Johannesburg se ou poskantoor brand af

Sowat 30 brandweermanne is op die toneel waar die ou Johannesburgse poskantoor, ‘n historiese monument,l deur ‘n brand in puin gelê is. Nana Radebe, ‘n woordvoerder, het gesê die binneste gedeelte van die gebou is heeltemal deur die brand vernietig. Dié gebou is oorkant die Gautengse wetgewer, waar bouwerk gedoen word, geleë. Die bouwerk het

Lees verder: Johannesburg se ou poskantoor brand af

ANC eis verduideliking oor DA se wanbestuur

Die ANC het ‘n verklaring uitgereik waarin hulle ‘n verduideliking eis van die DA-leier Helen Zille oor beweerde finansiële wanbestuur rondom die stad Kaapstad se beplande snelbusdiens (BRT). Die beraamde koste van dié diens het gestyg van R1,3 miljard tot R4,1 miljard. “Ons is ongelukkig en vind dit onaanvaarbaar dat Zille die blaam oorskuif na

Lees verder: ANC eis verduideliking oor DA se wanbestuur

Chirac gaan van korrupsie aangekla word

Oudpres. Jacques Chirac, 76, van Frankryk gaan van korrupsie aangekla word, het ’n vroulike ondersoekregter, Xavière Simeoni, gelas. Die aanklagte het betrekking op die tyd voordat Chirac in 1995 staatshoof geword het, toe hy burgemeester van Parys was. Hy het na bewering toe 21 poste in die Paryse munisipaliteit geskep sonder dat daarvoor gewerk is.

Lees verder: Chirac gaan van korrupsie aangekla word

VN prys Obama oor hy MIV-reisverbod ophef

Ban Ki-moon, sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies (VN) het pres. Barack Obama geloof nadat hy die reisverbod op mense wat MIV-positief is, opgehef het. Hy het ander nasies aangemoedig om dieselfde te doen. Obama het aangekondig dat sy administrasie Maandag dié omstrede Amerikaanse beleid wat sedert 1987 van krag is, gaan omkeer. Die verbanning van

Lees verder: VN prys Obama oor hy MIV-reisverbod ophef

Clinton waarsku Iran

Hillary Clinton, Amerikaanse minister van buitelandse sake, het ‘n beroep op Iran gedoen om sy verpligtinge teenoor sy omstrede kernprogram na te kom. Clinton het dié Islamitiese republiek gewaarsku dat “geduld sy beperking het”. “Ons is bereid om na ‘n kreatiewe uitkoms te werk soos om verrykte uraan vir verwerking na plekke buite Iran te

Lees verder: Clinton waarsku Iran

Verbod op Zim-diamante in die vooruitsig

‘n Moontlike internasionale verbod op die handel in diamante afkomstig van Zimbabwe sal na verwagting dié week op die agenda wees wanneer die internasionale liggaam wat die handel in sogenaamde bloeddiamante moet verhoed, die Kimberley-proses, vergader. Burgerregtegroepe wat deel vorm van die Kimberley-proses eis ‘n verbod op Zimbabwe se internasionale diamanthandel, op grond van menseregtevergrype

Lees verder: Verbod op Zim-diamante in die vooruitsig

Cosatu betoog oor ‘Mandela-kaffer’-CD

Betogende Cosatu-lede het gister deur ‘n staalheining gebars en het die hoofingang van die Sun City-dobbeloord versper om ‘n memorandum te gaan oorhandig. Omtrent 1000 betogers het Saterdag die strate ingevaar om te eis dat Sun International sy kontrak met Falcon-veiligheidsdienste beëindig, nadat een van die firma se werknemers ‘n CD gespeel het met lirieke

Lees verder: Cosatu betoog oor ‘Mandela-kaffer’-CD

Die Engelse kom weer

‘n Paar maande nadat Janssens en de Mist die bewind aan die Kaap oorgeneem het, het die oorlog tussen Engeland en Frankryk, en daarom ook sy bondgenoot die Bataafse Republiek, op 18 Mei 1803 weer begin. Die Bataafse Regering het die Kaap dadelik daarvan in kennis gestel. Die boodskap het op 6 Julie 1803 aangekom.

Lees verder: Die Engelse kom weer

Supersport dank Joost af

Supersport het die voormalige Springbokrugbykaptein Joost van der Westhuizen as aanbieder afgedank ná sy erkenning dat hy in ‘n seksvideo opgetree het waarin hy insgelyks dwelms gebruik. Dié bekentenis vind in sy nuwe biografie, “Joost: Spieëlbeeld” plaas. “SuperSport het na uittrekesels uit Joost van der Westhuizen se biografie gekyk… en gesprekke met hom gevoer,” het

Lees verder: Supersport dank Joost af