Bodem 5: Die berig

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 4: Konvooi en alle vorige episodes Die tweerigtingradio in die Nissan Patrol gee ʼn kug en Daan-Dirk Möller se stem rammel blikkerig daaroor:  “Alle stasies, alle stasies, Charlie Papa, alle drywers, nou, ontmoet my by Alpha Hotel, ek herhaal by Alpha Hotel, ontmoet my nou vir ʼn

Lees verder: Bodem 5: Die berig

Bodem 4: Konvooi

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 2: ‘Noem my Harpoen’ – See more at: http://praag.co.za/?p=20898#sthash.qV2VRUaY.dpuf ‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 3: Die recce en alle vorige episodes Daan-Dirk staar vir ’n oomblik na die kersierooi agterlig van die Yamaha wat op die skouer van die snelweg langs die streep karre

Lees verder: Bodem 4: Konvooi

Olifant in Knysnabos gewaar

Dalene Mathee sou ontsteld gewees het om te verneem van die olifant wat in die Knysnabos gewaar is. Die olifant is pas in die Knysnabos deur ‘n versteekte kamera gefotografeer. Die kamera is opgestel vir luiperd-navorsing. Voor haar dood het die skrywer, wie se bosromans wêreldwyd roem vir die Knysnawoud en sy legendariese olifante verwerf het,

Lees verder: Olifant in Knysnabos gewaar

Skoor sê Thandi se duur Duitse wa buitensporig

Die LUR vir Openbare Werke en Vervoer in Noordwes, Raymond Elisha sê die aankoop van ‘n nuwe motor vir die premier, Thandi Modise is deur die opposisie en sommige lede van Skoor tot politieke speelbal gemaak. Elisha moes die omstrede aankoop van die voertuig aan Noordwes se Staande Komitee oor Openbare Rekeninge verduidelik. Die luukse

Lees verder: Skoor sê Thandi se duur Duitse wa buitensporig

Metropolisie skiet smous in Pretoriase middestad

‘n Smous is doodgeskiet in Pretoria se middestad vir die weiering om sy voorraad aan Tshwane se metropolisie te oorhandig, het die Tshwane Handelaarsforum Donderdag gesê. Die forum se voorsitter, Shoes Maloka het gesê Foster Jan Rivombo is Woensdag doodgeskiet deur ‘n metropolisiebeampte wat sy voorraad appels en piesangs wou konfiskeer . Tshwane metropolisie se woordvoerder

Lees verder: Metropolisie skiet smous in Pretoriase middestad

Oos-Kaap sonder krag na storms

Die kragvoorsiener, Eskom werk onverpoosd om elektrisiteitstoevoer aan sowat 30.000 kliënte aan kusgebiede van die Oos-Kaap te herstel nadat dit gistermiddag deur ‘n storm getref is. Verskeie dorpe langs die R72-pad is sedertdien sonder krag. Dit sluit in Peddie, Hamburg, Wesley en Mpekweni. ‘n Woordvoerder vir Eskom, Ntombekhaya Mafumbatha sê die krag is reeds by

Lees verder: Oos-Kaap sonder krag na storms

Dramatiese moordaanslag teen Krejcir-ondersoekers gefnuik

‘n Moordaanslag op ‘n senior polisiebeampte en ‘n privaat forensiese ondersoeker wat gekoppel word aan ‘n ondersoek na die Tsjeggiese voortvlugtige Radovan Krejcir, is Donderdag gefnuik na ‘n dramatiese aanval op ‘n Johannesburgse hotel. ‘n Taakspan het die Rivonia Road Lodge laat Donderdagmiddag bestorm, net ure voor drie mense, waaronder ‘n 23-jarige vrou, glo saamgesweer

Lees verder: Dramatiese moordaanslag teen Krejcir-ondersoekers gefnuik

Swartrenoster-jagveiling in VSA oorval met doodsdreigemente

Die organiseerders van ‘n Amerikaanse veiling om ‘n swart renoster te jag, word oorval met doodsdreigemente. Die Federale Buro van Ondersoek (FBI) ondersoek glo die anti-jag organisasies wat mobiliseer teen die veiling. Maar die Dallas Safari Club, die gasheer van die grootste jagterskonvensie op die planeet, is vasbeslote dat hulle gaan deurdruk met die veiling.

Lees verder: Swartrenoster-jagveiling in VSA oorval met doodsdreigemente

Mislukte ivoortransaksie lei tot vier se dood

Die Zimbabwiese polisie stel ondersoek in na die dood van vier mense wat naby ‘n wildreservaat geskiet is. Die liggame van ‘n man en vrou is in ‘n bakkie in ‘n rivierbedding naby die grens met Zambië gevind. ‘n Derde liggaam is naby die voertuig gekry en ‘n vierde liggaam is ‘n kilometer verder onthoof

Lees verder: Mislukte ivoortransaksie lei tot vier se dood

Bob Hewitt voor vir verkragting

Die voormalige tenniskampioen, Bob Hewitt, wat van verkragting beskuldig word, sal na verwagting vanoggend in die Boksburgse landdroshof verskyn. Die 73-jarige Hewitt staan tereg op twee aanklagte van verkragting. Een van die voorvalle het glo by Sun City in 1981 plaasgevind, en die tweede in 1982 in Boksburg aan die Oos-Rand. Albei sy vermeende slagoffers

Lees verder: Bob Hewitt voor vir verkragting