Min dinge is verniet, maar een van die merkwaardigste boeke wat ooit geskryf is, kan gratis bekom word: die Engelse vertaling van Christiaan Rudolf de Wet (1854-1922) se boek, Strijd tusschen Boer en Brit, naamlik Three years’ war (New York: Charles Scribner’s Sons, 1902, 416p; Amazon Kindle $0). De Wet het bitter min skoolonderrig ontvang.
Lees verder: Leon Lemmer: Bittereinders, hendsoppers en hanskakies
