Die Afro-marxistiese leier Julius Malema het oor die naweek sy ondersteuners vertel dat sy EFF-party alle wit eiendom sal konfiskeer sodra dit aan bewind kom. Hy het gepraat by ‘n byeenkoms ter herinnering aan die ANC-SAKP-terroris Solomon Mahlangu wat vir die dood van verskeie blanke burgerlikes verantwoordelik was, en wat deur die vorige Afrikanerregering ter dood veroordeel en tereggestel is. Die byeenkoms het by die Universiteit van Pretoria se Mamelodi-kampus, wat in die lokasie met dieselfde naam geleë is, plaasgevind.
Terwyl sommige waarnemers spekuleer dat Malema deel van ‘n toekomstige ekstreemlinkse regering in Suid-Afrika mag wees soos wat die mediaveldtog teen Jacob Zuma sy tol eis, het die “opperbevelvoerder” van die Ekonomiese Vryheidsvegters die land se blankes gewaarsku dat hulle geen rede het om die oënskynlike ongewildheid van die ANC en Suid-Afrikaanse Kommunisteparty te vier nie.
“Die blanke minderheid klap hande terwyl die EFF Zuma kritiseer en dink dat ons vergeet het dat swartmense die grond terug wil hê. Maar ons het nie. Julle is volgende.”
Floyd Shivambu, die adjunkpresident van die EFF, het voorspel dat die radikale Malema aan bewind sou kom en “die volgende president van Suid-Afrika gaan wees”.
Malema het voor ‘n volgepakte saal van sy swart ondersteuners gepraat, met baie wat op die vloer gesit het omdat daar nie genoeg sitplekke was nie. Onder luide applous het hy gesê:
“Ons het Nkandla gekeer en die Guptas is weg. Nou gaan ons ons land terugvat. Al die mooi geboue in dié land is deur swartes sonder betaling gebou. Dit behoort ook aan ons. Ons gaan die land met alles daarin terugvat, of die wittes nou daarvan hou of nie.”
‘Ons kan nie met blankes vriende wees nie’
Malema het die witman as “die vyand” beskryf. “Dit is die witman wat Solomon Mahlangu doodgemaak het en hoewel ons op versoening moet fokus, kan ons nie met blankes vriende wees nie. Ons moet die swart ras bevry. Geen blanke het hierheen gekom saam met grond nie.”Malema het beklemtoon dat die terroris Solomon Mahlangu bowenal ‘n swart nasionalis was wat namens die swart ras teen die wit ras geveg het. Die familie van Mahlangu het gepoog om Malema te verhoed om Mahlangu se naam by sy vergadering te gebruik, maar het daarin misluk.
Volgens Malema is Mahlangu, toe hy die blanke burgerlikes gedood het, “geinspireer deur die pogings van Tsietsie Mashinini. Wie is Tsietsie Mashinini? Hy was ‘n lid van Swart Bewussyn en daarom was Mahlangu Swart Bewussyn.
“Solomon Mahlangu is deur Swart Bewussyn geïnspireer wat ‘n leidende beweging was, aangesien al die leiers in ballingskap of ondergronds was. Ons mense het na Steve Biko opgesien. Solomon Mahlangu het van Swart Bewussyn geweet voor hy die ANC geken het. Hy het slegs die ANC leer ken toe hy landuit is.”
Hy het ook gesê dat Zuma nie die werklike vyand is nie.
“Moenie dink dat Zuma ons vyand is nie. Zuma is nie ons vyand nie, hy staan net in ons pad, en ons moet van hom ontslae raak om ons grond terug te kry, ” het Malema gesê.
“Zuma staan tussen ons en ons vyand. Gee pad. Zuma moet padgee want dis hulle [die blankes] wat ons grond gesteel het.”
Malema wil hê dat Mahlangu se teregstelling gewreek moet word deur almal wat by sy hofsaak in die laat sewentigerjare betrokke was, in die hande te kry.
“Waarom moet ons om verskoning vra dat ons slawe is? Hulle sê ons moet met hulle versoen. Ons wil sien wie het mense by die galg gehang. Ons wil hul gesigte sien. Ons kan nie met mense versoen wat ons nie ken nie.
“Waar is die aanklaers at vir die doodstraf gevra het? Waar is die regters wat ons broers ter dood veroordeel het? Hulle moet hiernatoe kom, ons wil hulle spreek.
