’n Russiese wet wat vloekwoorde in rolprente, teaterstukke, die media en kunste verbied, is Dinsdag bekragtig. Die wet is deel van veldtog deur die Kremlin om tradisionele waardes te herstel en vuil taal te bekamp. Die wetgewing, wat in Mei deur pres. Wladimir Poetin onderteken is, beteken swaar boetes vir oortreders. Daar is nie ‘n
Beloning vir inligting oor Jozi FM se platejoggie wat glo moor
Die polisie in Gauteng bied ‘n beloning van R50 000 aan enigiemand wat weet waar ‘n swart Jozi FM-platejoggie is. Die platejoggie het Sondag na bewering sy meisie in Jabulani, Soweto, doodgesteek. “Die beloning sal slegs aan iemand gegee word wat inligting kan verskaf wat sal lei tot die verdagte se inhegtenisneming,” het adjudant-offisier Kay
Lees verder: Beloning vir inligting oor Jozi FM se platejoggie wat glo moor
Infrastruktuurwet gepromulgeer
Die Wet op die Ontwikkeling van Infrastruktuur is deur President Jacob Zuma gepromulgeer. Die doel van die wetgewing is om die instelling van die Regering se ontwikkelingsplan te versnel, het RSG berig. Dit maak voorsiening vir die samestelling van die Presidensiële Infrastruktuur Koördineringskommissie en die magte en mandaat van die kommissie. Dit gee Zuma ook
Numsa betoog voor Eskomhoofkantoor
Kragtens ‘n hofbevel wat aan Eskom toegestaan is mag sy werkers wat lede van die metaalwerkersvakbond Numsa is, nie staak nie. Meer as 200 000 werkers in die metaal- en ingenieursbedryf het Dinsdag begin staak. Die Arbeidshof het beslis dat die werkers van Numsa nie by enige van Eskom se aanlegte aan ‘n staking mag
Dinge wat swartes by my gesteel het
Sedert Ruth First in die veertigerjare in die destydse kommunistiese weekblad, The Guardian, begin skryf het dat blankes in ons land die swartes se grond “gesteel het”, het die mite toenemend veld gewen. Vandag is dit so te sê evangelie in Suid-Afrika se hoofstroommedia. First se lesing van die geskiedenis verteenwoordig egter haar interpretasie, gegrond
Frankryk, Duitsland deur na kwarteindronde van wêreldbekersokker
‘n Groot aantal Amerikaanse TV-kykers word vanaand verwag as die VSA vir België pak
‘n Groot aantal Amerikaanse TV-kykers word vanaand verwag as die VSA vir België pak
Lees verder: Frankryk, Duitsland deur na kwarteindronde van wêreldbekersokker
GPF-lid dalk van moord aangekla
’n Lid van die gemeenskapspolisiëringsforum in Geduld, Springs, staar ‘n moordklag in die gesig nadat hy ’n swart aanvaller in die been geskiet het. Kapt. Johannes Ramphora, polisiewoordvoerder, het bevestig die GPF-lid gaan moontlik van poging tot moord aangekla word. Hy het gesê die polisie ondersoek die voorval. Dié man het Sondagaand op twee swart aanvallers
Vermeende mangatdekseldiewe vas
Ná ‘n klopjag Maandagaand by ‘n skrootwerf in Putfontein naby Benoni, is vier verdagtes deur die polisie in hegtenis geneem. Die vier is ivm 18 mangatdeksels wat gevind is, vasgevat. Gesteelde mangatdeksels veroorsaak dikwels dat onverwerkte riool wat in woongebiede opstoot, uitvloei. “Al 18 mangatdeksels is geïdentifiseer as eiendom van die Ekurhuleni-munisipaliteit se departement van
Onbillike regstellende aksie is gelyk aan rassediskriminasie, bevind hof
Kader-ontplooiing in Suid-Afrika is wydverspreid en het gelei tot “die aanstelling van ‘n groot aantal onbekwame mense waarvoor hulle nóg die ervaring nóg die kwalifikasies beskik’. Dit het tot baie ernstige probleme gelei, veral op die vlak van plaaslike regering, waar dienslewering gebrekkig is, met gepaardgaande politieke betogings en onrus waarvan sommige gewelddadig geraak het.
Lees verder: Onbillike regstellende aksie is gelyk aan rassediskriminasie, bevind hof
Numsa-staking kan erger as platinum-staking wees
Ekonome waarsku dat die beplande Numsa-staking die ekonomie ‘n groter knou kan toedien as die onlangse platinumstaking. Die metaalwerkersvakbond sal Dinsdag begin staak, ten spyte van ‘n ontmoeting met die minister van Arbeid. Meer as 10 000 vervaardigingsmaatskappye kan deur die staking in die metaal en ingenieursbedrywe geraak word. Praag het intussen verneem dat werkers
Lees verder: Numsa-staking kan erger as platinum-staking wees
