Rwanda se parlement het Woensdag gestem om ‘n voormalige LP te stroop van haar immuniteit sodat sy lewenslank tronk toe gestuur kan word vir die misdaad van volksmoord, wat gespruit het uit dié land se 1994-volkslagting. Neatrice Nirere, van president Paul Kagame se regerende Rwandan Patriotic Front is verlede naweek die vonnis opgelê deur ‘n
Amnestie Internasionaal prys Bashir lasbrief
Amnestie Internasionaal het die internasionale lasbrief wat Woensdag uitgereik is vir Soedan se president Omar al-Bashir geloof as ‘n belangrike teken vir mense regoor die wêreld wat menseregte geskend het. Die regtegroep het ‘n beroep gedoen op Bashir om homself oor te gee aan die Internasionale hof, wat in Den Haag is, of om andersins
Is Obama gek? – vra media
Net 43 dae in die Withuis en president Barack Obama word op ongelooflike wyse geloop deur die hoofstroom finansiële media, in besonder CNBC. In 'n artikel wat aangebied word as 'n "op-ed" oftewel die belangrikste meningsartikel naas die redaksionele kommentaar, stel die TV-kanaal se media en tegnologiese redakteur, Dennis Kneale, hierdie ongehoorde vraag oor 'n
Ha?ti weer op kookpunt
Armoede wat toeneem en oneffektiewe regering het Haïti blootgestel gelaat vir hernude geweld en politieke onstabiliteit, het ‘n konflikwaghondorganisasie Dinsdag gewaarsku. Die International Crisis Group in Brussel het internasionale skenkers aangemoedig om volgende maand in Washington te vergader om die sukkelende land met meer as $3 Miljard te help oor die volgende paar jaar. Haïti
Zimbabwe se cholera gevalle kan verdubbel, s? dokters
Mediese kenners het gewaarsku dat die ergste scenario in Zimbabwe se cholera-epidemie dubbel soveel kan wees as vroeëre skattings, tot 123 000, en dat dit teen Meimaand die aantal geskatte gevalle kan verbysteek. Net ‘n week terug, volgens die Zimbabwe vereniging van Dokters vir Menseregte (ZVDMR), het die epidemie Afrika se ergste verbygesteek. Dit was
Lees verder: Zimbabwe se cholera gevalle kan verdubbel, s? dokters
Medwedef ontken Amerikaanse aanbod
President Dmitri Medvedev het Dinsdag gesê dat Rusland “baie nou saamwerk met Amerika aangaande Iran se kernprogram,” maar het die idee van ‘n ooreenkoms dat Amerika sy beplande missielverdedigingstelsel sal afskaf in ruil dat Rusland hom sal help in Iran, afgewys. Die verklaring kom nadat die New York Times ‘n berig geplaas het waarvolgens Amerikaanse
Voorgestelde Afrikaanse Republiek
базальт дляtopcargo кидалы
Britse minister briesend oor vrystelling van immigrasiesyfers
Die onafhanklike statistiekorganisasie van Brittanje het ‘n 'onheilspellende' houding jeens immigrasie, het ‘n minister beweer. Phil Woolas het die motiewe van die kantoor van nasionale statistiek (KNS) bevraagteken oor die bekendmaking dat een uit nege VK-inwoners oorsee gebore is. Woolas, die minister van immigrasie, het onthul dat hy gepoog het om die bekendmaking van die
Lees verder: Britse minister briesend oor vrystelling van immigrasiesyfers
Slenkdalkoors is glo ‘onder beheer’
Die aansteeklike slenkdalkoors in KwaZulu-Natal se Creighton Farm-gebied is onder beheer, het die LUR vir landbou en omgewingsake Mtholephi Mthimkhulu Dinsdag gesê. “Ons het mense na Creighton gestuur om die siekte onder beheer te bring. Ons werk ook aan ‘n entstof om seker te maak dat die siekte nie verder versprei nie.” Volgens die Wêreld
Nigeri? het nog ?n uitbraak van breinvliesontsteking
‘n Nuwe uitbraak van breinvliesontsteking het ten minste 58 mense dood gelaat in noordelike Nigerië sedert die begin van die jaar, het gesondheidsamptenare Dinsdag gesê. Die mees geaffekteerde state is Gombe, Bauchi en Katsina, het die amptenare gesê. “Ons het 22 sterftes aangeteken in die laaste twee weke na ‘n hernude uitbraak van breinvliesontsteking wat
Lees verder: Nigeri? het nog ?n uitbraak van breinvliesontsteking
