Die name van die elf ANC-oorledenes wat in ‘n busongeluk dood is, is nog nie bekend nie.
Die elf is dood en 58 is beseer toe ‘n bus wat 70 ANC-stemvee aangery het, op die N1-hoofweg buite Winburg verongeluk het. Ten minste 21 verkeer tans in ‘n kritieke toestand.
Die bus het Sondag, 20 km buite Winburg in die rigting van Ventersburg omgeslaan en was na Ekurhuleni, Gauteng, op pad.
Die stemvee was op pad terug van die ANC se verkiesingsbyeenkoms in Port Elizabeth. Hulle sou die nuwe verkiesingsmanifes gaan bekendstel.
Die oorsaak van die ongeluk is nie bekend nie, maar die busbestuurder het glo beheer oor die bus verloor en passasiers is uit die bus geslinger toe dit omgeslaan het.
Van die passasiers was glo onder die bus vasgekeer op die ongelukstoneel.
Die beseerdes is na hospitale in Welkom, Winburg, Kroonstad en Virginia vervoer.

Die Britse agente was weer bedrywig die naweek om Zuma te keer.
Stelling; hy het die bus soos n Taxi bestuur …….en toe val hy!
Net 11… ? ek het gehoop die getal sou styg!
Ek wonder of die busbestuurder nou weer soos een van die “entitled” bestuur het. Juis vanoggend het ‘n taxi weer teen die verkeer opgery oppad werk toe. Dit kook my bloed onmiddelik.
vir elke boer wat weerdaardig sterf, sterf daar20 van hulle wreedaardig. die genade verskil is hulle kan nie n boer skuld gee daarvoor nie. ons noem dit die blinde sambok. lekker man lekker. kry vir julle