Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se lokaal in Alexandra, Gauteng is Donderdagaand aan die brand gesteek deur ontevrede kiesers. Ontstoke opposisiepartye wil hê dat die stemmery noord van Johannesburg oorgedoen moet word. Die polisie sê ‘n vertrek in ‘n gemeenskapsentrum, wat deur die OVK gebruik is, is aan die brand gesteek terwyl daar mense binne die sentrum
Lees verder: Stemlokaal aan die brand gesteek na ongerymdhede
