Afrikaans kan in die nuwe RSA bestaan, mits…

Dit is opmerklik dat die debat rondom die posisie van die Afrikaner, sy taal en ander grondwetlike regte al meer aandag geniet. So begin die afgelope jare se debat oor die behoud van Afrikaans op alle vlakke polariseer rondom twee standpunte naamlik:

Dit is opmerklik dat die debat rondom die posisie van die Afrikaner, sy taal en ander grondwetlike regte al meer aandag geniet. So begin die afgelope jare se debat oor die behoud van Afrikaans op alle vlakke polariseer rondom twee standpunte naamlik:

Lees verder: Afrikaans kan in die nuwe RSA bestaan, mits…

Lank leef Afrikaans!

Dit is so ‘n verassing om die positiewe briewe oor Afrikaans en die Afrikaner se toekoms op Praag te sien! Hoe meer joernaliste besef watter groot verantwoordelikheid hulle het, hoe beter. Ek wil nie heeldag lees van bedonderde, dikbek Afrikaners wat kla oor hoe hulle ingedoen is nie… al is dit waar. Jou ware karakter

Lees verder: Lank leef Afrikaans!

Ons moet terug na Calvinisme

Eerstens beaam ek Egbert Bosman se mening en stem heelhartig saam met sy artikel oor Calvinisme. Daarby wil ek net die volgende byvoeg: Ek is nie 'n teoloog of geleerde in Calvinisme /godsdiens/moderne teologie nie. Ek beskou myself as gelowige van die drie-enige God en wil liewers nie onder die term Christen bekend staan nie,

Lees verder: Ons moet terug na Calvinisme

Zim staar nuwe cholera-uitbraak in die gesig

Cholera gaan in alle waarskynlikheid weer in Zimbabwe uitbreek, nadat 4 200 mense die afgelope jaar daaraan oorlede is, het die VN Woensdag gewaarsku. Net die helfte van die hulp wat nodig is om dit te keer is nog ingesamel, het amptenare aan die media gesê. Die VN het in Junie vir $718 miljoen se

Lees verder: Zim staar nuwe cholera-uitbraak in die gesig

Churchill se standbeeld in Parys gevandaliseer

Nog ongeskonde… Franse anti-oorlogsaktiviste het 'n standbeeld van Winston Churchill in die sentrum van Parys, in Les jardins des Champs-Elysées, gevandaliseer met die herdenking van die stad se bevryding van Duitse besetting. Die aanval op die bronsbeeld is in die nag gedoen. Die beeld van Churchill se twee hande is 'n rooi verf gedoop wat

Lees verder: Churchill se standbeeld in Parys gevandaliseer

‘Matrieks slagoffers van wanadministrasie’

AfriForum Jeug het Donderdag, namens die matrikulante van die 2008-matriekgroep ʼn klag by die Menseregtekommissie (MRK) teen die departement van Basiese Onderwys ingedien. Die matrikulante voel dat hulle regte op gelykheid, inligting en billike administrasie geskend word deur die feit dat die departement tot op hede nog geen matrieksertifikate vir die matriekgroep van 2008 uitgereik

Lees verder: ‘Matrieks slagoffers van wanadministrasie’

Ho?rskool Ermelo se saak vandag gehoor

Die Mpumalanga departement van Onderwys se aansoek om verlof om appèl aan te teken teen die Appèlhof in Bloemfontein se uitspraak dat die Hoërskool Ermelo weer ʼn enkelmedium Afrikaanse skool mag wees, word vandag om 10:00 in die Konstitusionele Hof aangehoor. Sou die aansoek om verlof tot appèl goedgekeur word, sal die saak direk daarna

Lees verder: Ho?rskool Ermelo se saak vandag gehoor

Is SA se nuwe kampioen ‘n man of ‘n vrou?

Semenya, Woensdag in Berlyn Die IAAF, die internasionale atletiekliggaam, het gesê daar is drie weke gelede ’n versoek aan Atletiek Suid-Afrika (ASA) gestuur om Caster Semenya, Suid-Afrika se nuwe 800m-kampioen, vir ’n geslagstoets te stuur. Die versoek het gekom nadat sy op die Afrika-junior-byeenkoms in Mauritius die 800 in1:56.72 gewen het Die toets is ’n

Lees verder: Is SA se nuwe kampioen ‘n man of ‘n vrou?

Sweedse koerant beskuldig Israeli weermag van orgaandiefstal

Terugbesorgde Palestyn 'n Groot Sweedse dagblad het hierdie week met 'n anti-Joodse voorbladberig opspraak gewek. Die linkse Aftonbladet beskuldig Israeli soldate daarvan dat hulle Palestyne ontvoer om hulle organe te steel. Onder die opskrif "Hulle plunder die organe van ons seuns" haal die koerant jong Palestyne aan van die Wesoewer en Gaza wat beweer hulle

Lees verder: Sweedse koerant beskuldig Israeli weermag van orgaandiefstal