‘n Derde van die mense in Suid-Afrika se ekonomiese hartland wil hê dat alle buitelanders huistoe gestuur word soos die wedloop om ekonomiese geleenthede en werkloosheid feller word. “As hierdie soort van vooroordeel bestaan in so ‘n groot deel van die bevolking daar is ‘n groot probleem,” sê David Everatt, uitvoerende direkteur van die Gauteng
Madagaskar tel stemme in ‘vry en regverdige’ verkiesing
Suider-Afrikaanse verkiesingswaarnemers, sowel as dié van die Europese Unie, het Madagaskar se eerste presidentsverkiesing, sedert ‘n staatsgreep deur die weermag vier jaar gelede, as vry en regverdig verklaar. Afvallige troepe het Andry Rajoelina in 2009 as leier aan bewind gebring. Die volledige uitslae van die verkiesing sal moontlik eers oor ‘n week beskikbaar wees, en
Lees verder: Madagaskar tel stemme in ‘vry en regverdige’ verkiesing
Siriese rebelle wil vredesonderhandelinge ontspoor
Rebellegroepe in Sirië het gesê vredesonderhandelinge met die regime van pres. Basjar al-Assad sal op “hoogverraad” neerkom. Gevegte het Sondag voortgewoed in die provinsie Homs. Die rebelle is Soennie-moslems wat deur die Weste en Saudi-Arabië befonds word wat van die Sjihitiese regime ontslae wil raak. Intussen het ’n die Verenigde Nasies se waghondliggaam oor chemiese
Lees verder: Siriese rebelle wil vredesonderhandelinge ontspoor
Tutu, Kathrada loods veldtog om Palestynse politieke gevangene te bevry
Ahmed Kathrada, een van die veterane van die stryd teen apartheid en ’n medegevangene van oudpres. Nelson Mandela, het Sondag op Robbeneiland ’n verklaring onderteken wat pleit dat ’n prominente Palestynse politieke gevangene vrygelaat word. Dit was tydens die amptelike loodsing van die Free Marwan Barghouthi-veldtog. Barghouthi is sedert 2002 in ’n tronk in Israel
Lees verder: Tutu, Kathrada loods veldtog om Palestynse politieke gevangene te bevry
Polisie skiet rap-kunstenaar wat hulle met ontvoerder verwar
Die swart rapkunstenaar Khuli Chana is gewond nadat polisiebeamptes op hom geskiet het omdat hulle hom vir ‘n ontvoerder aangesien het. Refiloe Ramogase, Chana se bestuurder, het gesê die polisie het die kunstenaar se motor geïdentifiseer as dié van ‘n vermeende ontvoerder. Die polisiebeamptes, wat in ongemerkte voertuie gery het, het daarna op Chana se
Lees verder: Polisie skiet rap-kunstenaar wat hulle met ontvoerder verwar
Gautengse premier betig oproermakers in Bekkersdal
Gauteng se premier, Nomvula Mokonyane, het Sondag in Bekkersdal aan die Wesrand verklaar dat sy nie deur betogers geïntimideer sal word nie. “Ek sal nooit van enigiets weghardloop nie. Ek sal nie weghardloop van ons mense terwyl hulle ‘n ’n krisis verkeer nie.” Seweduisend inwoners het opgedaag om haar te troef. Paaie in die lokasie
Lees verder: Gautengse premier betig oproermakers in Bekkersdal
Wat het Jaco Mulder op Daspoort gesê?
“Ek gun dit nie vir Steve Hofmeyr om in die politiek te wees nie.” Só het mnr. Jaco Mulder, Gautengse leier van die Vryheidsfront Plus op Saterdag 26 Oktober 2013 in die AGS-kerk op Daspoort, Pretoria gesê. In kommentaar wat gister op PRAAG se kommentaarafdeling geplaas is, skryf Mulder: Ek stel dit sonder vrees vir
Tokyo Sexwale in die VSA aangehou weens terreurlys
Tokyo Sexwale, oud-ANC-minister, is Sondag op die JFK-lughawe in New York aagehou deur Amerikaanse veiligheidsowerhede omdat sy naam op ’n lys van verbode mense verskyn weens die terreurdade wat hy gepleeg het. Die SAUK het berig Sexwale, ’n skatryk sakeman, was op ’n sakebesoek in die VSA toe hy gearresteer en aangehou is. Amerikaanse wetgewing
Lees verder: Tokyo Sexwale in die VSA aangehou weens terreurlys
Die teenmiddel
deur JH du Toit Toevallig kyk ek vanaand die Hollywood-aksieprent World War Z. Dis tipiese breinlose Hollywood-vermaak, wat meestal op baie aksie, spesiale effekte en ‘n redelike spanningslyn vertrou om die kyker te boei. Dit gaan oor ‘n wêreldwye epidemie wat mense in zombies verander. Dis eintlik ‘n simpel ou storie, maar tog het iets
George Soros se ‘oop samelewing’
deur Leon Lemmer Frederik van Zyl Slabbert (1940-2010) was van 1979 tot 1986 die leier van die opposisie, die PFP (Progressiewe Federale Party), in die Parlement. Daarna was hy in ‘n leidende hoedanigheid by IDASA (Institute for a Democratic Alternative in South Africa, later Institute for Democracy in Africa) betrokke. Hierdie instituut het demokratiese verandering
