Deur Leon Lemmer. Die ontvoering van ‘n student wat op pad was om ‘n toets te skryf, het gesorg vir ‘n voorbladsy-berig in Die Burger (Praag 13 deser). Sedertdien het hierdie koerant afgesien van sy beleid om net gunstige berigte oor Russel Botman se Universiteit Stellenbosch (US) te plaas. Talle briewe oor die onverkwiklike misdaadsituasie
Gauteng se Mulder kondig sy uittrede uit VF+ aan
Die leier van die Vryheidsfront Plus in Gauteng, Jaco Mulder het sy skielike uittrede uit die politiek aangekondig. Mulder sê dit voel na die mees geleë tyd om ná die pasafgelope verkiesing die tuig neer te lê. Hy sê hy het die afgelope 20 jaar met ywer in die party gedien. Hy is sedert Februarie
Lees verder: Gauteng se Mulder kondig sy uittrede uit VF+ aan
Droster-offisier kan Libië in volskaalse burgeroorlog stort
Bloedige gevegte tussen strydende militante groepe in die Libiese hoofstad, Tripoli, het die lewens van 4 mense geëis en talle gewond. Dit volg nadat gewapende magte van genl. Khalifa Haftar die gebou van die tussentydse parlement bestorm het en talle parlementslede uit die gebou moes vlug. Gevegte het ook vroeg Maandagoggend uitgebreek in Benghazi in
Lees verder: Droster-offisier kan Libië in volskaalse burgeroorlog stort
Twee renosters in Natal gestroop
Twee renosterkoeie is doodgemaak en van hulle horings gestroop by die Tala-privaatwildreservaat naby Pietermaritzburg, het RSG berig. Die jongste voorval bring die getal renosters wat tot dusver vanjaar in Kwazulu-Natal gestroop is, op 41 te staan. In dieselfde tydperk verlede jaar is slegs 27 renosters gestroop. Die bestuurder van die wildreservaat, Phelelani Duma, sê hulle
‘Wit Zoeloe’ se agtergrondsanger doodgeskiet
Johnny Clegg, die “wit Zoeloe” se een agtergrondsanger is tydens ‘n rooftog in Troyeville, Johannesburg doodgeskiet. Die Gautengse polisie stel ondersoek in nadat Clegg se medesanger Bongani Masuku deur rowers vermoor is. Die polisie sê Masuku is Sondagaand dood. Hy het in 1992 met Clegg begin saamwerk. Volgens die polisie het vier swartes op Masuku toegesak terwyl
Zuma wil Afrika Bystandsmag sien
President Jacob Zuma het die Afrika-Unie versoek om maatreëls wat daarop gemik is om vrede en bestendigheid op die vasteland te verseker, te laat geld. Deel van die vermoëns wat die AU nodig het, is volgens die president die totstandkoming van die Afrika Bystandsmag. Die Mag, waaroor daar voorheen ooreengekom is, sal doelgemaak vir snel-ontplooiing
Lonmin vra dat stakers onderhandeling hervat
Die platinumprodusent, Lonmin het ‘n herude oproep aan die mynwerkers-vakbond, Amcu gerig om salaris-onderhandelings te hervat. ‘n Woordvoerder sê samesprekings kan hervat word terwyl werkers na hul werke terugkeer. Amcu-lede eis ‘n basiese maandelikse salaris van R12.500 per maand. Die staking is by die wêreld se drie grootste platinumprodusente Lonmin, Implast en Amplats en duur reeds
Zille gee toe dat Mazibuko ‘n swart figurant is
In ‘n buitengewone skerp aanval op Lindiwe Mazibuko, haar party se voormalige parlementêre leier, het Helen Zille gedurende ‘n federale partyvergadering die “waarheid” oor Mazibuko onthul en haar as ‘n onbekwame swart sukkelaar uitgebeeld. Die DA, wat gewikkel is in ‘n bitter stryd oor sy swart leierskap, is geskud deur Zille se opmerkings dat sy
Lees verder: Zille gee toe dat Mazibuko ‘n swart figurant is
Dan Roodt-artikel in Rapport oor Franse politiek
Vandag sal daar geen rubriek van Dan Roodt op praag verskyn nie, aangesien hy ‘n artikel oor die Franse politiek in vandag se Rapport geskryf het. Die artikel sal later vandeesweek ook op praag as rubriek verskyn.
Lees verder: Dan Roodt-artikel in Rapport oor Franse politiek
Verkiesing 2014
deur Leon Lemmer Daar is gepoog om blankes so entoesiasties oor die 2014-verkiesing te maak as wat daar geesdrif in die ou Suid-Afrika voor en op stemdag was. In die huidige grondwetlike bedeling is daar egter geen kans dat ‘n doeltreffende, beskaafde, nie-kommunistiese, Europeesgeöriënteerde regering aan die bewind kan kom nie. Deur te stem, is
