Zuma se dogter hou ‘Arabiese’ partytjie

Duduzile Zuma, dogter van Jacob Zuma, het Dinsdagaand haar 27ste verjaardag in styl gevier met ’n partytjie van sowat R400 000, berig Beeld.   Volgens me. Farah Fortune, organiseerder van die feestelikheid by die Inanda Club in Sandton, het Duduzile sowat 600 van haar naaste vriende genooi. Die leier van die ANC-jeugliga, mnr. Julius Malema,

Lees verder: Zuma se dogter hou ‘Arabiese’ partytjie

Strategiese Duits-Russiese kernvennootskap

'n Duits-Russiese strategiese energievennootskap gaan die oprigting van 26 nuwe kernreaktors teen 2030 in Rusland moontlik maak. Die Duitse industriële reus Siemens is betrokke by die ooreenkoms, nadat Rusland en Frankryk se kernsamewerking aan 'n einde gekom het. Rusland bekou kernkrag deesdae weer as 'n lewensvatbare opsie nadat die land 20 jaar lank onder die

Lees verder: Strategiese Duits-Russiese kernvennootskap

Zille is vir ons ‘n groter bedreiging as Zuma

Marcel Rademeyer wil, soos baie Afrikaners, wil Zille en Zuma as opponente sien in Waarom is Boere so haatlik teen Helen Zille? Ongelukkig is hy hiermee heeltemal verkeerd. Sy eie mening en ek haal aan "…basies 'n herhaling van die Joodsgeleide Rivonia-komplot om soveel moontlike blanke vroue en kinders deur die veragtelike ANC-terroriste te laat uitwis" verteenwoordig die grootste weerspreking van sy hele argument.

Lees verder: Zille is vir ons ‘n groter bedreiging as Zuma

Parlementslede ontruim na bomdreigement

Sowat 100 nuutverkose parlementslede is inderhaas ontruim uit hulle hotel in Kaapstad nadat 'n bomdreigement vanoggend ontvang is, het die SAUK berig. "Daar was 'n oproep wat ontvang is [by die hotel] teen 6:10vm wat gevra het dat hulle ontruim," het kaptein Bernadine Steyn gesê. Sy sê hulle het die hotel, die Holiday Inn Express

Lees verder: Parlementslede ontruim na bomdreigement

‘n Lomp of fyn strategie?

ImageDr Pieter Mulder verklaar dat hy wyd geskakel het met instansies soos die FAK, AgriSA, Solidariteit en die Afrikanerbond voordat hy pres. Zuma se aanbod aanvaar het. Verder word verklaar dat verskeie boere die VF+ geskakel het om hulle met dr Mulder se aanstelling geluk te wens.

Lees verder: ‘n Lomp of fyn strategie?

Robbeneilandmuseum kan weer ‘wanfunksioneel raak’

Image

Seelan Naidoo

Die ANC se Robbeneilandmuseum kan in sy vorige "wanfunksionele toestand" verval as 'n klein groepie werknemers daarin slaag om die herstrukturering te keer, het die museum se tussentydse uitvoerende hoof Donderdag gesê.

Lees verder: Robbeneilandmuseum kan weer ‘wanfunksioneel raak’

ANC wys komiteevoorsitters aan, maar sonder DA

Image

Helen Zille

Die ANC het besluit om nie die Demokratiese Alliansie toe te laat om enige voorsitters vir parlementêre portefeuljekomitees te benoem nie as straf vir die partyleier Helen Zille se beledigings teenoor president Jacob Zuma.

Lees verder: ANC wys komiteevoorsitters aan, maar sonder DA

Johannesburg se tariewe styg ten hemele

Die stad van Johannesburg is wyd gekritiseer vir tariefverhogings wat ver bokant inflasie is. Volgens die Demokratiese Alliansie is die stygings te wyte aan die stadsraad se onvermoë om alle verbruikers korrek te faktureer en daarin te slaag om sy inkomste van hulle te verhaal. In sy reaksie het die lid van die burgemeesterskomitee vir

Lees verder: Johannesburg se tariewe styg ten hemele

Nkoana-Mashabane wil verteenwoordiging sien

Die nuwe minister van internasionale betrekkinge en samewerking het Woensdagaand gesê, sekere globale magstrukture moet hervorm word. Die wêreldwye finansiële krisis het die noodsaak daarvoor belig. Maite Nkoana-Mashabane het by 'n galadinee van die diplomatieke korps by Emperors' Place in Kempton Park gepraat. "Ons glo die huidige finansiële krisis is 'n geleentheid vir die internasionale

Lees verder: Nkoana-Mashabane wil verteenwoordiging sien