Manuel lewer normaalweg sy begrotingstoespraak in die 2de helfte van Februarie, maar die datum is vervroeg met die oog op die verkiesing, wat na verwagting vroeg volgende jaar sal plaasvind.
Minister van finansies, Trevor Manuel, gaan sy 2009/2010 begrotingsrede lewer op 11 Februarie, het sy kantoor Maandag bekendgemaak.