Tamiltier met wapen Soldate van Sri Lanka het Vrydag vir die eerste keer in 'n dekade hulle pad oopgeveg tot in die Tamiltiere -ebelle se hoofstad ná maande se kwaai gevegte aan die buitewyke wat hordes mense dood gelaat het. Soldate het die stad Kilinochchi van twee kante ingegaan, het militêre beamptes op voorwaarde van
Lees verder: Sri Lanka: Troepe dring rebellehoofkwartier binne

Van vandag af is die Tsjeggiese republiek vir ses maande lank voorsitter van die Europese Unie. Dié land neem die leiding by die polities korrekte Franse oor.