Die saak teen twee swart verdagtes wat ‘n algemene praktisyn en boer van Rouxville in die Vrystaat wreed vermoor en sy vrou ernstig aangerand het, verskyn na verwagting Dinsdag in die hooggeregshof in Bloemfontein. Thabang Jordaan en Ngalekile Zamayo word daarvan aangekla dat hulle Bennie Cilliers en sy vrou, Cecilia, op hul plaas langs die
Regering dank duisende spookwerkers af
Die Nigeriese ministerie van finansies het aangekondig dat hulle miljoene gespaar het deur van meer as 20 000 “spookwerkers” op die staat se betaalstaat ontslae te raak. Diegene wie se name van die betaalstaat verwyder is, is net ’n “persentasie” van “denkbeeldige personeel” wat maandelikse salarisse ontvang het. Dit beklemtoon voorts die grootskaalse korrupsie in
Kaboemfees kom!
Die Aardklopfees sal afgelas word, het die bestuur Woensdagaand aangekondig. Vir talle is dit nie slegte nuus nie, want die fees was in elk geval besig om te ontaard in ‘n linkse nes. Maar maak plek vir die Kaboemfees! Die twee het niks met mekaar uit te waai nie, sê Steve Hofmeyr, wat die nuwe
Oscars: Rasvenyn, godsdiensagendas, geslagloosheid
In ‘n seremonie wat meer na ‘n rasse-integrasiepreek deur Chris Rock, seremoniemeester, geklink het as ‘n glinsteraand, het die Katolieke Kerk verbasend ook kwaai deurgeloop. Vanjaar se toekennings is eers oorskadu deur klagtes dat daar nie swart akteurs in die toekennings is nie. Die groot Moslembedreiging was ook nêrens te vinde nie ten spyte van
Lees verder: Oscars: Rasvenyn, godsdiensagendas, geslagloosheid
Blade sê Afrikaans moet weg
Lesings sal na verwagting vandag by die Universiteit van Pretoria hervat word. Streng veiligheidsmaatreëls geld op die UP-kampus wat na ‘n week van geweld weer vanoggend heropen. Georkestreerde geweld het die Tukkie-, Kovsie en Mahikeng-kampusse verlede week in chaos gedompel toe agente dmv verskeie kwessies soos onder meer Afrikaans as onderrigtaal en uitkontraktering opstand aangemoedig
Pukke kry hofbevel teen betogers
Die Universiteit van Noordwes het ‘n Hooggeregshofbevel verkry om die ontwrigting van akademiese bedrywighede op sy kampus op Potchefstroom te verbied. Studente wat bande het met die EFF, en skoonmakers het Vrydag op die kampus betoog. Chaos het op die universiteit se Mahikengkampus uitgebreek toe veiligheidswagte en studente gebots het. Die kampus is sedertdien gesluit.
EFF dreig om UV-lesinglokale te beset
Oproerige swart studente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) dreig steeds om klasse Maandag te ontwrig. UV-woordvoerder, Lacea Loader, het bevestig dat alle akademiese en administratiewe dienste op die Bloemfontein- en Suid-kampusse vandag hervat nadat die kampus verlede week weens gewelddadige betogings gesluit is. OFM-nuus het egter inligting van ‘n student ontvang dat die
Winnie en apartheidstamhoof veg saam vir Qunu-huis
Die AbaThembu koninklike familie wil buite die hof skik met Winnie Madikizela Mandela oor Mandela se huis in die gewese Transkei. Hulle vra dat sy haar twis met oudpresident Nelson Mandela se familie buite die hof besleg. Sy word intussen daarvan verdink dat sy verklarings vervals het. Die oudpresident se gewese vrou is van plan
Lees verder: Winnie en apartheidstamhoof veg saam vir Qunu-huis
Een beseer in ANC-faksiegevegte
Minstens een persoon is beseer in faksiegeweld tussen ANC-ondersteuners op ‘n partysaamtrek in Durban terwyl die polisie teenstanders uit die stadion in Claremont verwyder het. ‘n Gedeelte van die skare het oproerig geraak toe die streekvoorsitter, Zandile Gumede, die podium bestyg het, het RSG berig. ‘n Gestoeiery het uitgebreek voordat die groep verwyder is. Die
Dan Roodt: Dis nou tyd om ANC te looi oor Afrikaans
Soos ons reeds Vrydag op hierdie webblad berig het, het Solidariteit en provinsiale leiers van die ANC in Gauteng, asook studenteorganisasies van die Universiteit van Pretoria (UP), Woensdag byeengekom om ‘n kompromie oor die taalkwessie by Tuks te vind. Dit word vandag met groot fanfare in Rapport aangekondig. Volgens Rapport is: “Een van die eerste
Lees verder: Dan Roodt: Dis nou tyd om ANC te looi oor Afrikaans