“Versoening moet nooit geregtigheid vervang nie. Geregtigheid is die teruggawe van die grond. Ons moet vir ons grond veg,” het hy gesê.

My goed vat ?? Nee jy verstaan, jy moet eers verby my, Smith & Weston kom.
He needs to get past a Smith and Wesson. I’m afraid the “Weston” won’t stop him. Those “Westons” vote DA.
I see you corrected your original spelling mistake.
Malema vertel hy is die volgende president, nes Maimane se party vertel hy is die volgende.
Die hoofstroom media laat dit klink of Nklandla ‘n doodsteek vir die ANC is, wat dit nie is nie. Die ANC verloor steun, ja – en dalk nie eens regtig oor Nkandla nie – maar is baie ver van die volgende nasionale verkiesing verloor.
Malema is wel reg oor een ding: mense wie hande klap oor Zuma se terugslae, leef in ‘n gekkeparadys.
Die man in die rooi rompelpakkie “babygrow” wil die land terugvat van sy eie ras en dan eers die ‘rassiste’ verjaag???Hulle kan nie eers genoeg stoele vir die EFFopparette reel nie . Ek sien malemmer praat nou uitsluitlik van Wittes as die vyand ,weet sy Britse hanteerders watter verraad van hulle skoothondtjie uitgaan?
Transvaal, sy Britse hanteerders is nie wit nie want hulle is Khazar Jode wat Asiate Mongoliese bloed in hulle are het. Dis hulle wat hom die lisensie gee om al hierdie “dinge” te doen teen ons blanke nasie.
Verder wonder ek nou net met hoeveel grond dink malemmer het hulle hiermee aangekom? Lekker om die geskiedenis net te verdraai om jouself te pas.
Daarmee stem ek saam CV , die Langneuse is Britse of eerder “City of London “burgers en hulle het ook belange in die SA industuiee , die agtergrond toutrekkers van die verdriet wat hier gestook word
En dat komt niet omdat wij racisten of antisemiten zijn. Nee, dat komt door het gedrag van deze culturele verrijkers.
Daardie rakkers het hom so geleer praat.
Inderdaad schandalig dat de misdadigheid niet in verband wordt gebracht met dat uitschot ‘We gaan zoveel mogelijk stelen, slaan en rennen’. Vijanden aanwijzen is één ding, maar je er vervolgens tegen wapenen is kennelijk onnodig. Het wereldbeeld van Julius Ceasar Noire is een onbewogen schijnwerkelijkheid die onmiddellijk wegsmelt wanneer het vuur van de realiteit aan haar schenen wordt gelegd. De EFF Jugend zijn nog niet helemaal waanzinnig, de wrange geur van electoraal opportunisme blijft hangen. Dit artikel druipt van de haat en dat is een goed teken, het betekent dat dit soort in het nauw zit en goed ook. Links is intellectueel dood, verstard, versteend. Zelfbenoemde linkse “intellectuelen” (meestal achterwaarts door nostalgie-brillen naar ’68 kijkende Marxisten) gaan geen serieuze debatten meer aan. In feite wordt Europa ook gekoloniseerd vanuit noord-Afrika. We zijn getuige van een paradigmaverschuiving. De linksen voelen het, hun koninkrijk gaat ten onder. Ze zullen nu, net als Hitler in de Führerbunker, aansturen op een Götterdämmerung want ze zitten nu met een existentiële crisis. Ik wens ze allemaal hetzelfde lot als die volgevreten Ceasar: Nationalisten.
Malema gaan nog soos sy Zim-broers grond eet. Sy Leninistiese ideologie maak logiese denke onmoontlik. Dit maak hom uiters gevaarlik. Dit is tyd dat “ons” ‘n massiewe propagandaveldtog moet loods om die waarheid omtrent swart en wit kolonialiste en oor grondbesit, te verkondig. Die gepeupel is egter al so gebreinspoel … en hul leiers dom-astrant!
Calm down. Don’t you remember why this got to blows? Our black youths are in dire need of education… in English. They need the details of that wonderful education… in Britain. Remind them of all the free money the British will invest in their glorious future and provide the locations of the High Commissions and staff.
Al wat ek gaan se is M K. Slim mense sal weet wat ek bedoel
En ek sien vanoggend koerantplakkate wat iets praat van die staat wat aan grond vasklou wat in grondeise betrokke is. Kon nie help om te giggel nie. Slim het nou sy baas lyk my gevang
Ja dit is juis hoekom die statistieke nog skeef lyk na al die sogenaamde grondeise afgehandel is! Die staat vat maar gee vir niemand nie.
