Christi van der Westhuizen kort lesse in genetika

Ek het in Saterdag se By ‘n rubriek, Schadenfreude: Wie gaan laaste lag?, wat die grootste snert verkondig het, gelees. Die skryfster, Christi van der Westhuizen, se absolute – amper skokkende – onkunde aangaande genetika is tot op die been ontbloot. Sy leef in haar eie klein politiek korrekte droomwêreldjie en wat in haar biblioteek is, moet uiters beperk wees. Basies net Mau-Mau, Uhuru, Marxistiese dogma soos dit vir my voorkom. Die stomme kind is so geïndoktrineer en gebreinspoel dat sy haas nie reguit kan dink nie. ‘n Tipiese sub-intellektuele “waffer”-rubriekskrywer en/of “politieke kommentator” of “analis” wat sedert Pienk Frikkie oorgeneem het in hul dosyne saam met baie middelmatige mulatto’s deur die SAUK, Naspers, Media 24 en hul filiale en geesgenote aangestel is.

Lees verder: Christi van der Westhuizen kort lesse in genetika

ANC-vergadering lei tot geweld

'n Openbare gemeenskapsaal is deur woedende betogers beskadig in Rustenburg, in Noordwes, omdat hulle ontevrede is oor die ontbinding van die ANC se provinsiale uitvoerende komitee. Kaptein Elsabe Augoustides het gesê die polisie moes van rubberkoeëls gebruik maak om die skare uiteen te jaag. "Betogers het stoele na sommige ministers gegooi wat die vergadreing bygewoon

Lees verder: ANC-vergadering lei tot geweld

Media24 is anti-nasionaal

Tim du Plessis skryf in Beeld van 17 Julie 2009 in 'n smalende artikel oor Afriforum oa 'Rasse-ideologie is die virus wat die land al meer as 150 jaar terughou en verhinder dat Suid-Afrika tot sy volle potensiaal ontwikkel. Eers die ideologie van wit meerderwaardigheid en sedert 1994, sy swart eweknie. Albei aangevuur deur daardie

Lees verder: Media24 is anti-nasionaal

Kovsies se nuwe Engelse rektor

In Sondag se Rapport verskyn 'n onderhoud met Prof. Jansen oor sy aanstelling as rektor en visie-kanselier van die Universiteit van die Vrystaat. Die artikel se kopteks lui heel onheilspellend: "Oor 'n jaar sal jy die UV nie herken nie". Daar gaan allerlei transformasies plaasvind, want Kovsies ly nog steeds onder die aangeplakte stigma van

Lees verder: Kovsies se nuwe Engelse rektor

Gill Marcus gaan Mboweni vervang

Image

Gill Marcus (regs) vervang vir Tito Mboweni (links)

President Jacob Zuma het oor die naweek 'n verrassende aankondiging op ’n mediakonferensie by die Uniegebou in Pretoria gemaak toe hy 'n opvolger vir die Reserwebank se president aangekondig het.

Lees verder: Gill Marcus gaan Mboweni vervang

Mandela die terroris

Op 18 Julie word Nelson Mandela gehuldig as die groot ikoon van Afrika en in meeste gevalle voorgestel as ‘n onaantasbare godheid wat net goed vir Suid-Afrika gebring het toe die Democracy  in 1994 deur Blanke verraad ingestel is.

Hoe lyk dié Mandela en hoe het Suid-Afrika verander onder sy regeringskap?

Lees verder: Mandela die terroris

De Klerk se jongste set

Image

FW de Klerk het bloed aan sy hande, die bloed van die 50 000 Afrikaners wat sedert 1994 gewelddadig gesterf het en steeds sterf. Ook die honderdduisende Afrikanervroue wat oor die afgelope 15 jaar deur swartes aangerand of verkrag is, is sy verantwoordelikheid. Elke dag lees ons in die pers en op die internet van die chaos en geweld wat op plase en in die voorstede woed.

Lees verder: De Klerk se jongste set

Beeld se Afrikageografie

Beeld se geografie het die koerant sleg in die steek gelaat en nie wat die verre ooste van die ou Sowjet-unie betref nie, maar op hulle eie kontinent. Sedert die verhoor van die  berugte Charles Taylor, hou Beeld vol om na die "Libiese oudleier" te verwys. Libië en Liberië is natuurlik nie dieselfde plek nie

Lees verder: Beeld se Afrikageografie

Nog spelfoute in Obama-verklarings

Spelfoute pla blykbaar aanhoudend in die Obama-administrasie nadat nog twee gogga's binne 24 uur in persverklarings van die Withuis opgeduik het. Praag het reeds berig oor die naam van die president wat verkeerd gespel was op die START-dokument wat Obama na Moskou geneem het om atoomwapenvermindering te onderhandel. Verlede week het die Amerikaanse Dienste Administrasie 'n

Lees verder: Nog spelfoute in Obama-verklarings