Manuel gaan begroting bekendmaak op 11 Februarie

Minister van finansies, Trevor Manuel, gaan sy 2009/2010 begrotingsrede lewer op 11 Februarie, het sy kantoor Maandag bekendgemaak.

Lees verder: Manuel gaan begroting bekendmaak op 11 Februarie

Mosambiek wil oor drie jaar genoeg rys produseer vir eie gebruik

Mosambiek beplan om rysproduksie te verhoog om oor drie jaar in sy eie rysaanvraag te kan voorsien, het die minister van landbou, Soares Nhaca op Maandag afgekondig, en bygevoeg dat die land nou poog om landbou 'n hupstoot te gee.

Lees verder: Mosambiek wil oor drie jaar genoeg rys produseer vir eie gebruik

Mynbouindustrietaakspan saamgestel

Image'n Mynbouindustrietaakspan is saamgestel om na moontlike oplossing ten opsigte van die globale finansiële krisis te kyk, het die direkteurgeneraal van minerale en energie, Sandile Nogxina Maandag gesê.

Lees verder: Mynbouindustrietaakspan saamgestel

Regering se spandabelheid

Hoe is dit moontlik vir parlementslede om miljarde te spandeer op kos, partytjies ens. terwyl daar duisende honger mense in ons land is? Het hulle geen gewete nie? Slaap hulle snags sonder om eens skuldig te voel oor die land se nood?

Lees verder: Regering se spandabelheid

Meer Afrikakinders sal aan wanvoeding ly in 2020

ImageOmtrent 16 miljoen kinders in Afrika sal teen 2020 wanvoeding in die gesig staar as gevolg van lae ekonomiese groei en kwynende belegging in landbou, het 'n studie wat Maandag vrygestel is in Mosambiek getoon.

Lees verder: Meer Afrikakinders sal aan wanvoeding ly in 2020

Regter maak ‘n voorbeeld van eremoordenaar

'n Regter in Jordanië het 'n Jordaniese man tot sewe en 'n half jaar gevonnis vir 'n sogenaamde eremoord, nadat die man sy 16 jarige suster verwurg het.

Lees verder: Regter maak ‘n voorbeeld van eremoordenaar

Onbetaalde Zim soldate maak amok

Geweervuur het uitgebreek in Harare, waar soldate wat nie hulle salaris gekry het nie geldwisselaars aangeval het en met polisie gebots het.

Lees verder: Onbetaalde Zim soldate maak amok

‘Nuwe soort rassisme’ in Britse skole

Onderwysligadata wat wys dat Sjinese kinders die slimkoppe is en Afro-Karibiese kinders die is wat druip, blaas nuwe soort rassisme in skole aan, het 'n akademikus gesê.

Lees verder: ‘Nuwe soort rassisme’ in Britse skole