Nog nooit sulke stront gehoor wat uit n man se bek kom nie. Ek sal hom baklei tot my laaste asem toe. Die ding is nie werd om te lewe nie. Hy is die grootste gemors wat ek in my lewe gesien het. Julle kan maar kom vuilgoed. Ons die boere volk is reg vir julle. Dan vat ons ons land weer terug. ????
Daardie ondier is nie eers n mens nie … wat nog gepraat van n “man”
Of dalk gaan hule vir Malema vermoor, maar ek glo nie Malema en die EFF sal dit polieties maak nie, die ANC is hopeloos te korrup om dit toe te laat.
‘n EFF-regering sal onafwendbaar tot ‘n burgeroorlog lei.
Interessante kommentaar: “Burgeroorlog” is een van die eerste woorde wat ek hoor wanneer ek na mense se keuse in die 1992 referendum verwys. MAAR, toe was die veiligheidsmagte in ons hande, nou speel hulle vir die anders span. Mense het, soos hulle steeds doen, nie baie mooi gedink nie.
Netnou is dit weer “Die wittes is welkom” en “Ek is verkeerd verstaan en uit konteks aangehaal”
Hy kan maar my goed kom probeer vat – niks sal heel wees nie. Ook nie sy kakebeen nie.
Hy kan my grond vat solank hy net my verband ook betaal.
Die EFF doen net nou al wat die ANC lankal beplan het. Gee die ANC kans. Hulle sal later dieselfde deuntjie sing om stemme te werf. Die is niks nuut nie.
Presies. En as die EFF genoeg stemme van diie ANC afneem sodat die ANC in die volgende nasionale verkiesing ‘n paar provinsies aan die opposisie afstaan, gaan die EFF aanbied om met die ANC in koalisie te gaan. Op die EFF se voorwaardes, natuurlik, en saam het daardie twee partye ‘n gemaklike tweederde meerderheid wat beteken hulle kan die grondwet wysig. Intussen is daar ‘n klomp blankes wie glo dat die DA hulle op een of ander manier gaan red. Jy saai wat jy maai…
Of die DA en EFF gaan in koalisie meskien val die FFP ook nog daarby in, hule klink ook maar almal die sefde
Ag my ou boy … jy kan maar met die grootste liefde kom probeer 🙂
Tipies soos n swarte dink – wie gaan hulle verbande betaal? Die banke en landbank is n besigheid wie gaan al die swart direkteure se salarisse betaal. Die swart boere dink hulle gaan oppie stoep sit en die boer gaan vir hulle boer op die boer se afgeneemde plaas – wat nie nou aan die staat behoort nie maar aan die ANC party. wie dink Malema gaan die derduisende verbande op die plase en woonhuis vir hulle betaal want die blankes is mos nou nie meer die eienaar van die huis nie? Waar gaan belasting vandaan kom? Lekker ou NSA verby rommelstatus bankrot en vernietig en wie gaan nou Mugabe in sy pond
sitplek hou of hoe Malema? Nie die saak mooi deurgedink nie nê?
Gaan kyk maar wat het in Haiti gebeur, moontlik is dit ons voorland.
Ek woon in n woonwa op Orania – Julius vat aan my caravan en ek gee jou n dwars-vette ou pellie !
Die groot vraag is of Malema (en Zuma!) werklikwaar besorgd is oor die welsyn van die meeste swartmense en of hulle hoofsaaklik hul eie geldbelange en dié van hul familie, vriende en internasionale opportuniste, probeer bevorder ten koste van die welsyn van die meeste Suid-Afrikaners. Indien laasgenoemde nader aan die waarheid is, behoort ons op nugtere en objektiewe wyse die voor die hand liggende voordele en nadele van die huidige Suid-Afrikaanse eenheidstaat die afgelope meer as 20 jaar te vergelyk met dié van moontlike toekomstige onafhanklike volkstate vir verskillende bevolkingsgroepe…
Klink soos Apartheid maar die ingeligtes sonder oogklappe weet dit is die enigste oplossing.
