Westerse vrese oor groeiende belangstelling uit Asië in Afrika se oliereserwes, is heeltemal oordrewe het Chatham House, 'n Britse dinkskrum, Maandag in 'n verslag gesê. "Ten spyte van vrese wat in Westerse hoofstede uitgespreek word oor die oorname van Asië in Nigerië en Angola se oliesektore, is die werklikheid anders," het Chatham House in hulle
Lees verder: Asiese bedreiging in Afrika oordryf s? Chatham House

Miljoene gebruikers van webwerwe soos Twitter, Facebook, Livejournal en Google is dié week deur 'n kuberaanval geraak. Daar was 'n georkistreerde aanval op die gewildste webwerwe en die oorsprong daarvan was onbekend, maar teen Donderdag het een kraker, genaamd Cyxymu van Tiblisi, bekendgemaak dat die aanval vanuit Rusland gevoer is. Hy is van mening dat dit 'n handjie vol kuberkrakers was maar met direkte bevele van die Kremlin om die aanval te loods.