Top-Trump raadgewer sê CIA se kierangs gaan braai

‘n Topassistent van verkose pres. Donald Trump het Sondag gesê Amerika het oneweredig opgetree toe hy besluit het om 35 Russiese diplomate uit die VSA te skop. ‘n Vliegtuig met 35 Russiese diplomate en hul families moes Washington Sondag verlaat en terugkeer na Rusland, nadat die Obama-administrasie naarstiglik na redes moes soek om verhoudinge tussen

Lees verder: Top-Trump raadgewer sê CIA se kierangs gaan braai

Burundi se minister in sluipmoord doodgeskiet

Burundi se minister van die omge­wing­ en water, Emmanuel Niyonkuru­ (54), is Sondag in die vroeë oggendure op pad huis toe in die hoofstad, Bujumbura, doodgeskiet, het Pierre­ ­Nkurikiye, polisiewoordvoerder, getwiet. Die African News Agency berig ‘n jong vrou wat saam met Niyonkuru was, is saam met die eienaar van ‘n kroeg wat Niyonkuru gereeld

Lees verder: Burundi se minister in sluipmoord doodgeskiet

Tanzanië dank krag-hoof af na verhogings

Tanzanië se pres. John Magufuli het die hoof van die staat se elektrisiteitsmaatskappy Sondag afgedank nadat die maatskappy tariewe verhoog het, ‘n stap wat die president sê sy planne in die wiele sal ry om die Oos-Afrikaland te industrialiseer. Waarskynlik sal dit ook sy politieke loopbaan help. Tanzanië se elektrisiteitsreguleerder het Donderdag planne goedgekeur om

Lees verder: Tanzanië dank krag-hoof af na verhogings

Karel Combrinck: Israel quo vadis?

Die meeste Afrikaners het ‘n sagte plek vir Israel en die Israeli’s. Dit is omdat hulle parallelle sien tussen ons situasie en hulle s’n: Soos ons, het hulle ook ‘n moderne en ontwikkelde land uitgekap uit ‘n halfwoestyn en dít in die aangesig van vyandige menigtes wat hulle omring. En dan kom daar darem seker

Lees verder: Karel Combrinck: Israel quo vadis?

Trump kap ‘Russiese kuberkrakers’ versinsel in Nuwejaarsopmerkings

Amper-president Donald Trump het kortliks aan verslaggewers op Oujaarsaand by sy Mar-a-Lago-landgoed in Palm Beach, Florida die amptelike weergawe van “Russiese kuberkrakers” wat glo ingemeng het met die verkiesing bevraagteken, berig Reuters. “Dit is ‘n redelik ernstige aanklag,” het hy gesê. “En as jy kyk na die wapens van massavernietiging, dit was ‘n ramp, en

Lees verder: Trump kap ‘Russiese kuberkrakers’ versinsel in Nuwejaarsopmerkings

Toeriste onder slagoffers in Istanboel-skietery

Ten minste 16 buitelandse toeriste was onder die 39 mense wat in die vroeër ure van Sondag op Nuwejaarsdag in die gewilde Reina-nagklub in Istanboel, Turkye, deur ‘n gewapende aanvaller geklee in ‘n Kersvader-uitrusting, doodgeskiet is. Die Turkse minister van binnelandse sake, Suleyman Soylu, het volgens die nuusagentskap AFP gesê 21 van die slagoffers is

Lees verder: Toeriste onder slagoffers in Istanboel-skietery

‘n Suid-Afrikaanse Nuwejaar: 31, ook onwettiges, in ‘n taxi

‘n Eg-Suid-Afrikaanse Nuwejaarsverhaal: ‘n Oorlaaide swart taxi wat onwettige immigrante vervoer van Zimbabwe. ‘n Taxibestuurder is in hegtenis geneem naby Mokopane Maandag wat na bewering sy voertuig met 31 passasiers volgeprop het – dubbel die getal van die 15-sitplekke waarvoor die voertuig bedoel is. Nog erger, is daar gevind dat sommige van diegene wat hy

Lees verder: ‘n Suid-Afrikaanse Nuwejaar: 31, ook onwettiges, in ‘n taxi

DA en ANC takel mekaar oor Taiwan

Die DA en ANC het mekaar oor en weer beskuldig nadat die ANC het ‘n oproep gedoen het om beslaglegging op amptelike en diplomatieke paspoorte van DA amptenare wat doelbewus Suid-Afrika se buitelandse beleid ondermyn. Die regerende party het die burgermeester van Tshwane, Solly Msimanga, se besoek aan Taiwan skerp veroordeel. Die ANC se woordvoerder,

Lees verder: DA en ANC takel mekaar oor Taiwan

Maksimumsekuriteitstronk weer oop na bendegeweld 3 eis

Sowat 30 bendelede het die dag na Kersfees tronkamptenare aangeval tydens ‘n ontbytdiens wat daartoe gelei het dat die tronk vir besoekers gesluit is na sterftes gedurende die geweld. Drie gevangenes is die dag ná Kersfees by die maksimumsekuriteitsgevangenis in Port Elizabeth se St Albans-gevangenis dood in die aanval deur bendelede en meer as 20

Lees verder: Maksimumsekuriteitstronk weer oop na bendegeweld 3 eis

Leon Lemmer: Gelykheid, ‘n utopiese droom

Wat is gelykheid (“equality”)? Dit kan “van dieselfde hoogte” beteken. In die natuur is ‘n vlakte of ‘n plato min of meer gelyk; so ook die wateroppervlak van ‘n meer of die see. Maar berge is nie gelyk nie. Hulle dui juis op die ongelykheid van die aardoppervlak. As riviere gelyk was, sou die water

Lees verder: Leon Lemmer: Gelykheid, ‘n utopiese droom