Ongemaklike vrae oor Krygkorhoof

Die Demokratiese Alliansie gaan daarop aandring dat Krygkor aan die parlement verduidelik hoekom die sukkelende wapentuigverkrygingsmaatskappy, ‘n semi-staatsinstelling, ‘n styging van 89 persent in salaris en byvoordele aan die hoof daarvan toegeken het. Die party se David Maynier het gister gesê hy sal Krygkor vra hoekom dit belonings op ‘n uitvoerende hoof uitgiet terwyl daar

Lees verder: Ongemaklike vrae oor Krygkorhoof

ANC genoop om ASA te kritiseer

Die ANC het gister gesê die manier waarop Atletiek Suid-Afrika die gouemedaljewenner  Caster Semenya hanteer het, is afstootlik. “Ons moet opreg wees as dit daarby kom om amptenare af te keur wat die aangeleentheid hanteer het,” het die party se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, tydens ‘n persvoorligtingsessie in Johannesburg gesê. “Die ANC se NUK het in

Lees verder: ANC genoop om ASA te kritiseer

Cachalia kritiseer ‘syferspeletjie’

Appèlhofregter Azhar Cachalia het die Geregtelike Dienstekommissie het gister gesê hy is gekant teen die “syferspeletjie” as dit daarby kom om swart of wit regters aan te stel. “As ek of my gesin of iemand wat voor ‘n regter verskyn, wil ek nie ‘n regter hê wat soos ek lyk nie, ek wil ‘n regter

Lees verder: Cachalia kritiseer ‘syferspeletjie’

Drama in Hlophe-onderhoud

Die Geregtelike Dienskommissie se onderhoud met die regterpresident van die Weskaap, John Hlope, het gister ‘n dramatiese wending geneem toe daar beveel is dat die publiek en die media die vertrek ontruim gedurende ondervraging oor sy verbintenis met die maatskappy Oasis. Patricia de Lille, die leier van die Onafhanklike Demokrate, het hom gevra om die

Lees verder: Drama in Hlophe-onderhoud

Drigende vrae oor skoolkrag

Afriforum het Vrydag sy hofsaak om elektrisiteitsvoorsiening na ‘n stuk of  67 skole in Pretoria heringestel te kry, maklik gewen, maar ‘n hele spul vrae oor die kwessie bly onbeantwoord – en die moontlike antwoorde gee rede tot groot kommer. Reeds met die eerste berigte hieroor was daar aanduidings dat die meeste van die skole

Lees verder: Drigende vrae oor skoolkrag

Wat het van ons parke geword?

Alhoewel die huise se erwe kleintyd groter was as vandag se posseëlgrootte-erwe, het ons ma-hulle ons tog na parke geneem. My nefie-hulle het in Kensington in Johannesburg gewoon. Ons het baie ure saam met my nefies in Rhodes Park deurgebring: in die sandputte, op die swaaie of in die swembaddens. Dit was gratis en veilig.

Lees verder: Wat het van ons parke geword?

Sangoma aangehou vir verkragting van leerling

‘n Een-en-dertigjarige manlike sangoma is gister te Lawley naby Ennerdale vir die verkragting van ‘n 16-jarige swartmeisie in hegtenis geneem. Hy was besig om die jeugdige as tradisionele geneser op te lei. Konstabel Edwin Ntsheo sê die man is by sy huis gearresteer nadat die meisie en haar ouers ‘n klag van verkragting gelê het.

Lees verder: Sangoma aangehou vir verkragting van leerling

Haaie ontglip die Vrystaat

Soms, as deel van hulle lewensvaardigheidsopleiding, kry klein jagluiperdjies ‘n lewendige bokkie van hulle ma om mee te speel. Hulle sal die bokkie ‘n skynontsnapping toelaat en dan kyk hulle hoe veel van ‘n voorsprong hulle die diertjie kan toelaat voordat hulle dit agterna sit. Maar soms werk hulle berekeninge verkeerd uit, en die bokkie

Lees verder: Haaie ontglip die Vrystaat

Die mite van die Krugermiljoene

Die aand van 28 Mei 1900 was bewolk en donker. Lord Roberts se 100 000 Britse soldate was reeds suid van Johannesburg ná sy opmars uit Bloemfontein. Dit is nou reeds agt maande sedert die Anglo-Boere Oorlog in Oktober 1999 uitgebreek het. Pretoria, die hoofstad van die ZAR, sou die volgende paar dae ingeneem word.

Lees verder: Die mite van die Krugermiljoene