Op 6 Junie (2015) se UV-raadsvergadering gee die raad ’n mandaat dat die taalbeleid van die universiteit hersien moet word. ’n Komitee (die talekomitee van die uitvoerende komitee) word saamgestel. Die name van die lede van dié komitee word nooit bekend gemaak nie en is selfs nou nog nooit in die openbare pers genoem nie.
Lees verder: Hennie van Coller: Univ. Vrystaat vertrap grondwet met nuwe Engelse taalbeleid
