Die liggaam van 'n man sonder 'n kop is langs die pad naby Blinkpan, Mpumalanga gevind, het die polisie van Mpumalanga Maandag bekend gemaak. "Die ligaam is langs die Blinkpanpad gevind. Die kop en hande was nêrens te sien nie," sê Superintendent Abie Khoabane. Die polisie vermoed dat die moord van die man verband hou
600 Suid-Afrikaners leef as vlugtelinge
Die Saturday Star het onthul dat Brandon Huntley nie die enigste Suid-Afrikaner is wat deur Kanada asiel aangebied is nie. Daar is nog 32 ander gevalle van Suid-Afrikaners wat as vlugtelinge in Kanada leef. Terwyl die Suid-Afrikaanse owerhede skarrel om die internasionale verleentheid van Humtley se asiel te probeer verberg, het dit voorts aan die
Zim maak vooruitgang s? Zuma
Zimbabwe het aansienlike vooruitgang gemaak om sy politieke krisis van vegtende leiers op te los, want hulle het geleer om hulle verskille te begrawe, het pres. Jacob Zuma Maandag gesê. Hy het in Kinshasa by die SAOG-spitsberaad gepraat. Hy het gesê suidelike Afrika sal toesien dat Zimbabwe gehelp word in die oprigting van 'n eenheidsregering.
Verdrukking van blankes in Suid-Afrika en die Huntley-geval
'n Herrie het in Suid-Afrika losgebars oor die Kanadese Immigrasieraad se besluit om aan die Suid-Afrikaner, Brandon Huntley, vlugtelingstatus te gee. Vanaf die kant van die ANC-regering in Suid-Afrika word die beslissing as belaglik afgemaak. Die aangeleentheid word oor die boeg gegooi dat misdaad in Suid-Afrika almal raak, wit en swart. Dit is 'n oorvereenvoudiging
Lees verder: Verdrukking van blankes in Suid-Afrika en die Huntley-geval
SAUK sluit 5 buitelandse kantore
Die nuus dat die SAUK teen die einde van die jaar met net 5 buitelandse kantore gaan sit, laat mens besef dat hul benarde situasie veel erger is as wat daar aanvanklik vermoed is. En met drie van hierdie kantore in Harare, Lagos en Kenia kan mens net wonder… Dis egter nie net buitelandse beriggewing
Kanada se asielbeleid
Ek is baie bly dat die Kanadese regering besluit het om teen die Huntley-asielbesluit te appelleer, want nou sal die soeklig van die internasionale nuusmedia baie aandag bestee aan die anti-blanke pogrom wat deur die ANC-regering gevoer word. Nou is dus die beste tyd vir al die Afrikanerbelangegroepe om kontak op te neem met sy
Buitelandse soldate in SA hou veiligheidsrisiko in
Elf Suider-Afrikaanse lande is tans saamgetrek by Lohatla, die leër se gevegsopleidingsentrum, in die Noord-Kaap vir 'n gesamentlike sogenaamde vredesoefening. Die weermag is op 'n gereedheidsgrondslag geplaas omdat die groot buitelandse militêre teenwoordigheid 'n veiligheidsrisiko inhou. Die optog in Pretoria van die weermagvakbondlede verlede week word daarom in 'n besonder ernstige lig beskou, aangesien die
Lees verder: Buitelandse soldate in SA hou veiligheidsrisiko in
Huntley is ‘n skelm Engelsman
Ek sien Afriforum wil ook nou op die Huntley-wa klim om te probeer munt slaan uit die beslissing van 'n Kanadese instansie wat glo "asiel" aan die man verleen het. Daar is ook mense hier op Praag wat sterk steun vir Huntley bepleit.
Ek sien Afriforum wil ook nou op die Huntley-wa klim om te probeer munt slaan uit die beslissing van 'n Kanadese instansie wat glo "asiel" aan die man verleen het. Daar is ook mense hier op Praag wat sterk steun vir Huntley bepleit.
Rapport se wanvoorstellings en die waarheid
Nee, ek het die Rapport nie gekoop nie, maar by my pa op die plot gekuier en nes sigarette is Rapport vir party mense 'n slegte ou gewoonte wat mens sukkel om af te leer.
Nee, ek het die Rapport nie gekoop nie, maar by my pa op die plot gekuier en nes sigarette is Rapport vir party mense 'n slegte ou gewoonte wat mens sukkel om af te leer.
Swart is die nuwe swart
светильникиОлександр Васильович Фільчаков
