Die Vryheidsfront Plus het gesê dat die party die Tshwane-metroraad se nuutste poging om eensydig die naam van Pretoria na Tshwane te herdoop, met alles in sy vermoë sal beveg. Dit volg nadat hofstukke afgelewer is waarin die Tshwane-metroraad die Vryheidsfront Plus, AfriForum en dr. Conrad Beyers voor die hof daag ten einde toestemming te
Wit tiener op skoolbus aangeval
'n Wit leerling, 17, van Belleville West High School in St Louis, in die deelstaat Missouri in die VSA, is Maandag deur swartes aangerand omdat hy langs hulle wou sit. Die busbestuurder het nie 'n vinger gelig nie, aangehou ry en die tieners beveel om te "sit". Die swart tieners het die aanvaller aangemoedig
Mynman verdedig Maroga se salaris
Bobby Godsell, Eskom-voorsitter en regterhand van mynbelange in Suid-Afrika, het Dinsdag aan die portefeuljekomitee vir openbare ondernemings gesê dat Jacob Maroga se salaris van R5 miljoen per jaar toepaslik is. Godsell het gesê mediaberigte oor ’n 26,7%-verhoging is “misleidend en onbehulpsaam” want Maroga het ’n verhoging van 9% gekry en geen bonus nie. Daar is
Carter betreur ‘rassistiese uitbarsting’ teen Obama
Oud-president Jimmy Carter sê 'n Kongreslid se uitbarsting teen president Barack Obama tydens 'n toespraak verlede week was op rassisme gegrond en vrees vir 'n swart president.
Oud-president Jimmy Carter sê 'n Kongreslid se uitbarsting teen president Barack Obama tydens 'n toespraak verlede week was op rassisme gegrond en vrees vir 'n swart president.
Lees verder: Carter betreur ‘rassistiese uitbarsting’ teen Obama
En die Trogvark-Oscar gaan aan?
Vandeesmaand se Trogvark-Oscar gaan aan Jacob Maroga, hoofbeampte van Eksdom. Die Trogvark-Oscars word uitgedeel aan regstellende-aksie-amptenare wat hulself onderskei van die res van die eweneens onbekwame RA-aanstellings, nie net weens hulle onbekwaamheid nie, maar ook hulle opperste gierigheid.

Hibriede skakelaar
baccarat onlineтопкарго
Duisende asielsoekers na OZ afgekeer
Australië, in skerp teenstelling met Suid-Afrika se houding teenoor onwettige immigrante, het weer eens 'n boot met 58 voornemende asielsoekers Woensdag weggewys. Dit is die vierde keer die afgelope tyd dat dié land ekonomiese asielsoekers keer om die land binne te kom. 'n Vlootpatrollie het die boot Dinsdag gestop. Dit bring die aantal omwettige immigrante
ANC teiken Afrikaners by Pretoria laerskool
Die burgerregte inisiatief, AfriForum, is deur ouers en onderwysers van die Laerskool Booysens in Pretoria versoek om hulle by te staan om ʼn anti-Afrikaanse aanslag teen die onlangs verkose beheerliggaam van die skool af te weer. Dit volg nadat ʼn veldtog sedert 20 Junie deur ʼn handjievol “besorgde ouers” onder leiding van ʼn ouer, ene
Toestand by UP ‘uiters ernstig en gevaarlik’
Die Universiteit van Pretoria (UP) het laat Maandagnag ’n interdik teen die Student Front, SF, (bestaande uit vier studenteorganisasies naamlik die ANC-jeugliga, SA Students Congress, die Pan African Students Movement en die Jong Kommuniste-liga) gekry, waarvolgens hulle verhoed word om verdere protesoptrede op die UP-kampus te hou.

SA kan nie ‘ekonomie vir kweekhuisgasuitset opoffer’
Dit is onrealisties om van ontwikkelende lande soos Suid-Afrika te verwag om kweekhuisgasdoelwitte te jaag vanweë hulle ekonomiese status, het die minister van omgewingsake, Buyelwa Sonjica, Dinsdag gesê. Sy het die media in Kempton Park toegespreek. Sonjica sê die regering sal nie enige ooreenkoms teken wat die land se kanse ekonomiese ontwikkeling kan kortwiek by
Lees verder: SA kan nie ‘ekonomie vir kweekhuisgasuitset opoffer’