Die nuus dat die SAUK teen die einde van die jaar met net 5 buitelandse kantore gaan sit, laat mens besef dat hul benarde situasie veel erger is as wat daar aanvanklik vermoed is. En met drie van hierdie kantore in Harare, Lagos en Kenia kan mens net wonder… Dis egter nie net buitelandse beriggewing
Kanada se asielbeleid
Ek is baie bly dat die Kanadese regering besluit het om teen die Huntley-asielbesluit te appelleer, want nou sal die soeklig van die internasionale nuusmedia baie aandag bestee aan die anti-blanke pogrom wat deur die ANC-regering gevoer word. Nou is dus die beste tyd vir al die Afrikanerbelangegroepe om kontak op te neem met sy
Buitelandse soldate in SA hou veiligheidsrisiko in
Elf Suider-Afrikaanse lande is tans saamgetrek by Lohatla, die leër se gevegsopleidingsentrum, in die Noord-Kaap vir 'n gesamentlike sogenaamde vredesoefening. Die weermag is op 'n gereedheidsgrondslag geplaas omdat die groot buitelandse militêre teenwoordigheid 'n veiligheidsrisiko inhou. Die optog in Pretoria van die weermagvakbondlede verlede week word daarom in 'n besonder ernstige lig beskou, aangesien die
Lees verder: Buitelandse soldate in SA hou veiligheidsrisiko in
Huntley is ‘n skelm Engelsman
Ek sien Afriforum wil ook nou op die Huntley-wa klim om te probeer munt slaan uit die beslissing van 'n Kanadese instansie wat glo "asiel" aan die man verleen het. Daar is ook mense hier op Praag wat sterk steun vir Huntley bepleit.

Rapport se wanvoorstellings en die waarheid
Nee, ek het die Rapport nie gekoop nie, maar by my pa op die plot gekuier en nes sigarette is Rapport vir party mense 'n slegte ou gewoonte wat mens sukkel om af te leer.
Nee, ek het die Rapport nie gekoop nie, maar by my pa op die plot gekuier en nes sigarette is Rapport vir party mense 'n slegte ou gewoonte wat mens sukkel om af te leer.
Swart is die nuwe swart
светильникиОлександр Васильович Фільчаков
Casper de Vries weet niks van taal of godsdiens
Ek verwys na Rapport van 5-9-2009 en Casper de Vries wat sê Afrikaners is NIE God se witbroodjies. Onder andere raak hy die volgende kwyt:
“Got news for you suckers . . . Afrikaans het ontwikkel uit tale soos Nederlands, Duits en Arabies, dis nie die uitverkore taal nie, hoor! Afrikaners is nie die witbroodjies van God nie, al is dit wat vir ons vertel is deur die korrupte spul Nasionaliste Nazi’s.”

Lees verder: Casper de Vries weet niks van taal of godsdiens
Iran s? VSA se inligting ‘gefabriseer’
Iran het in 'n brief van agt bladsye aan die die hoof van die Internasionale Atoomenergieagentskap, Mohamed ElBaradei, gesê die VSA maak gebruik van "vervalste dokumente" om te beweer dat Iran tans 'n atoomwapen bou. Die brief wat aan die Associated Press gelek is, kla ook vir Frankryk en Brittanje aan vir hulle "kwade wil
BNP sal party oopgooi vir ‘minderhede’
Die pro-wit, regse British National Party se leier, Nick Griffin, het gesê die party gaan gedwing word om anderskleuriges toe te laat deur die Britse owerhede en indien hulle weier sal hulle tot niet gaan. Hy het die ontslape NP-leier, PW Botha, se beroemde woorde gebruik om die BNP se keuses te beskryf: "Pas aan
Swartes stap uit Kriegler se FUL
Senior advokate Dumisa Ntsebeza en Kgomotso Moroka asook die sakeman Cyril Ramaphosa het hul bande met die organisasie Freedom Under Law, FUL, waarvan oudregter Johann Kriegler voorsitter is, oor die naweek verbreek. Ntsebeza en Moroka het albei op FUL se direksie gedien en Ramaphosa was deel van die internasionale raad van advies van die organisasie.