Duisende in SA doen aansoek om spesiale stemme

Duisende Suid-Afrikaanse kiesers in drie provinsies het reeds by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) aansoek gedoen om spesiale stemme uit te bring tydens die 2016 Munisipale Verkiesing. Meer as 55 700 aansoeke is die Vrystaat ontvang terwyl meer as 67 000 kiesers in Noordwes en meer as 56 000 in Noord-Kaap aansoek gedoen het. Die OVK

Lees verder: Duisende in SA doen aansoek om spesiale stemme

Brittanje en Duitsland vra einde van NAVO-uitbreiding, dialoog met Rusland

Washington moes uiters verlig gewees het toe sy moslemvennoot en ‘n kritiese komponent in die NAVO-sekuriteitsopset, Turkye, daarin geslaag het om die staatsgreep verlede week af te weer. Die VSA sou deur Amerikaanse wetgewing noodgedwonge sy militêre magte uit Turkye moes onttrek, insluitende sy vegvliegtuie by die Incirlik-lugbasis wat dien as ‘n kritieke nodus vir

Lees verder: Brittanje en Duitsland vra einde van NAVO-uitbreiding, dialoog met Rusland

Karel Combrinck: Gruwelikhede vir Allah

Die afgryslike gebeure in Nice waar ‘n Moslembesetene met ‘n 20-ton-vragmotor tien kilometer ver deur ‘n skare gejaag het terwyl hulle na ‘n vuurwerkvertoning kyk, sal enige regskape mens sprakeloos laat. Dit lyk asof daar steeds meer vrae as antwoorde is. Ons het natuurlik in Suid-Afrika ook hierdie soort barbarisme deurgemaak en in sekere sin

Lees verder: Karel Combrinck: Gruwelikhede vir Allah

Moslemsokkerspan rand drie jong meisies in Swede aan

Een van die sokkerspanne in die Gothiajeugbeker in Swede, onder leiding van sy 35-jarige afrigter, het Sweedse tienermeisies seksueel aangerand. Die ma van een van die drie weerlose meisies het aan die media vertel dat haar dogter en haar twee metgeselle tydens die toernooi se openingseremonie omring deur ‘n groep van 30 tot 40 Moslemtieners

Lees verder: Moslemsokkerspan rand drie jong meisies in Swede aan

PRAAG verwelkom uitspraak van Vrystaatse Hooggeregshof oor Afrikaans aan die UV

PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep) verwelkom die uitspraak van die Vrystaatse Hooggeregshof wat Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit van die Vrystaat herstel. “Hiermee is ‘n veldslag gewen, maar in die aangesig van die mees intense haatveldtog teen Afrikaans in die moderne geskiedenis is die oorlog steeds nie gewen nie,” sê dr. Dan Roodt, leier van

Lees verder: PRAAG verwelkom uitspraak van Vrystaatse Hooggeregshof oor Afrikaans aan die UV

Turkse staat verswak na spioene die trekpas kry

Die Turkse president, Recep Tayyip Erdogan het ‘n noodtoestand van drie maande afgekondig na verlede week se mislukte militêre staatsgreep, maar kritici waarsku dat sulke maatreëls Turkye duur te staan kan kom. Erdogan sê die maatreëls sal owerhede toelaat om vinnig en doeltreffend op te tree teen diegene wat vir die opstand verantwoordelik was, maar

Lees verder: Turkse staat verswak na spioene die trekpas kry

Anti-Russiese joernalis sterf in motorbomontploffing

‘n Bekende Joodse, anti-Russiese joernalis is Woensdag in Kiëf, die hoofstad van die Oekraïne, in ’n motorbomontploffing dood. Dit het skokgolwe deur die Oekraïne se NeoCon-gesinde joernalistieke gemeenskap gestuur. Sedert die begin van 2014 is ten minste 15 pro-Russiese joernaliste vermoor, maar sonder veel ophef. Die moorde op ondermeer Oles Buzina, Sergei Sukhobok, Andrei Stenin,

Lees verder: Anti-Russiese joernalis sterf in motorbomontploffing

Trump triomfeer as presidentskandidaat

Donald Trump is amptelik die presidentskandidaat vir die Republikeinse Party. Die miljardêr is Dinsdagnag in Cleveland in die Amerikaanse deelstaat Ohio amptelik as dié party se kandidaat aangewys. Hy het 16 teenstanders uitgestof en moes byna ‘n jaar lank ‘n uiters giftige mediaveldtog, selfs uit Republikeinse geledere, trotseer. Hoofstroomontleders het ook week na week plegtig

Lees verder: Trump triomfeer as presidentskandidaat

Vloede tref Beijing

Vloede wat veroorsaak is deur onafgebroke swaar reën het wydverspreide ontwrigting in die Chinese hoofstad, Beijing, veroorsaak. Dit het tot gevol gehad dat honderde vlugte gekanselleer is en sommige moltreinstasies gesluit moes word. Beijing se humiede somermaande word dikwels deur swaar reënstorms gekenmerk en in 2012 is 37 mense in die storms dood. Die Beijing

Lees verder: Vloede tref Beijing

Tiener volg in beeldhouer-pa se voetspore

‘n Tiener van Nelspruit (15) het duidelik die talent vir beeldhouwerk van sy pa geërf en is reeds besig om van sy werke te verkoop. Hy is vasbeslote om ‘n suksesvolle loopbaan hieruit te maak en wil hom ná skool voltyds hierop toespits. Armand van Rensburg is ‘n gr. 10-leerling en het reeds van kindsbeen

Lees verder: Tiener volg in beeldhouer-pa se voetspore