Verskeie raadslede van die Mbizana-munisipaliteit in die Oos-Kaap is deur die bestuur van die ANC aangesê om te bedank, het die party in die provinsie Maandag gesê. “Die party se president [Zuma] en sy ses toplede het Vrydag die Mbizana- plaaslike munisipaliteit besoek, wat sedert middel-2012 probleme ervaar,” het Mlibo Qoboshiyane, woordvoerder vir die ANC
‘Ons is nie bang vir oorlog nie’
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) staan gereed om die M23-rebellegroep in die ooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo aan te vat het ‘n woordvoerder Maandag gesê. “Ons is nie bang om oorlog te voer nie,” het Xolani Mabanga, woordvoerder van die SANDF, aan SAfm gesê. “As hulle [M23] oorlog verklaar teen personeel van
Jansen retireer oor Mandela
Prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, het Maanadag ‘n berig verwerp waarvolgens by gesê het hy wens oudpres. Nelson Mandela sterf. “Ek wens regtig Madiba leef vir altyd. Ek wens ook sommige joernaliste wil meer etiek hê voor hulle ‘n boodskap heeltemal verdraai,” het Jansen Maandagoggend getwiet. ‘n Twitter-gebruiker het aan
FW prys Thatcher se positiewe rol
Oud-Premier Margaret Thatcher het ‘n beter begrip van Suid-Afrika se gekompliseerdheid en geo-strategiese realiteite gehad as die meeste van haar tydgenote, het oudpresident FW de Klerk Maandag in ‘n verklaring gesê. “Thatcher het die behoefte verstaan om die bekommernisse en aspirasies van alle Suid-Afrikaners te oorweeg in hul soektog na ‘n konstitusionele konsensus.” “Om hierdie
Ystervrou oorlede
Margaret Thatcher, wat die Verenigde Koninkryk se langsdienende premier in die vorige eeu was, is ná ‘n beroerte oorlede. Sy was 87 jaar oud. Thatcher se woordvoerder, Lord Bell, het haar as een van die groot premiers van alle tye beskryf. Hy het aan Sky News gesê: “Ons sal nooit weer iemand soos sy sien
Geweld dreig oor waterprojek in Lesotho
Die Polihali-dam wat in Lesotho gebou gaan word om deel uit te maak van die Hoogland-waterprojek wat water aan Suid-Afrika sal voorsien, is in die gedrang nadat die jeugliga-forum van Lesotho gevra het dat die konstruksiewerk opgeskort word. Talle koerante het berig dat die koalisie-regering se Basotho National Party, die hoof-opposisie, die Democratic Congress en
Louis Trichardt-munisipaliteit ontvang ‘skokkende’ ouditverslag
‘n Ouditverslag oor die Makhado- plaaslike munisipaliteit wat verlede jaar deur die ouditeur-generaal aan die Limpopo-provinsie voorgelê is, is so pas deur die belastingbetalersvereniging van Louis Trichardt vrygestel. Mnr. Jaap Kelder van die Nasionale Belastingbetalersunie het in ‘n verklaring die ouditverslag as “absoluut skokkend” bestempel. In ‘n boodskap van meegevoel met die plaaslike belastingbetalersunie onder
Lees verder: Louis Trichardt-munisipaliteit ontvang ‘skokkende’ ouditverslag
Wit ANC-LP bewusteloos na aanranding
‘n Top ANC-LP is aangerand en bewusteloos gelaat in ‘n wrede huisaanval in Kaapstad, het die polisie gister gesê. Sue van der Merwe is gered deur haar seun wat die twee indringers by haar Rondebosch huis onderbreek het. Sy is Vrydagaand net voor 21:00 aangeval , het die polisiewoordvoerder kapt. Frederick van Wyk gesê. “Twee
Jonathan Jansen wens Mandela moet sterf
“Ek wens Madiba sterf nou.” Blykbaar het prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV), genoeg gehad van die swart leier. “Wens julle nie ook hy wil nou doodgaan nie?” het Jansen gesê. Hy het sowat 250 leerlinge by ‘n leiersberaad op die kampus toegespreek, het Volksblad berig. Sy gehoor het glo
Hysbak-ongeluk by Parlement ondersoek
‘n Ondersoek is van stapel gestuur ná sewe mense beseer is toe ‘n hysbak by ‘n parlementsgebou onklaar geraak het, het die departement van arbeid gesê. “Ondersoekbeamptes van die [departement van] arbeid het met ‘n ondersoek begin na die ongeluk en sal binnekort aan die minister, Mildred Oliphant, verslag doen,” het Musa Zondi in ‘n
