alarm onskadelik gestel. Mathew, ‘n pa van twee jong seuntjies, is in die kop geskiet en is op die toneel
Dodetal in Ekwador-aardbewing styg
Die dodetal in die aardbewing in Ekwador in Suid-Amerika is opnuut opwaarts aangepas nadat dit intussen weer skerp gestyg het, het RSG berig. Berigte is ontvang van bevestiging deur Ekwador se president, Rafael Correa dat die dodetal nou op 272 staan. Die skudding het 7,8 op die Richterskaal gemeet, sowat 160km van die hoofstad Quito.
Clinton uitgevang dat sy lieg oor Benghazi
Die konserwatiewe groep Judicial Watch het dokumente vrygestel wat verband hou met die aanval in Benghazi op 11 September 2012, waartydens ‘n Amerikaanse ambassadeur en ‘n paar CIA-grootkoppe vermoor is. Die dokumente bewys dat die Obama-administrasie en in besonder Hillary Clinton geweet dat die aanval in Benghazi deel was van ‘n Al-Qaeda-operasie. Clinton en die
Oorbesteding op hophuise in Noord-Kaap bekyk
Miljoene rande se oorbesteding aan die herstel van HOP-huise en doelwitte wat nie gehaal is nie, is van die probleme by die Noord-Kaapse departement van Menslike Nedersettings wat later vandeesmaand in die parlement gaan draai. Die voorsitter van die parlement se portefeuljekomitee oor Menslike Nedersettings, Nocawe Mafu, het dié departement aangesê om weer ‘n voorlegging
Busongeluk eis ANC-lede wat nuwe manifes moet versprei
Die name van die elf ANC-oorledenes wat in ‘n busongeluk dood is, is nog nie bekend nie. Die elf is dood en 58 is beseer toe ‘n bus wat 70 ANC-stemvee aangery het, op die N1-hoofweg buite Winburg verongeluk het. Ten minste 21 verkeer tans in ‘n kritieke toestand. Die bus het Sondag, 20 km
Lees verder: Busongeluk eis ANC-lede wat nuwe manifes moet versprei
Opposisie stook rewolusie na oproermaker in aanhouding sterf
Die leier van Gambië se sterkste opposisieparty is Saterdag ná ’n tweede ronde betogings in dié land in hegtenis geneem. Die opposisie stook ‘n rewolusie in die land. Lede van die opposisieparty eis antwoorde oor die dood van een van die party se leiers terwyl hy in aanhouding was. Intussen is twee ander ook glo
Lees verder: Opposisie stook rewolusie na oproermaker in aanhouding sterf
Laerhuis stem teen Rousseff
Brasilië se laerhuis het Sondag ‘n tweederdemeerderheid behaal wat beteken dat pres. Dilma Rousseff in ‘n staat van beskuldiging gestel kan word. Indien die land se senaat nou ook ten gunste van dié stap teen Rousseff stem, sal sy uit haar pos geskors word terwyl die senaat oor haar lot besin. Bewerings is ondersoek dat
