’n Tweejarige dogtertjie van Ivory Park uitbr. 2, Johannesburg, is gister dood nadat rotte amper haar hele gesig afgebyt het. Haar stiefpa het gisteroggend wakker geword en na sy werk vertrek sonder dat hy haar verminkte gesig gesien het, het mnr. Percy Morokane, woordvoerder van die Johannesburgse nooddienste, gesê. “Die baba het in dieselfde bed
Ek is dankbaar vir Orania, al is dit ‘n spikkel
Dan Roodt skryf soos volg oor Orania hier : "Elke 12 ure word daar in Suid-Afrika ongeveer 700 swart babas gebore, dus verteenwoordig Orania 'n blanke demografiese spikkel wat liefs geïgnoreer of die spot mee gedryf kan word."
Dan Roodt skryf soos volg oor Orania hier : "Elke 12 ure word daar in Suid-Afrika ongeveer 700 swart babas gebore, dus verteenwoordig Orania 'n blanke demografiese spikkel wat liefs geïgnoreer of die spot mee gedryf kan word."
Lees verder: Ek is dankbaar vir Orania, al is dit ‘n spikkel
Onder die multikulti-masker skuil identiteitspolitiek
In die rekenaarwese praat hulle mos van: WJSIWJK, oftewel "wat jy sien, is wat jy kry". In die Suid-Afrikaanse politiek geld presies die teenoorgestelde: wat jy sien, is juis nie wat jy kry nie.
In die rekenaarwese praat hulle mos van: WJSIWJK, oftewel "wat jy sien, is wat jy kry". In die Suid-Afrikaanse politiek geld presies die teenoorgestelde: wat jy sien, is juis nie wat jy kry nie.
Lees verder: Onder die multikulti-masker skuil identiteitspolitiek
Zim steel geld uit privaat bankrekeninge
Zimbabwe se sentrale bank se goewerneur het erken dat hy sonder toestemming geld geneem het uit bankrekeninge van private besighede en hulpgroepe, en het gesê dat hy net probeer het om sy land se arm ministeries aan die gang te hou . In ‘n verklaring wat ondenkbaar sou wees komende van die meeste sentrale banke,
Diva besteel
Nieu-Seeland se opera diva, Dame Kiri Te Kanawa, 65, het deurgeloop onder diefstal van meer as 650 000 dollar deur ‘n bankbestuurder wat haar aftrederekening hanteer het in Kalifornië, het nuusberigte Vrydag gesê. Die bestuurder Sokvoeun “Cindy” Sou, 27, het Donderdag in die hof erken dat sy geld verduister het en bedrog gepleeg het, het
Vrou dood gedurende doktersstaking
‘n Swanger vrou van Noordwes is dood gedurende die huidige staking van dokters, het minister van gesondheid, Barbara Hogan Donderdag gesê. Sy het gesê die vrou is verlede Donderdag hospitaal toe gebring met geboortekomplikasies. “Sy het ‘n geskeurde uterus gehad en is dood omdat daar nie na haar omgesien is nie,” het Hogan in Pretoria
Kind by skool geskiet, 3 vas
Twee mans en ‘n vrou is gearresteer vir die beweerde skietery op ‘n 6-jarige meisie Donderdag in Manenberg, het Wes-Kaapse polisie gesê. Superintendent Andre Taute het gesê twee mans het na bewering geargumenteer naby die Downville Laerskool in Tagusstraat omtrent teen 12 uur Donderdagmiddag. Een van die mans het ‘n skoot geskiet na die ander
Brighton paar vermoor gevind
‘n Man en sy vrou van Brighton, in Port Elizabeth is Donderdag vermoor gevind, het Oos-Kaapse polisie gesê. Inspekteur Hazel Mqala het gesê ‘n vriend van die oorlede vrou het gegaan om die paar te besoek by hulle huis in Dorastraat, tussen 10 uur en 11 uur, die oggend. Die vriend het gesien die buitelig
Staatsgreep in Lesotho misluk
Volgens Mothetjoa Metsing, Lesotho se minister van kommunikasie, het Suid-Afrikaanse en Mosambiekse huursoldate ’n staatsgreep teen Lesotho se premier, Pakalitha Mosisili (64) probeer uitvoer. Padblokkades was gister nog in Maseru te siene ná ’n mislukte sluipmoordpoging eergister op Mosisili. Altesame sewe mense is in aanhouding ná die aanval op Mosilisi se ampswoning en weermagbarakke het
ANC se posisie verbeter stadig maar seker
Die ANC se posisie is besig om stadig maar seker te verbeter. Alhoewel die stemresultate stadiger inkom het dit vroeg Vrydagoggend, teen 3 vm, verder in die guns van die regerende party geswaai. Die ANC staan nou op 67, 04% met 8,264,909 van die12,328,424 stemme reeds getel. Die DA is besig om stoom te verloor
