Drie metropolisiebeamptes van die sogenaamde "Tshwane"-metroraad se wapens is vroeg vanmore in 'n kroeg in Pretoria gekonfiskeer, het 'n munisipale amptenaar gesê.
Lees verder: Metropolisie in Pretoria se wapens in kroeg gekonfiskeer

Westerse vrese oor groeiende belangstelling uit Asië in Afrika se oliereserwes, is heeltemal oordrewe het Chatham House, 'n Britse dinkskrum, Maandag in 'n verslag gesê. "Ten spyte van vrese wat in Westerse hoofstede uitgespreek word oor die oorname van Asië in Nigerië en Angola se oliesektore, is die werklikheid anders," het Chatham House in hulle
Lees verder: Asiese bedreiging in Afrika oordryf s? Chatham House
Hillary Clinton het haarself Maandag bloedig in die openbaar vererg toe 'n student haar om haar eggenoot se mening gevra het. By 'n openbare forum vir jongmense in Kinshasa het 'n student die mikrofoon geneem om te vra wat Bill Clinton dink van China en die Wêreldbank se betrokkenheid by die DRK. "Wat dink mnr
Met die dood van dr Willem De Klerk kom daar sekere gedagtes onwillekeurig op.

Me Lizeka Mda van City Press skryf dat ons swart landgenote eerder dood sal gaan as om die Stemgedeelte van die Volkslied te sing.

Europa was teen 1795 in oorlog gewikkel, en aangesien die Kaap met behulp van die Britse leër en vloot verower is, was die gesag vir eers in die hande van admiraal G.K. Elphinstone en genls.-maj A. Clarke en J.H. Craig. Ná 'n paar maande het Craig die gesag gevoer oor die bevolking. Volgens die sensus van 1798 was daar 21 746 wit mense: in die Kaapse distrik 6 261, in Stellenbosch 7 256, in Swellendam 3 967 en Graaff-Reinet 4 262. Daar was meer as 25 000 slawe, tagtig persent van hulle in die Kaap en Stellenbosch. Die aantal Khoi-Khoin is op 15 000 geskat, van wie 14 000 in Graaff-Reinet en Swellendam.

Microsoft is van plan om hulle XML-gebaseerde (sien Wikipedia vir meer oor XML http://en.wikipedia.org/wiki/XML) Office-spesifikasies en ander formate beskikbaar te stel en beloof ook om nie gebruikers aan te kla nie. Maar soos altyd met Microsoft is daar ander patente binne die program waarvan hulle nie afstand gaan doen nie en ook nie beskikbaar gaan stel nie.

Volgens die webwerf, The Register, blameer 'n man van Florida sy kat vir die aflaai van duisende foto's met kinderpornografie.

Miljoene gebruikers van webwerwe soos Twitter, Facebook, Livejournal en Google is dié week deur 'n kuberaanval geraak. Daar was 'n georkistreerde aanval op die gewildste webwerwe en die oorsprong daarvan was onbekend, maar teen Donderdag het een kraker, genaamd Cyxymu van Tiblisi, bekendgemaak dat die aanval vanuit Rusland gevoer is. Hy is van mening dat dit 'n handjie vol kuberkrakers was maar met direkte bevele van die Kremlin om die aanval te loods.

Op 11 Julie 2009 het praag.co.za 'n berig Swart boere immuun teen Landbankterugnames geplaas. So pas het die minister van landbou, Tina Joemat-Petterson, aangekondig dat 'n hulppakket van R146 miljoen aan swart boere beskikbaar gestel word.

Lees verder: Swart boere ontvang R146 miljoen aan verdere hulp