Die name van die bejaarde egpaar wat laas nag op hul Bainsvlei-hoewe buite Bloemfontein doodgeskiet is, is bekend gemaak. Die Vrystaatse polisie het die name van die bejaarde egpaar bevestig wat in die jongste plaasmoord deur swart aanvallers afgemaai is, tussen Kwaggafontein en Bainsvlei buite Bloemfontein. Woordvoerder Sam Makhele sê die lyke van Toon en Rienie
Potgooi: Dr. Dan Roodt oor Suid-Afrikaanse volksmoord op Amerikaanse radiostasie
In hierdie onderhoud wat op Sondag 11 Januarie 2015 met dr. Dave Janda van WAAM, ‘n radiostasie in Michigan, VSA, gevoer is, praat dr. Dan Roodt oor die Suid-Afrikaanse volksmoord en die verband daarmee met die radikale marxisme van die twintigste eeu. Hy verduidelik ook hoe verkragting in Suid-Afrika, nes in die DRK, as ‘n
Lees verder: Potgooi: Dr. Dan Roodt oor Suid-Afrikaanse volksmoord op Amerikaanse radiostasie
Dodetal in Mosambiek styg tot 56 na besmette bier
Die dodetal in die noord-ooste van Mosambiek het tot 56 gestyg nadat begrafnisgangers vermoedelik besmette tradisionele bier gedrink het, het RSG berig. Meer as 200 mense in die Tete-provinsie wat van die bier gedrink het moes óf in die hospitaal opgeneem word, óf mediese ondersoeke ondergaan. Die owerheid sê die tradisionele bier, wat van koringmeel
Lees verder: Dodetal in Mosambiek styg tot 56 na besmette bier
Plaasaanval by Muldersdrift eis boer
Beeld het Saterdag berig dat ‘n bejaarde egpaar op hul plaas in Lindley naby Muldersdrift in Gauteng aangeval is en die boer vermoor is. Nog niemand is in hegtenis geneem vir die moord op Charles Henderson (61) en die aanranding van sy vrou Jenny (60) nie, het lt.kol. Lungelo Dlamini, woordvoerder van die polisie, gesê. Henderson het
Ellisras-moord: Swart verdagte voor
Swartman, 22 jaar oud, sal Maandag in die hof verskyn vir die moord op Susan Kotze (76) van Ellisras (Lephalale) in Limpopo. Kotze is vermoedelik met ‘n draadhanger verwurg. Die verdagte het met twee selfone, kontant en haar bakkie gevlug. Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, het in ‘n verklaring gesê die verdagte is Vrydag
Valke-hoof geskors oor onwettige deportasies
Anwar Dramat, hoof van die Valke, is geskors oor bewerings dat hy betrokke was by die onwettige deportasie van Zimbabwiërs. Plaaslike media berig dat ‘n swartman onwettig aan die Zimbabwiese polisie oorhandig is wat daarvan verdink word dat hulle hom vermoor het. Dramat se kantoor ontken betrokkenheid in enige oortreding. Dramat is die hoof van Suid-Afrika se elite Valke-eenheid wat
Swart verdagte weer voor vir veearts-moord
‘n Swartman gaan na verwagting vir ‘n tweede keer Maandag in die Witrivier-landdroshof in Mpumalanga verskyn in verband met die moord en verkragting van Rensia de Wet (46), veearts. Die beskuldigde was na bewering een van De Wet se werknemers. Die 30-jarige swarte is in polisie-aanhouding sedert De Wet se moord in Desember. Hy het op 15
Verbod op Namibiese vleisuitvoer na bek-en-klouseer
Die departement van landbou in die Filippyne het ’n tydelike verbod op die invoer van enige lewendehawe of -produkte uit Namibië geplaas, het die Republikein berig. Die verbod volg na ‘n kennisgewing deur die Internasionale Organisasie vir Dieregesondheid (OIE) oor die uitbreking van bek-en-klouseer (BKS) in die Zambezistreek. Proceso Alcala, sekretaris van landbou in die Filippyne, het die tydelike
Lees verder: Verbod op Namibiese vleisuitvoer na bek-en-klouseer
AirAsia se vlugopnemer gevind
Duikers het Maandag die vlugdataopnemer van die AirAsia-vliegtuig wat op 28 Desember 2014 met 162 persone aan boord in Indonesië neergestort het, opgespoor. Die vliegtuig, wat meer as twee weke gelede in die Javaanse See gestort het, se vlugopnemer na die oppervlak gebring nadat dit onder ‘n vlerk van die vliegtuig gevind is. Duikers kon die wrakstuk
Links en regs
Links en regs in die politiek is allesbehalwe duidelike begrippe. Die onderskeid is wel duidelik waar dit gaan om verregs en verlinks. Niemand sou byvoorbeeld wou ontken dat mnr Joe Slovo en mnr Eugène Terre’Blanche nie veel in gemeen het nie, maar tussen hierdie twee uiterstes is daar ‘n hele spektrum politieke houdings en skakerings
