‘Afrikane kom uit die bos’

Op die kolonel se bors… Die een was onlangs weer die nuus oor 'n foto waar hy saam met vroue in onderklere baljaar en die ander omdat hy met 40 vroulike lyfwagte reis. Maar die foto aan die Libiese leier se bors vasgespeld toe hy van sy Airbus, een van die drie wat saamgekom het

Lees verder: ‘Afrikane kom uit die bos’

Presidensie ontken AWB-kwytskelding is oorweeg

Die presidensie het Woensdag ontken dat president Zuma se voorganger, Kgalema Motlanthe, byna vier lede van die Afrikaner Weerstandsbeweging uit die gevangenis vrygelaat het. Die Sowetan het Dinsdag berig dat Motlanthe graag die vier "rassistiese moordenaars" wou vrylaat, maar die presidensie het in reaksie gesê die berig was "misleidend vir die publiek en van alle

Lees verder: Presidensie ontken AWB-kwytskelding is oorweeg

Bona Mugabe se lyfwagte los

Hong Kong se hoofstaatsaanklaer het sy besluit om nie twee van Mugabe se lyfwagte aan te kla nie, verdedig deur te sê die twee was glo werklik besorg oor die veiligheid van Bona Mugabe, die Zimbabwiese president se dogter wat hulle moes beskerm. Bona woon in Hong Kong waar sy aan 'n Britse universiteit in

Lees verder: Bona Mugabe se lyfwagte los

Palestynse staat ‘enigste lewensvatbare oplossing’

Amerika se gesant in die Midde-Ooste, George Mitchell, het Woensdag die Palestyne verseker van die VSA se verbintenis tot 'n eie Palestynse staat. Hy noem die instel daarvan die enigste lewensvatbare oplossing vir die heersende konflik met Israel. Mitchell het gepraat ná 'n ontmoeting met die Palestynse leier, Mahmoed Abbas. Hy het ’n beroep gedoen

Lees verder: Palestynse staat ‘enigste lewensvatbare oplossing’

Mosleminsurgente teiken owerhede in Noord-Kaukasi

Mans gewapen met outomatiese gewere het gister ’n gesiene regter in die Russiese republiek Ingoesetië doodgeskiet 18 maande nadat haar voorganger ook vermoor is. Die veiligheidsituasie in die aangrensende republiek Tsjetsjnië het intussen verbeter, maar het elders in die hoofsaaklik Islamitiese Noord-Kaukasië verswak. Daar is al hoe meer aanvalle deur Mosleminsurgente op lede van die

Lees verder: Mosleminsurgente teiken owerhede in Noord-Kaukasi

Gaboen kry tussentydse staatshoof

Rose Francine Rogombe is gister as Gaboen se tussentydse president beëdig nadat oudpres. Omar Bongo, Afrika se langs dienende staatshoof, vroeër vandeesweek dood is. Bongo, 73, se dood het ’n magsvakuum gelaat in dié land in Sentraal-Afrika wat hy langer as 40 jaar streng beheer het. Beleggers kyk versigtig vir tekens van moeilikheid in Gaboen,

Lees verder: Gaboen kry tussentydse staatshoof

Lords beskerm regte van terreurverdagtes

Brittanje se hoërhuis, het gister teen die regering beslis in ’n sensitiewe saak oor die gebruik van geheime bewyse om terreurverdagtes dop te hou sonder om hulle aan te kla. Nege regsgeleerde lords het eenparig ’n appèl gehandhaaf deur drie mans wat aangevoer het dit is ’n skending van hul regte om hulle op grond

Lees verder: Lords beskerm regte van terreurverdagtes

Twee eeue van onreg deur Engelse, deel I

PRAAG KLASSIEK Soveel mense is totaal in die duister oor die byna konstante inmenging van Engelse en Brittanje in Suid-Afrika en hoeveel onreg die Afrikaner in die proses aangedoen is. Daarom het ek dit goedgedink om hierdie kort, ietwat polemiese geskiedenis daaroor te skryf. 1. 1806-1910 Kort ná Brittanje die mag in 1806 oorgeneem het,

Lees verder: Twee eeue van onreg deur Engelse, deel I

DA verkies Milner bo Paul Kruger, meen VF+

Image

Conrad Beyers

Die Vryheidsfront Plus het ontken dat die party van mening is dat alle Engelse plekname in Pretoria moet verander, maar het gesê dat Britse Koloniale straatname ‘n meer gepaste teiken vir moontlike verandering is as inheemse Afrikanername.

Image

Conrad Beyers

Die Vryheidsfront Plus het ontken dat die party van mening is dat alle Engelse plekname in Pretoria moet verander, maar het gesê dat Britse Koloniale straatname ‘n meer gepaste teiken vir moontlike verandering is as inheemse Afrikanername.

Lees verder: DA verkies Milner bo Paul Kruger, meen VF+

Anti-korrupsie verloor veld in Suider-Afrika

Daniel Kaufmann, gesaghebbende op die gebied van regeringskorrupsie verbonde aan die Brookingsinstituut in die VSA, sê die anti-korrupsiebeweging is besig om agteruit te gaan. Afrika se dapperste anti-korrupsieleiers is almal òf uitgedryf òf dood. Kenners, aanklaers en waghondgroepe sê hulle vrees die ergste wat anti-korrupsie pogings in Suid-Afrika, Nigerië en Kenia betref. Ook in Zambië,

Lees verder: Anti-korrupsie verloor veld in Suider-Afrika