‘n Pastoor wat Oeganda se anti-gay veldtog wil uitbrei, het gay pornografie in ‘n stampvol kerk in Kampala gewys in ‘n poging om nog ondersteuners te werf. Sowat 300 ondersteuners het in die kerk bymekaar gekom nadat hul groot beplande optog deur die polisie weens veiligheidsredes verhoed is. Eksplisiete pornografiese prente is in die kerk
Demokrasie in aksie en verkiesingsbeloftes
In die praktyk is die nakom van verkiesingsbeloftes nie altyd so maklik nie. Selfs die Amerikaanse president, Barack Obama wat op ‘n golf van euforie die Wit Huis ingeseil het, voel die hamerhoue van realiteit, en op die oomblik kom daar in die praktyk dadels van ondernemings oor die terugroep van Amerikaanse soldate uit konflikgebiede.
Dianne se gekruide parlementêre taal
Dat politici nie op hul monde geval is nie, is nie ‘n geheim nie. Trouens, die Britse lords het gemeen hulle is sulke ysters as kommunikators dat hulle nie nodig het om kundiges met verkiesingsveldtogte te gebruik nie. Toe doen Margaret Thatcher se Tories dit, en uit die amperse bloute verskyn die ystervrou op die
Reaksie op die 2010/2011 begroting
Mnr. Pravin Gordhan het daarin geslaag om te midde van baie moeilike finansiële omstandighede ‘n gebalanseerde begroting voor te hou. Die afgelope week was ‘n belangrike week vir Suid-Afrika deurdat die President in sy repliek aangedui het dat die nasionalisering van myne nie die regering se beleid is nie en dat minister Gordhan in sy
Dan Roodt op Classic FM 102.7
Dr. Dan Roodt, skrywer, aktivis en uitgewer van praag.co.za, sal vanaand om 7-uur ‘n gas wees van David Gleason se State of the Nation-program op die Johannesburgse radiostasie, Classic FM wat vanaf 102.7 regstreeks uitsaai. Die program bestaan uit vier segmente van 15 minute elk en dr. Roodt sal tydens die segment oor politiek aan
Wapen van massavernietiging
{jathumbnail off} купить машину на радиоуправлениилобановский харьков класс
Dwelms vir wapens
Volgens die Verenigde Nasies word kokaiën wat na Wes-Afrika deur Latyns-Amerikaanse dwelmbase vervoer word, vir wapens geruil. Die ruilhandel in die arm en politiese onstabiele lande in Wes-Afrika is hoogs gevaarlik aangesien die area glo toenemend deur Al-Kaida terroristegroepe bewoon word. Volgens die VN se Antonio Maria Costa is daar bewyse van ‘n verhouding tussen
‘Solidariteit mislei SA met briewe’
Die presidensie sê die vakbond Solidariteit mislei die publiek oor die 23 000 briewe oor Suid-Afrikaners se kommer oor misdaad. In reaksie op die vakbond se bewering dat die presidensie weier om die briewe te aanvaar, het die presidensie gesê die vakbond het nie die nodige reëlings getref voor die briewe afgelewer is nie, het
Moord enkele dae voor Fifa-byeenkoms
Colleen van Eyk, Sun City se bestuurder van openbare betrekkinge, is Sondagnag enkele dae voor ‘n Fifa-byeenkoms by dié hotel, vermoor. Beeld berig sy is verwurg aangetref in haar woonstel by die oord. Dié grusame moord is ontdek enkele dae voor die aanvang van ’n internasionale konferensie van die sokkerbeheerliggaam Fifa. Die Fifa-konferensie begin hierdie
Steeds volstruispolitiek oor misdaad
Dit is steeds onduidelik waar pres. Jacob Zuma sy handboek gekry het oor hoe om ‘n land nié te regeer nie. Hy wend dit egter klaarblyklik steeds mildelik aan. Terwyl nog ‘n uiters grusame plaasmoord in die Oos-Kaap, te midde van ‘n dawerende swye in al elf amptelike tale deur die regering, aan die lig
