Is huidige onluste die voorspel tot revolusie?

Image

Iets merkwaardigs is op die oomblik besig om in Suid-Afrika te gebeur. Vir die eerste keer in dekades vind skynbaar spontane onluste onder die swart bevolking in hul woonbuurtes plaas. Ons moet onthou dat vorige onrusepisodes, in die sewentiger- en tagtigerjare onder die vorige bewind, met honderde miljoene dollar vanuit die buiteland aangestook is.

Lees verder: Is huidige onluste die voorspel tot revolusie?

Stig eie Afrikanerbedrywe, sonder SEB

Daar heers tans 'n lewendige debat op Praag se webtuiste oor die toekoms van 'n Afrikanerleefwyse en -kultuur in die huidige opset in Suid-Afrika. Ek maak graag 'n paar opmerkings in dié verband.

Daar heers tans 'n lewendige debat op Praag se webtuiste oor die toekoms van 'n Afrikanerleefwyse en -kultuur in die huidige opset in Suid-Afrika. Ek maak graag 'n paar opmerkings in dié verband.

Lees verder: Stig eie Afrikanerbedrywe, sonder SEB

Openbare geweld dreig aan Oosrand

Polisie het Dinsdag rubberkoeëls gevuur om 200 hostelbewoners in Thokoza op die Oosrand wat oor dienslewering betoog het. uitmekaar te jaag. Die inwoners het by nog voor die son opgekom het teen 4:30vm in Khumalostraat byeengekom, volgens Kaptein Mega Ndobe van die SAPD. Die groep is ontstoke oor die toestand van die hostel en dienslewering

Lees verder: Openbare geweld dreig aan Oosrand

Pik Botha gee dwarsklap na die regses

Op Carte Blanche, M-Net se aktualiteitsprogram, het Pik Botha 'n klap na regses probeer uitdeel. Die program het oor die maanlanding 40 jaar terug gehandel. Daarin verkwalik hy Albert Hertzog dat SA nie al in die sestigerjare televisie gekry het om na die maanlanding te kyk nie.

Lees verder: Pik Botha gee dwarsklap na die regses

Suid-Afrika word net nog ‘n agterlike Afrikastaat

Die onderliggende probleme waaraan die NP nie aandag gegee het nie, was voor die hand liggend. Die ANC bied ook geen oplossings nie.

Die onderliggende probleme waaraan die NP nie aandag gegee het nie, was voor die hand liggend. Die ANC bied ook geen oplossings nie.

Lees verder: Suid-Afrika word net nog ‘n agterlike Afrikastaat

Ruimtemanne moet knyp

Die Internasionale Ruimtestasie, IRS,  se toilet het gebreek – en dít terwyl daar tans ’n rekordgetal van 13 ruimtevaarders aan boord is. Hulle word nou genoodsaak om almal die “spaartoilet” aan die Russiese kant van die IRS of die ruimtetoilet op Nasa se Endeavour-pendeltuig te gebruik. Die pendeltuig is tans aan die stasie geanker. “Plak

Lees verder: Ruimtemanne moet knyp

Tekstiel kry nog ‘n knou

Die bykans 1 400 afleggings by die tekstielvervaardiger Frame kon nie deur die departement van handel en nywerheid gekeer word nie. Die departement het in ’n persverklaring sy spyt uitgespreek daaroor. Dr. Rob Davies, minister van handel en nywerheid, sowel as Ebrahim Patel, minister van ekonomiese ontwikkeling, het albei probeer om die maatskappy te red

Lees verder: Tekstiel kry nog ‘n knou

Taakspan moet etniese suiwering ondersoek

Cosatu se Solly Phetoe wil ’n taakspan saamstel om beweerde “vergrype” op plase in die Noordwes Provinsie te ondersoek. Die president van TLU SA, Ben Marais, sê in reaksie hierop dat Phetoe tot dusver met geen konkrete beskuldigings na vore kon kom nie, en dat hierdie taakspan aangestel is op grond van gerugte wat eintlik as

Lees verder: Taakspan moet etniese suiwering ondersoek

Hollywood val nou apartheid teen “die wesens” aan

Image

Hollywood het in die onlangse tyd gereeld van Afrikaners en wit Suid-Afrikaners gebruik gemaak in skurkrolle. Nou kom daar 'n nuwe rolprent wat oor "diskriminasie teen buiteaardse wesens" gaan en waarin blanke Suid-Afrikaanse mans weereens as die hardvogtige rassiste uitgebeeld word.

Lees verder: Hollywood val nou apartheid teen “die wesens” aan