Hierdie swaap het seker nog nie mooi gesien wat die witbaas kan doen wanneer hy kwaad genoeg is nie. Fatboy beter maar eerder geepad uit die land uit. Hierdie vet Pedi weet duidelik nie wat op hom wag sou hy aangaan met stront kwytraak nie
Hulle hoort nie eers nie hier volgens hul eie land-logika. Hulle is die wat niks bydrae, niks kan bou of ontwikkeling ens
lekker man lekker. die tyd lyk vir my het aan gebbreek om kragte te meet. nou moet ons nog net gou die verraaiers onder ons uit sif. manne pak solank. dit lyk my oom koos is hier
Hy is net bang Zuma steel meer as hy. Dis hoekom hy Zuma uit die pad wil he. Pak die balsakke, oorlog kom.
Die man moet maar praat, want dis al wat hy kan doen. Maar die blanke kan doen, dis tyd dat JM
pak kry.
Die probleem van ons mense is dat die meeste ook maar net praat
Sy mense sal nie tevrede wees as hulle uitvind dat hulle net 10% kry, en die wittes begin weer om te oorleef
Hulle dink dit gaan maar net vat wees. Pleks dat hy vir die souties vra wat die boere doen met die sterkste mag op die aarde,malema moet twee keer dink voor hulle ons aanvat,hulle is nie eens naastenby in die liga van die souties nie en ons het die souties opgeneuk. Hulle lokasies is klaar so op mekaar,net so paar lorries diesel en dan brand dit sommer lekker!! Daar is honderde der duisende afrikaners in die buiteland wat gelaai is met geld wat wapens sal inbring die dag as oorlog kom. Ons honderde duisende afrikaners in die buiteland sal nog honderde der duisende van hulle vriende ook saam bring want orals oor die wereld raak die mense stadig maar seker dik vir die swartes,so ek dink baie europese mense sal saam wil kom wreek teen hulle!
Glo my as ek se dat die slapgat Afrikaners in die buiteland nie ‘n finger sal veroer nie, dit is hoekom hule hier weg gehardloop het. Nee Ons hier moet nou al begin om saam te beweeg en nie ons hoop op die buitelanders plaas nie.
Moenie bekommer nie , ons sal hulle alleen aanvat.ons God is baie groter en sterker as hulle sangommas. Ons gan n tweede bloedrivier maak.
As daai man met min of niks tussen sy ore vir my kan se waar het die swart mense die grond gekry en by wie het hulle die grond gekoop of is dit net verniet geeien soos hulle alles verniet wil he
Gelukkig het die witman eerste die wiel uitgevind my vriend so hy sal altyd jou een voor wees of jy dit nou wil glo of nie.
Bykans geen oorlog gaan ooit werklik oor geloof nie. Selfs nie eens die Kruistogte nie. Lg was ‘n verskoning om te plunder. So ook was die ABO maar eintlik ‘n ekonomiese oorlog.
Beste bewys dat godsdiens ‘n vorm van politiek is. Daarsonder kan mens nie.
Godsdiens is moontlik politiek, maar ware aanbidding tot die Lewende God het niks met politiek te doen nie.
Bloedrivier, al koning Dawid se oorloë, Die eerste vryheid’s oorlog almal gegaan oor die eer van God en die behoud van ons volk.
Hy is so onnosel as i slaaf in i paleis bly en i range rover ry wil ek ook een wees asb!!!
Sekerlik, want dan hoef ek nie meer my huis, motor en ander skulde te betaal nie. Jy gaan dt mos vir my doen, of wat sê ek ou mal emma.
malema dink soos hulle altyd gedink het maar wat hy nie weet nie is ons blankes isi bang vir kaka nie
Het julius malema n Graad of n gekoopte graad agter sy naam ? Sy redenasies laat jou dink aan ‘n dom seuntjie wat nooit sy sin kon kry nie, en nou ‘n getjank wil opsit.
Julius – tel bietjie bymekaar hoeveel swartmense het gesterf by Bloedrivier terwyl hulle self teen die witmense opgetrek het om die witman te vermoor, Net oor die 3,0000. Tel nou bymekaar hoeveel witmense vermoor is in plaasaanvalle deur die swartes – oor die 70,000. Dit is duidelik dat jy nie matriek voltooi het voor jy n kamstige graad verwerf het nie.
In vandag se koerant sê julius dat die witmense net kleintjies maak terwyl die swartes weerhou word daarvan om kinders te hê. Julius – met jou graad , vertel my hoe is dit moontlik dat die swartes tans gegroei het tot oor die 60 miljoen mense, terwyl daar maar ongeveer 6 miljoen witmense is. ????. Is jy in staat om die berekening te maak ???
