Wat ‘n dag met Zuma!

ImageAfrikaanse organisasies van oor die hele spektrum, vanaf die mistiek regse Boerevryheid van dr. Lets Pretorius, tot die politiese korrekte ATKV met Danny Titus aan die stuur, het gister in die Hilton-hotel in Sandton hul harte uitgestort teenoor die ANC-leier, Jacob Zuma.

Lees verder: Wat ‘n dag met Zuma!

Man vat ?onbeskofte’ verkeersbeampte aan

ʼn Onbeskofte verkeersbeampte het die 39-jarige Chris de Beer warm onder die kraag gehad toe hy op ʼn rooi lyn geparkeer het en die verkeer so vir meer as 20 minute geblokkeer het. “Ek was in my kar in ʼn parkeerspasie . Die verkeersbeampte het vir 20 minute lank in sy kar gesit wat op

Lees verder: Man vat ?onbeskofte’ verkeersbeampte aan

Londen stad ontwrig deur anti-G20 betogers

Omtrent 400 betogers het deel van Londen se finansiële distrik afgesluit vir die groter deel van Woensdag, ʼn dag voor die G-20 beraad hierso, terwyl hulle slagspreuke geskreeu het soos “storm die banke” en “julle is skandelik”, maar die hele ding het net eenkeer in geweld oorgekook. Omtrent 2uur , verskeie ure na die protes

Lees verder: Londen stad ontwrig deur anti-G20 betogers

Vierfonteinmoorde veroordeel

Die kommersiële boere vereniging, Vrystaat Landbou, het die brutale moord op twee Vrystaatboere as bejammerenswaardig bestempel. Vrystaat landbou president Louw Steytler het die lafhartige en veragtelike daad van die moordenaars ten sterkste veroordeel. “Ek wil boere aanmoedig om betrokke te raak by Vrystaat Landbou se landelike veiligheidsplan,” het hy in ʼn verklaring gesê. Dit volg

Lees verder: Vierfonteinmoorde veroordeel

SA open konsulaat in Soedan

Suid-Afrika het ʼn konsulaat in Juba, suidelike Soedan geopen, het die departement van buitelandse sake Woensdag aangekondig. Die nuwe missie “sal bydra tot die fasilitering van beweging van besigheidsmense tussen die twee lande”, het die departement in ʼn verklaring gesê. Suid-Afrikaanse uitvoere na Soedan het oor die laaste jaar toegeneem, van R346-miljoen in 2007 tot

Lees verder: SA open konsulaat in Soedan

Belastinginvordering op koers

Die Suid-Afrikaanse Belastingdiens het baie naby gekom aan hulle 2009 teiken van belastinginvordering, deur teen middernag op Dinsdag ʼn totaal van R625,57 miljard in te kry, het minister van finansies Trevor Manuel gesê. Hy het Woensdag gesê die voorlopige resultaat is 0,34% minder as die hersiene Februarie 2009 begroting wat geskat was op R627.69 miljard.

Lees verder: Belastinginvordering op koers

Uitgebreide spioenasienetwerk ontbloot

‘n Uitgebreide elektroniese spioenasieoperasie het rekenaars geïnfiltreer en dokumente gesteel van honderde regerings- en privaatkantore regoor die wêreld, insluitend die van die Dalai Lama, het Kanadese navorsers gesê. In ‘n verslag wat verlede naweek bekend gemaak is, het die navorsers gesê dat die sisteem beheer word vanaf rekenaars wat byna eksklusief in Sjina gebaseer is,

Lees verder: Uitgebreide spioenasienetwerk ontbloot

Oorstromings tref Angola

Die VN het Dinsdag die hoeveelheid mense wat geraak word deur vloede opgeskuif na 200 000 en gewaarsku dat die syfer “waarskynlik sal toeneem” te midde van die ergste vloede wat die streek getref het in meer as vier dekades. Die jongste syfers het ‘n verhoging aangetoon van 40 000 meer as die 160 000

Lees verder: Oorstromings tref Angola

Hisbolla saai uit na Sjina, Australi

Die Amerikaanse regering is bekommerd dat ‘n TV-kanaal wat deur die Hisbolla-militante groep ondersteun word ‘n Indonesiese satelliet gebruik om uit te saai na die Asiese Stille-oseaanstreek, het ‘n Amerikaanse ambassadewoordvoerder gesê.

Lees verder: Hisbolla saai uit na Sjina, Australi