United Airlines het honderde passasiers wat in kontak was met ‘n Ebola-pasiënt gewaarsku. Bekommerde ouers het hul kinders uit ‘n skool gehaal in Dallas nadat hulle agtergekom het vyf leerlinge het kontak met die pasiënt gehad. Thomas Eric Duncan het van Liberië na Brussel gevlieg aan boord van United Airlines Vlug 951 na Washington Dulles
Lees verder: Amerikaanse ebola-pasiënt was met honderde in kontak
