Ek stem volkome saam met Vlad du Plessis dat die Afrikaner kan doen met 'n nuwe koerant wat nie deur die linkse, pro-afrikaanses en anti-Afrikaner Naspes beheer word nie.
Bou eerder Praag se nuusdiens uit
Ek stem volkome saam met Vlad du Plessis dat die Afrikaner kan doen met 'n nuwe koerant wat nie deur die linkse, pro-afrikaanses en anti-Afrikaner Naspes beheer word nie.

Afrikaanse organisasies van oor die hele spektrum, vanaf die mistiek regse Boerevryheid van dr. Lets Pretorius, tot die politiese korrekte ATKV met Danny Titus aan die stuur, het gister in die Hilton-hotel in Sandton hul harte uitgestort teenoor die ANC-leier, Jacob Zuma.