Indien ‘n mens sulke snert kan verkondig, dan behoort jy weer in Graad 1 te begin.
Verder het niemand jou grond gesteel nie. Jy was nog nie eers n gedagte nie. Jou kennis van geskiedenis is korrup.
Wat van al die miljoene rande wat jy ontvang het. Die ou met die grootste mond praat die grootste snert.
Sak Sarel, die swartes is ± 41mil terwyl die blankes ± 4.5mil is! Die totale bevolking vd RSA is ± 51,770,560!
dit is 1994 statistieke nou is dit meer in 2016
Marius, vir jou sê ek ook sak Sarel! Die syfers wat ek hier aanhaal is direk uit die Sensus 2011 (2012 hersiene) verslag!
Population change in South Africa by group.
1 Black African 41,000,938. 14.62% Increase
2 Coloured 4,615,401. 14.42% Increase
3 White 4,586,838. 6.60% Increase
4 Asian or Indian 1,286,930. 14.27% Increase
Total population in 2001 = 44,819,778
Total population in 2011 = 51,770,560 6,950,782
14.39% Increase
Ag Johan kyk tog hierna die 2de grafiek sal julle moed gee. Ons groei is af na minder as 1.5 %
http://www.worldometers.info/world-population/south-africa-population/
As dit nou onse groei is het ek die antwoord! Ons slaap te veel en is te min wakker om die nasie te bou!
Malema, sal jy asseblief my eiendom eerste kom afvat of altans probeer afvat sodat die volk kan sien en leer hoe om dinge nie te doen nie?
Ongelukkig vir Malema sal die Westerse bankiers seker maak dat hy nie aan behind kom nie. Hulle soek Zuma uit en Maimane in.
https://www.youtube.com/watch?v=XPZgvukxBpI
https://www.youtube.com/watch?v=s7WDzz9zDTE
Malema die eerste ding wat jy moet koop AS jy aan bewind kom is n kis = take note son
https://www.youtube.com/watch?v=VYKhzY6tyuw
Malema wants war…
Malema sal ook van sy perd af bliksem soos Baas Eugene dieselfde pad loop van grootheidswaansin.
Ek stel voor dat ons met ‘n laserstraal sy gaseg verlig/ verblind as hy so bravade braak en kyk en geniet hoedat die histeriese skare die heinings en hekke plat hol.
Ek wonder hoe voel die blanke EFF aanhangers en lede wanneer Malema sê die blankes is enemies.
As Malema baie slim te werk gaan sal hy alles vat behalwe die vlge items in meeste huishoudings :
1.Die TV
2.Die DSTV
3.Die yskas
4.Die koeler boks
5.Die braai rooster
6.4 x bakstene ( vir die braairooster sodra die kole reg is)
7. 4 – kampstoele.
Die bg items behoort te verseker dat die EFF met minimum risiko hulle hele herverdeling-/ grondgrypplan binne n paar uur kan uitvoer.
Die res kan hy maar vat insluitende wapens , kluise ens. Solank die Afrikaner/Blanke kan rugby kyk is alles in die haak en bakgat ens.
Hy moet ook net sorg dat dinge so gekoordineer is dat die hele poging op n Saterdag plaasvind lekker diep in die rugby seisoen in , spesifiek as die springbokke speel.
Verliese aan die EFF kant behoort minimaal te wees met die meeste as gevolg van n paar taxi ongelukke ( oorlaai en die drywer is gesuip agv die privaat kroegies/dranvooraad wat gebuit is ) , messteke ( EFF ondersteuners wat verskil oor herverdeling van kos , klere , meubels , karre ens.
https://www.youtube.com/watch?v=CnCh_MbSxJE
Nê, sien is glo, dis makliker gesê as gedaan. LMGA 😀
https://www.youtube.com/watch?v=v9v_XxUtMlI
Bid vir vrede. Berei vir oorlog.
Moenie aan my opslaan karavaan by Orania raak nie mal-emma !
Ek hoor wêreldwyd van geen diskriminasie nie en die pleit vir menseregte, vir wie geld dit? Die een wat die wet in die hande het, het menseregte tot sy eie voordeel, terwyl die verontregte een met dispensasie in die hande sit, en hy moet net belasting betaal sonder enige vooruitgang vir sy stuiwer in die staatskas.