Wêreldleiers het reeds versoeke wat hulle aan die nuutverkose Amerikaanse president, Barack Obama, wil stel, en het ‘n behoefte uitgespreek om sy beloftes rondom verandering aan aanhoudende konflikte in aksie te sien.
China en Rusland wil ophou om in dollars handel te dryf
Die onlangse ontmoeting tussen Russiese eerste minister Wladimir Poetin en sy Chinese ampsgenoot, Wen Jiabao, het ‘n finansiële roering veroorsaak. Wen het gesê die twee lande kan die globale finansiële krisis weerstaan as hulle saamspan.
Lees verder: China en Rusland wil ophou om in dollars handel te dryf
ANC jeugliga waarsku Absagroep om nie splinterparty te ondersteun nie
Lees verder: ANC jeugliga waarsku Absagroep om nie splinterparty te ondersteun nie
ANC wil stemme werf in Noordwes
Eksperimentele MIV-entstof kan risiko vir infeksie verhoog
Toetse van ‘n entstof teen MIV wat voorheen belowend voorgekom het is in 2007 gestaak, omdat dit die risiko vir infeksie kan verhoog, is in ‘n nuwe studie bekendgemaak.
Lees verder: Eksperimentele MIV-entstof kan risiko vir infeksie verhoog
Russiese fregat na Oos-Afrika
'n Russiese tenker gaan by 'n fregat aansluit om seerowers rondom die kus van Oos-Afrika te hoof te bied.
Cholera uitbraak in DRK
Feestelike atmosfeer by Amerikaanse konsulaat in Kaapstad
In Kaapstad het die Amerikaanse konsul-generaal, Alberta Mayberry, Obama se oorwinning aangekondig te midde van vreugdekrete by die konsulaatsgebou.
Lees verder: Feestelike atmosfeer by Amerikaanse konsulaat in Kaapstad
SAOG-leiers byeen oor Zim
Leiers van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) kom Sondag in Suid-Afrika byeen om die dooiepunt by te lê wat dreig om magsdelingsonderhandelings in Zimbabwe te kelder.
”n Land waar alles moontlik is’
“As daar iemand is wat twyfel of die VSA ’n land is waar alles moontlik is. . . is vanaand vir hulle die antwoord.”
