Engeland het nou wel nie meer veel van ‘n rugby- of krieketspan oor nie, maar met hulle motors skort daar absoluut niks. Land Rover het vir jare die kroon gedra as die beste 4×4 by verre, totdat die goed orals begin breek en gaan staan het. Dit was veral in die negentigerjare dat die ikoon
Haïtiane ondersoek stappe om natuurrampe te beheer
{jathumbnail off} In Port-Au-Prince, hoofstad van Haïti, klink hiënageluide op in die nag. Dis die stemme van mense wat diere namaak terwyl hulle gebroke gebede prewel en bietjies-bietjies rum op die grond stort om die dooies terug te roep. Die Voedoeritueel speel in die stad se sentrale begraafplaas af waar Katolieke frases in Kreools gladweg
Lees verder: Haïtiane ondersoek stappe om natuurrampe te beheer
Nuwe besems
Niks kan erger as Lawwe Lulu wees nie. Vir die land se kommersiële landbousektor het ‘n skynbaar nuwe dag aangebreek toe Pres. Jacob Zuma Lulu Xingwana na ‘n ander portefeulje geskuif het, en wyle Dirk du Toit uit sy span weggelaat het. In hul plek het onderskeidelik Tina Joemat-Pettersson en dr. Pieter Mulder gekom, en
JD Salinger oorlede
Die Amerikaanse skrywer JD Salinger, outeur van The Catcher in The Rye, is op die ouderdom van 91 in sy huis in New Hampshire oorlede. Hy het weens natuurlike oorsake dood. The Catcher in The Rye het in 1951 die lig gesien en vertel die verhaal van ‘n rebelse tiener se omswerwinge. Die hoofkarakter is
Skoolhoof aangerand oor Afrikaanse voorkeur
‘n Skoolhoof van Rainbow Primary School in Wesbank, Delft, Brent Bruintjies, loop tans met sy arm in ‘n verband nadat woedende ouers dit gedraai het gedurende ‘n argument. IOL berig die ouers het die hoof daarvan beskuldig dat die skool Xhosakinders afskeep en voorkeur gee aan Afrikaanssprekende kinders. Die Afrikaanse klasse word volgens die ouers
‘Red Haïti’ sê Clinton
Die voormalige Amerikaanse president, Bill Clinton, het korporatiewe sakeleiers by die Wêreldekonomiese Forum aangemoedig om die ramp in Haïti te gebruik as ‘n geleentheid om die rampgeteisterde Karibiese eilandbevolking van geslagtelange armoede te red. “Hulle moet gehelp word deur hierdie vreeslike ramp,” het Clinton in sy toespraak gesê. Die VSA vrees ‘n toestroming van swart
Verkragters sak op Haïti-slagoffers toe
Rampokkers in Haïti het begin toesak op die kwesbare slagoffers van die aardbewing en selfs vroue begin verkrag, het die land se polisiehoof Donderdag gesê. “Misdadigers het begin om vroue en meisies aan te rand en onder die tente te verkrag,” het die nasionale polisiehoof Mario Andresol gesê, “Ons het meer as 7 000 gevangenes
Mynbou in Suid-Afrika
{jathumbnail off} ландшафтное освещениеtopcargo отзыв
Terwyl Rome brand
Pres. Jacob Zuma verseker met ‘n besoek aan Switserland die wêreld dat Suid-Afrika se veiligheidsplan vir die 2010-wêreldskokkerbekertoernooi in plek is. Of dit nóg ‘n geval van ambisieuse planne is wat nie op grondvlak neerslag vind nie, soos verskeie onderwysplanne, sal nog gesien moet word. Op grondvlak is daar nog nie veel tekens dat die
Sri Lanka se president kry tweede termyn
Verkiesingsbeamptes het amptelik verklaar dat President Mahinda Rajapaksa vir ‘n tweede termyn as president van Sri Lanka aangewys is. Meer as helfte van Dinsdag se stemme is reeds getel en Rajapaksa het 6,015,934 (57.88%) teenoor sy teenstander, Generaal Fonseka, se 4,173,185 stemme verwerf. President Rajapaksa het die verkiesingsdatum twee jaar vroeër gemaak om munt te